Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar
Posted: Tue Apr 10, 2012 6:51 pm
Hierdie gaan n wenner wees. Kan nie wag om hom te sien
Hierdie is n uitstekende kenmerk van die teleskope! Baie baie manne soek die "tactical" eienskappe op n teleskoop, maar wil met hom jag ook en dan soek die manne n proppie wat jy kan opsit sodat boetman nie aan die ding draai as pa nie kyk nie, of watookal die geval mag wees.Rudolph Optics wrote: maar het ook beskermde doppies wat opdraai, spesifiek vir die boer en man wat die teleskope in die jagveld wil gebruik!
Gerhard, oplet ini klas ou maatRudolph Optics wrote:
Die nuwe modelle sal beskikbaar wees by Huntex!
Rudolph kom in, Rudolph kom inCarlo wrote: Prys asb? watter prysklas kyk ons na op huntex?
+1Stefan764 wrote: Rudolph
Hierdie is n uitstekende kenmerk van die teleskope! Baie baie manne soek die "tactical" eienskappe op n teleskoop, maar wil met hom jag ook en dan soek die manne n proppie wat jy kan opsit sodat boetman nie aan die ding draai as pa nie kyk nie, of watookal die geval mag wees.Rudolph Optics wrote: maar het ook beskermde doppies wat opdraai, spesifiek vir die boer en man wat die teleskope in die jagveld wil gebruik!
Verder dink ek hierdie kruishaar is uitstekend ontwerp. Die verskillende groottes in MOA wat orals op die kruishaar voorkom gaan lekker help met "rangefinding", VERAL as n man jou teleskoop gaan leer ken.
Baie lekker vergrotings wat jy op die mark sit!! Hulle gaan baie baie gewild wees!!
Groete!
Stefan
Eish...Stefan764 wrote:Gerhard, oplet ini klas ou maatRudolph Optics wrote:
Die nuwe modelle sal beskikbaar wees by Huntex!