Roepers,FURY en WILDFIRE
Posted: Sun Apr 15, 2012 10:39 am
Ek roep tans met I spitfire en werk vir my leker ,maar ek het gewonder as ek hom wou ververvang. Is daar so I groor verskil behalwe vir die hoeveelheid klanke tussen die fury en die wildfire. So wat ek yntlik wonder is of gaan dit beter wees om I 2de handse fury te koop of I nuwe wildfire. Ek luister graag ,dankie en groete