Page 1 of 1

"vervelige langnaweek"

Posted: Tue Apr 10, 2012 10:07 pm
by ablm468
Manne het ons nou 'n vervelige langnaweek gehad, het by die huis gebly maar kon darem 3 x jaggies inwerk vir die naweek, het Vrydag duiwe gaan skiet op 'n plaas naby die huis, Saterdag jakkies op Nigel en Maandag weer duiwe op dieselfde plaas. My suen kon ook sy eerste duif met die windbuks skiet, sy eerste vleis self braai in die vled langs die koring en ek kon my eerste jakkie in 25 jaar op 250m meter in die nag plattrek. Sien fotos van ons "vervelige" naweek.  ;) ;) ;) ;) ;D ;D

[img width=360 height=480]http://i1111.photobucket.com/albums/h46 ... -00560.jpg[/img]
[img width=357 height=480]http://i1111.photobucket.com/albums/h46 ... 0564-1.jpg[/img]

Jakkie

[img width=357 height=480]http://i1111.photobucket.com/albums/h46 ... -00572.jpg[/img]

My seun se eerste kill.

[img width=560 height=420]http://i1111.photobucket.com/albums/h46 ... 0575-1.jpg[/img]

'n Paar van Maandag se duiwe, het so 80 geskiet vir die naweek.

Hansman

Re: "vervelige langnaweek"

Posted: Wed Apr 11, 2012 5:23 am
by DawieKotze
Mooi gedoen Hansman en geluk aan die seun se eerste sukses!

Dis darem elke pa se trots as sy klong ook saam kan jag. Hoop jy leer hom mooi om van daai duiwe se borsies biltongtjies te maak of sommer net 'n lekker duifpastei!

Re: "vervelige langnaweek"

Posted: Thu Apr 12, 2012 8:20 pm
by philip opperman
Geluk manne !! laat my somer nou verlang na my jonger dae van duiwe skiet en braai en ja biltong maak.

Groete leke skiet julle

Re: "vervelige langnaweek"

Posted: Thu Apr 12, 2012 8:54 pm
by Marc
Baie Geluk !

Julle het lekker baljaar  ;)

Groetnis
Marc

Re: "vervelige langnaweek"

Posted: Thu Apr 12, 2012 9:00 pm
by Rooies
Hansman

Is daai n ND3 of ND5 laser daar op die scope? Vertel bq meer hoe vind jy hom.

Re: "vervelige langnaweek"

Posted: Mon Apr 16, 2012 7:27 pm
by Sean SSR
baie geluk

Re: "vervelige langnaweek"

Posted: Mon Apr 16, 2012 7:54 pm
by ablm468
Rooies

Nee dis 'n Led lenser m7 led flits, werk 100% vat 4 aaa battery en gooi kol tot 250m.

Hansman