Page 1 of 1

30 06 Aansoek en Motivering

Posted: Wed Apr 11, 2012 1:36 pm
by Robert86
Middag Manne,

Hoop dit gaan goed?

Ek sien die vraag is al n paar keer gevra maar sien ook nie regtig n antworrd op dit nie.

Volgens wet mag n mens 3 x Jagwapens en 1 x Selfverdediging Wapen op jou naam he?

Ek het op die oomblik n .22, .243 en 303 op my naam, ek het n 30 06 aangeskaf en wil die aansoeke indien.

Is dit moontlik om 4 x Jagwapens op jou naam te he en die hand wapen te los?

Kan iemand my ook dalk help met n motivering vir die 30 06, ek gaan spot on moet wees met die motivering want die 303 kan vir baie dieselfde behoeftes gebruik word as ek reg is. Ek het die 303 as geskenk gekry van my Skoon Pa af.


Alle kommentaar en hulp sal waardeer word asseblief

Re: 30 06 Aansoek en Motivering

Posted: Wed Apr 11, 2012 4:37 pm
by Armand Steenkamp
Robert,

Gan kyk bietjie by die volgende link  http://jaracal.com/index.php/topic,5032.0.html
Ek is seker jy sal daar regkom met n motefeering.


Groetnis

Re: 30 06 Aansoek en Motivering

Posted: Wed Apr 11, 2012 4:50 pm
by bobby
hi robert

you may have 4 rifles on your name the trick is to motivate properly . just off the bat say that the 303 is used with open sights in the bush or for pigs and the 30 06 will be scoped and used for gemsbok in the kalahari .

cheers

Re: 30 06 Aansoek en Motivering

Posted: Wed Apr 11, 2012 6:19 pm
by Spanner
Robert, jy het 'n PM

Re: 30 06 Aansoek en Motivering

Posted: Wed Apr 11, 2012 7:05 pm
by Homer
Robert email my by jaco@ustech.co.za  Sal vir jou motivering stuur

Re: 30 06 Aansoek en Motivering

Posted: Thu Apr 12, 2012 8:21 am
by Robert86
More Almal,

Baie dankie vir die hulp. Waardeer dit!

Groete

Rob