Page 1 of 1

Scope vergrotings

Posted: Sun Apr 08, 2012 10:56 am
by Carlo
Wat is die grootste vergroting in n scope beskikbaar sonder parallax verstelling?

Re: Scope vergrotings

Posted: Mon Apr 09, 2012 5:34 pm
by immelmanw
Rudolph het nou daai 4-16 sonder paralaks uitgebring spesifiek vir die jagmark.

Re: Scope vergrotings

Posted: Tue Apr 10, 2012 10:02 am
by Raven
Ek het Leupold gesien tot 14 vergrooting sonder paralaks.

Raves

Re: Scope vergrotings

Posted: Tue Apr 10, 2012 1:15 pm
by raychell
IOR-Valdada maak 'n 4.5-14x56 sonder paralaks
Raynie