Page 1 of 1

Roepkursus- Hofmeyr 27+28ste April 2012

Posted: Wed Apr 04, 2012 8:53 pm
by tafjak
Daar is 'n kursus in Hofmeyr op genoemde datum.

Mooiloop

Re: Roepkursus- Hofmeyr 27+28ste April 2012

Posted: Mon Apr 09, 2012 9:53 pm
by cg rossouw
  Stuur asb meer inligting  vir my asb, hoe laat, prys ens.

  Dankie CG

Re: Roepkursus- Hofmeyr 27+28ste April 2012

Posted: Tue Apr 10, 2012 9:43 am
by tafjak
CG

R1500-00

Dit begin 9h00 op die 27ste en eindig rondom 15h00 op die 28ste April. Jy kan Louw15 PM en die slaapreelings uitklaar.

Mooiloop

Re: Roepkursus- Hofmeyr 27+28ste April 2012

Posted: Wed Apr 11, 2012 5:00 pm
by tafjak
Kontakman: Willem-Louw 08drie 26een 6462.

Kursus lokaal: By Kobus Marais op sy grond, 5km voor Hofmeyr op die Cradock-pad.