Dweetster
Jou setup klink great ekt die naweek weer gesien hoe efektief die maan mens help. N vriend van my het n mooi beer geskiet in die lande sal weer n foto plaas as ek n kans kry.
Maar op my voerplek is daar groot probleme, daars 2 luiperds in die omgewing en daai varke wil om die dood nie meer voerplek toe kom nie. Het Donderdag, vrydag en Saterdag aand tot 1h die ogend gesit en niks in gekom nie, maar die volgende oggend die luiperd spore gekry da. Hoe nou gemaak?
Mielie lande en Bosvarke
Moderator: Global Moderator
- Evert
- Sr. Member
- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
- Location: Pretoria
Re: Mielie lande en Bosvarke
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- DWB
- Hero Member
- Posts: 6836
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
- Location: Piet Retief, Mpumulanga
Re: Mielie lande en Bosvarke
Vat groter geweer saam as jy weer gaan varke jag
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member
- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Location: Jubail Saudi Arabia
Re: Mielie lande en Bosvarke
luiperd sal hom nie pla as hy by die voer plek sit nie.
maar gaan beslus die varke weg hou vir n ruk...
maar gaan beslus die varke weg hou vir n ruk...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Dweetster
- Sr. Member
- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
- Location: P.Retief
Re: Mielie lande en Bosvarke
Nee daai is 'n ander ma se kinders, Hulle hou van bosvarke.
Ek moet eerlik wees "ek weet nie wat om te se nie" Ek sou net aanhou voer.Die kat sal dalk na makliker prooi gaan soek en uit daai omgewing padgee.
Jammer ek dink jy het daar 'n probleem. Het jy foto's van die katte?
Ek moet eerlik wees "ek weet nie wat om te se nie" Ek sou net aanhou voer.Die kat sal dalk na makliker prooi gaan soek en uit daai omgewing padgee.
Jammer ek dink jy het daar 'n probleem. Het jy foto's van die katte?
- Evert
- Sr. Member
- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
- Location: Pretoria
Re: Mielie lande en Bosvarke
Ek sal like om daai twee katte in die hande te kry, maar die tarrein is baie bergagtig so jy gaan lank soek.
Ons het maar aanhou voer maar nie meer so baie soos voorheen nie.
Ons het ook n nuwe voerplek begin nogal ver van die vorige voerplek om te kyk of die varke nie eerder daar na toe wil kom nie.
Die trail camara was maar die afgelope paar weke daar, maar hier is n foto van 1 van die katte
Ons het maar aanhou voer maar nie meer so baie soos voorheen nie.
Ons het ook n nuwe voerplek begin nogal ver van die vorige voerplek om te kyk of die varke nie eerder daar na toe wil kom nie.
Die trail camara was maar die afgelope paar weke daar, maar hier is n foto van 1 van die katte
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
- vlakvark1
- Hero Member
- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
- Location: Lydenburg. Mpumalanga
Re: Mielie lande en Bosvarke
E-Bird
Daai kat weet wat jy wil doen met die bosvarke en so hy wil ook proe hoe proe daai varke
Daai kat weet wat jy wil doen met die bosvarke en so hy wil ook proe hoe proe daai varke
vlakvark en bosvark Bvk
- Dweetster
- Sr. Member
- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
- Location: P.Retief
Re: Mielie lande en Bosvarke
Daai is 'n mooi kat. Ek dink die voorsit kan nogal intemiderind wees as jy weet die ding is daar rond. Die ander voerplek kan ook 'n goei opsie wees. Kry iemand wat die ding koop en doen aansoek vir 'n jagpermid, die kaans is goed dat jy dit nie sal kry nie maar jy weet ook nooit met ons parkeraat nie.
Miskien kom vang hulle die katte uit.
Wel sterkte ek dink persoonlik is jou jag geskroef,maar 'n mens weet nooit.(aanhouer wen).
Miskien kom vang hulle die katte uit.
Wel sterkte ek dink persoonlik is jou jag geskroef,maar 'n mens weet nooit.(aanhouer wen).