Page 1 of 1
ZEISS??
Posted: Thu Feb 11, 2010 9:01 pm
by tobie
Ek kyk tans na die zeiss diavara 3-12#56.
die teleskoop het geen fieter jasies ni, maar sal my n leef tyd hou.ek skiet graag op teikens maar dit was nog nooit rede genoeg om my teleskoop op te kies nie.die scope het nie paralaks versteling nie.ek is ook in n jag klub wat weekliks by mekaar kom en jakkals jag.as di jakie rustig is en jy sien hom van ver kom is dit ok. maar dit gebeur soms dat jy hom op 50m eers sien dan lyk dit of die duiwel hom jaag.dan is daar nie tyd vir ver stellings ens nie.die scope sal ook perfek wees vir nag jag.ek jag nou nie so vreeslik baie nie,maar as ek die aand uit gaan wil ek weet wat ek skiet.
tobie..
Re: ZEISS??
Posted: Thu Feb 11, 2010 10:29 pm
by Francois Marais
Tobie
Brag jy, of .......
Sallie fout maak nie, koop maar,
Mooi loop
Francois
Re: ZEISS??
Posted: Fri Feb 12, 2010 8:47 pm
by tobie
nee oom.
brag is nie my styl nie.kan die scope kry vir baie goeie prys.net R1800 duurder as leupold 4-14 by 56(met paralaks) wat ek en buur man na gekyk het.sal bietji langer spaar maar dink sal mooite wert wees
Tobie.
sien almal kyk.gee bieti n opinie???
Re: ZEISS??
Posted: Fri Feb 12, 2010 9:10 pm
by tafjak
Tobie
S? net waar jy die ding kan kry. Leupold is beter opsie. Ek gebruik die 3-12x56 al lank, maar sal nog een teen billike prysie aanskaf. Of nog beter, ek gee jou 'n 4-14x56 VXL en R2000 vir die Zeiss. Hoe s? jy nou?
Re: ZEISS??
Posted: Fri Feb 12, 2010 10:53 pm
by Christo
tafjak wrote:
Tobie
S? net waar jy die ding kan kry. Leupold is beter opsie. Ek gebruik die 3-12x56 al lank, maar sal nog een teen billike prysie aanskaf. Of nog beter, ek gee jou 'n 4-14x56 VXL en R2000 vir die Zeiss. Hoe s? jy nou?
TOBIE, jy het nie die scope nodig om Taffie te sien aankom hier nie n?.
Koop daai Zeiss ASAP. Hy behoort eintlik meer te kos.
Christo
Re: ZEISS??
Posted: Sat Feb 13, 2010 8:11 pm
by tobie
ja nee.ek wou nog se ek het op n plaas groot en ken n muishond aan sy reuk.
nee taffie dis mos waarvoor ek die scope kan kry..jy sal jou 'game' moet up.

Re: ZEISS??
Posted: Sun Feb 14, 2010 11:22 am
by tafjak
Tobie
Aag, gedink jy sal 'n voetfoutjie maak!
Re: ZEISS??
Posted: Sun Feb 14, 2010 5:38 pm
by Nico Harris
ek het twee zeiss scopes en sal nie sommer weer iets anders kry nie! vat die zeiss!!!
Re: ZEISS??
Posted: Mon Apr 12, 2010 2:53 pm
by Lamtjop
Ek is nuut op die forum, lees lankal as n gas ma nou wil ek ok iets vra.Het enigiemand al die nuwe zeiss duralyt onder o? gehad, sopas vrygestel net 3 in die reeks. Niks fieterjasies nie net een kruisdraad en 30mm tube, groot boet in die reeks is 3-12x50, Brandon van Zeiss SA s? hy behoort so R10500 hier te kos en is nie Conquest nie word ten volle in duitsland gemaak. Dit klink baie "nice" het iemand dalk al deur een gekyk, dalk op AIM Show? O ja reticle is op 2de focal plane