Page 1 of 2

Viking Broadheads

Posted: Tue Apr 17, 2012 2:40 pm
by G-force
Manne ek verkoop die Viking Broadheads as a "side-line" besigheid.
Ek is die SA agent vir hulle.
Ek is nie seker of die post in die "TRADERS" afdeling moet gaan of nie?
As dis verkeerd is kan die Mods dit delete asb?
Kyk na die webwerf om n netjiese jag-punt te sien.
Groete
http://www.schmeisser-archery.com/

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 8:57 am
by SV MAD (Henk)
Website lyk baie baie goed, dit lyk of die Bh's die german Kinetics 'n GO kan gee.

Ek hou van die shape,

Ge, is daar enige toetse om te wys hoe dit vlieg en hou tune-able hulle is asb?

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:00 am
by henried
Kan jy dalk 'n idee gee wat die 125gr punte kos?

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:11 am
by G-force
SV MAD wrote: Website lyk baie baie goed, dit lyk of die Bh's die german Kinetics 'n GO kan gee.

Ek hou van die shape,

Ge, is daar enige toetse om te wys hoe dit vlieg en hou tune-able hulle is asb?
SV as jy facebook het kan jy net VIKING BROADHEADS in tik of Schmeisser Archery...jy sal op die blad uitkom...daar is heelwat info daar.
Groete

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:13 am
by G-force
G-force wrote:

Henried alle punte kos R250.Jy kan hul los koop by my as jy wil of in pakke van drie.
Is jy die selde Henried op Anchorpoint?
Groete

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:17 am
by SV MAD (Henk)
Hi Ge.
Werk blok Facebok ook, as ek Sondag op die lughawe is sal ek daar gaan loer.

Stel baie belang, is net bang ek skiet my pyl weg en dan is die BH ook weg...

Maar dis mos maar 'n risiko wat ons almal neem, nie waar nie?

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:23 am
by G-force
SV MAD wrote: Hi Ge.
Werk blok Facebok ook, as ek Sondag op die lughawe is sal ek daar gaan loer.

Stel baie belang, is net bang ek skiet my pyl weg en dan is die BH ook weg...

Maar dis mos maar 'n risiko wat ons almal neem, nie waar nie?
Dis waar jong.
Ek skiet trad boog en nie compound nie.Ek weet daar is n groot verskil in soed maar hul trek baie baie mooi uit my boe uit.
Wolfgang Asen skiet hul teen 300fps en opwards en is oortuig dat hul een van beste performers is.

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:34 am
by henried
G-force wrote:
G-force wrote:
SV MAD wrote: Website lyk baie baie goed, dit lyk of die Bh's die german Kinetics 'n GO kan gee.

Ek hou van die shape,

Ge, is daar enige toetse om te wys hoe dit vlieg en hou tune-able hulle is asb?
SV as jy facebook het kan jy net VIKING BROADHEADS in tik of Schmeisser Archery...jy sal op die blad uitkom...daar is heelwat info daar.
Groete
Henried alle punte kos R250.Jy kan hul los koop by my as jy wil of in pakke van drie.
Is jy die selde Henried op Anchorpoint?
Groete
Ja ek is dieselfde Henried op al die forums.

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:36 am
by G-force
henried wrote:
G-force wrote:
G-force wrote: SV as jy facebook het kan jy net VIKING BROADHEADS in tik of Schmeisser Archery...jy sal op die blad uitkom...daar is heelwat info daar.
Groete
Henried alle punte kos R250.Jy kan hul los koop by my as jy wil of in pakke van drie.
Is jy die selde Henried op Anchorpoint?
Groete
Ja ek is dieselfde Henried op al die forums.
Gaan kyk daar het vir jou iets gepost.

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:49 am
by henried
Baie dankie, dit was 'n misvertand en ek het dit so aanvaar, maar wardeer dit... ;D

Sal hulle in Mei gebruik...

Re: Viking Broadheads

Posted: Wed Apr 18, 2012 9:51 am
by G-force
henried wrote: Baie dankie, dit was 'n misvertand en ek het dit so aanvaar, maar wardeer dit... ;D

Sal hulle in Mei gebruik...
Reg so,hoop hulle loop mooi. ;)

Re: Viking Broadheads

Posted: Mon Apr 30, 2012 4:24 pm
by henried
Baie dankie G?.

[img width=537 height=480]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... 8f7af8.jpg[/img]

Re: Viking Broadheads

Posted: Mon Apr 30, 2012 9:27 pm
by G-force
Plesier.Geniet hulle Henrie.

Re: Viking Broadheads

Posted: Fri May 04, 2012 5:17 pm
by henried
Ek kry mooi vlug tot op 30y, nog nie verder probeer nie.

Re: Viking Broadheads

Posted: Fri May 04, 2012 5:20 pm
by G-force
Ek is bly.Watse butt gebruik jy?

Re: Viking Broadheads

Posted: Fri May 04, 2012 5:37 pm
by henried
Ek het n oefen but, die een met die velle.

Re: Viking Broadheads

Posted: Fri May 04, 2012 7:09 pm
by G-force
Trek hy ok uit?

Re: Viking Broadheads

Posted: Fri May 04, 2012 7:20 pm
by henried
Ek draai die punt uit en trek hom dan uit.

Re: Viking Broadheads

Posted: Fri May 04, 2012 7:25 pm
by G-force
Ok so die pumt gaan deur die butt?

Re: Viking Broadheads

Posted: Fri May 04, 2012 7:43 pm
by henried
Ja, tot teen die fletches.

Re: Viking Broadheads

Posted: Tue May 29, 2012 11:58 am
by Herman Venter
G-force,
Hoe kan ek n paar BH's in die hande kry daar by jou? Wil graag die jaar biki daardie vikings biki toets.

Groete
Herman

Re: Viking Broadheads

Posted: Tue May 29, 2012 12:27 pm
by G-force
Herra01 wrote: G-force,
Hoe kan ek n paar BH's in die hande kry daar by jou? Wil graag die jaar biki daardie vikings biki toets.

Groete
Herman
HI Herman
Waar in die wereld is jy?As jy ver is dan pos ek dit na jou toe.Ek is in Pta.

Re: Viking Broadheads

Posted: Tue May 29, 2012 12:49 pm
by Herman Venter
Ek is in Kathu, ek dink dit sal beter wees as dit gepos word, want ek gaan eers die 20ste Junie Pta toe..

Herman

Re: Viking Broadheads

Posted: Tue May 29, 2012 1:29 pm
by SV MAD (Henk)
Ge, jy kan my 'n 100gr sponsor, dan kan ons kyk of hy die punch van 'n 94pond boog met 660gr pyl agter hom kan weerstaan as ek 'n arm man buffel gaan skiet later in Julie :P Eks in Midrand... ;D

Re: Viking Broadheads

Posted: Tue May 29, 2012 1:45 pm
by G-force
Herra01 wrote: Ek is in Kathu, ek dink dit sal beter wees as dit gepos word, want ek gaan eers die 20ste Junie Pta toe..

Herman
Dis reg so,jy kan my email by vikingsa@hotmail.co.za of stuur jou nommer met n PM dan kan ek jou bel.