Page 1 of 1
BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Tue Apr 03, 2012 7:21 pm
by JACQUES BOTHA
Ek bied die eerste naweek in Junie dws die Saterdag die 2de junie weer n Inleiding tot Probleemdier beheer Kursus aan in Bloemfontein.
Indien jy belangstel gee my n lui of bespreek jou plek.
Koste R450 per persoon -- pa en seun, man en vrou slegs een betaal.
Die wat reeds kursus bygewoon het is welkom om weer gratis te kom.
Dagroep demonstasie en as daar belangstelling is vir nagroep kan ons n nagroep ook inkry.
Ons begin half 9 die oggend en jy bring jou eie drinkgoed en braai vir die aand as jy wil,
Die middagete se worsbroodjie en koeldrank is inesluit in die prys.
Laat weet maar as jy belangstel (Slegs eerste 20 name plek en demo raak moeilik as daar veel meer is.
Groete
Jacques Botha
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Tue Apr 03, 2012 9:05 pm
by visstok
Oom kan maar my en n vriend opsit! Ek het baie geleer by oom Heinrich maar glo gaan by oom net nog by leer! Sien uit! Groete visstok
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Tue Apr 03, 2012 9:11 pm
by Dirkie
JB jy kan maar my en skoffel opsit.
Groete Dirkie
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Tue Apr 03, 2012 9:28 pm
by visstok
Dirkie, gaan lekker wees om julle weer so raak te loop! Se vir skoffel om maar n paar red bulls saam te bring, daai vroeg slapery van hom gaan nie die keur werk nie!
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Mon Apr 09, 2012 12:37 pm
by roux cf
JB,
Ek is in, dan kan ons prieska manne sommer saam ry
Groete,
Charl
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Mon Apr 09, 2012 5:39 pm
by Henry 7
JB
Lat weet as jy vorentoe nog een gaan hou-ek is daai tyd in Botswana
Henry
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Mon Apr 09, 2012 8:23 pm
by Jakkalsgat
Jacques
Wanneer is die volgende 1, ek het jag groep daai naweek.
Groete
Jaco
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Mon Apr 09, 2012 9:05 pm
by James Wilson
JB, mag n paar van die Christiana kursusgangers ook bywoon, al is dit net om n "insig' te verskaf?
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Mon Apr 09, 2012 9:35 pm
by JACQUES BOTHA
jAMES JULLE WEET MOS JULLE IS WEER WELKOM AS JY EENKEER OP EEN WAS HET JY N GRATIS PLEK VIR ELKE KURSUS WAAR JY KAN UITKOM WAT EK AANBIED.
EK WERK NOG SO BIETJIE AAN DIE NUWE HANDLEIDING OPGRADEER HOM SO BIETJIE.
JACQUES
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Thu May 03, 2012 10:20 am
by stan man
ek dink ek is ook in sal net na my ander verpligtinge kyk .hoe laat begin jy?
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Thu May 03, 2012 5:00 pm
by JACQUES BOTHA
StanMAn
Ons begin so teen half 9 vir 9 uur en duur dan to so half 5 waarnaa ons n midagroep gaan inwerk..
Hoop ek sien jou daar
JAcques Botha
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Thu May 03, 2012 7:42 pm
by Dawid
Jacques,
Die Lombards het alreeds n gewoonte aangekweek om laat te wees.......hoekom nie hierdie keer ook nie

??? Ons sal wel daar wees.......liewer laat as nooit.
Tel ons in
Groetnis
Dawid
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Thu May 24, 2012 5:23 pm
by visstok
Hoe lyk die reelings vir die kurses? Is alles nog in plek? Waar gaan die kurses gehou word? Groete Alex
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Thu May 24, 2012 6:29 pm
by junglejulian
JB!
ek en moontlik n vriend is ook in as daar nog plek is vir die kursus.
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Sun May 27, 2012 9:06 pm
by JACQUES BOTHA
MANNE
Net so laaste vorraad opname - en vir die druk van die sertifikate asb . Naam wat jy op die sertifikaat wil he ook asb anders moet ek skryf en die doen ek nie te fraai nie.
Wie kom nog en wie kan nie kom nie,
Ek moet plek groote reg kry en vir julle finale reelings deurgee asb.
So skree gou as jy nog in is en laat weet as jy uit is, ek neem aan stilbly is ook as uitgereken...
Groetnis
Jacques Botha
0833084452
rsjb@ufs.ac.za
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Sun May 27, 2012 9:56 pm
by Jakkalsgat
Hi Jacques
Jammer maat ek is uit, het jagters so sal nie kan maak.
Groete
Jaco
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Sun May 27, 2012 10:43 pm
by visstok
Eks nog al die pad in, maar lyk my ek kom alleen, sal maandag laat weet of vriend nog saam kom. Oom kan maar Alex Badenhorst opsit. Groete Alex
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Mon May 28, 2012 11:54 am
by visstok
Oom kan opsit Alex Badenhorts en Nicky Barnard. Sien Oom dan Saterdag! Groete Alex
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Wed May 30, 2012 10:59 am
by Dirkie
Goeie dag.
Sal ongelukig nie kan maak nie.
Groete Dirkie
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Wed May 30, 2012 11:14 am
by Janjak
Jacques,
ek sou graag wou maar het jagters. Laat my weet as jy weer een aanbied asb.
Jannie
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Thu May 31, 2012 6:57 am
by JACQUES BOTHA
ROETEKAART NA PLAAS OF PADAANWYSINGS:
PLAASNAAM WOLFKOP:
VANUIT BLOEMFONTEIN OP PERTRUSBURPAD ONGEVEER 8 KM :
NET VOOR DIE DUBBELPAD ENKEL WORD IS DIE AFRDRAA (TEERPAD) BAINSVLEI EN GENERAAL DE WET SKIETBAAN.
DRAAI REGS AF AS JY VAN BLOEMFONTEIN KOM EN NEEM TEERPAD OP PAD NA GEN DE WET SKIETBAAN.
RY ONGEVEER 3KM OP TEERPAD TOT JY DIE WILDSPLAAS SE INGANG LINGS KRY, DIE OPSTAL IS AAN JOU REGTERKANT TEEN DIE TEERPAD.
JY KAN MET N MOTOR RY DIS HEELTYD TEERPAD JY RY NET 100 TOT 200 METER NA DIE HUIS OP GROND.
AS DAAR NOG MANNE IS WAT WIL KOM IS JULLE WELKOM - ONTHOU AS PA KOM IS DIE KINDERS GRATIS EN MAMMA OOK .
HOOP ONS SIEN N BEKENDE GESIG OF NAAM WAT EK BY GESIG KAN PLAAS HIER
DANKIE VIR DIE MANNE WAT KOM EK WAARDEER DIT EN DANKIE OOK AAN DIE FORUM OM DIT HIER BEKEND TE STEL
DIE WAT KOM JY OF JULLE IS WELKOM OM KRITIEK HIER TE LAAT SOWEL AS WAT EK KAN DOEN OM NOG MEER TE BIED.
DIS N INLEIDING TOT PROBLEEMDIER BEHEER SO JY GAAN LEER EN GENIET MET AL DIE BASIIESE DINGE , NA JY DIT GEDOEN HET SAL JY LEKKER KAN SAAMPRAAT OP DIE OU HANDE IN DIE BEDRYF SOOS JARACAL (HEINRICH) HOMSELF , TAFFIE, HENDRIK EN LOUIS WAAR JY INDIEPTE KENNIS SAL OPDOEN EN DIE DETAIL SAL KRY DAT JY DIE JAKKALS OP SY ADRES EN NAAM EN TELFOON NOMMER EN ID NOMMER SAL KAN OPSPOOR .
GENIET DIE EEN SO AAN DIE BEGIN VAN DIE MOEILIKE TYD WAAR GEDULD EN GEDULD EN GEDULD EN STILTE BELOON WORD(SOMMER N GRAPPIE).
LEKEKR DAG
JACQUES BOTHA
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Thu May 31, 2012 7:01 am
by JACQUES BOTHA
SKUUS MANNE
KOM ONS BEGIN 9 UUR SO KOM MAAR SO VANAF HALF NEGE ASB
0833084452 OF EPOS
RSJB@UFS.AC.ZA
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Sat Sep 08, 2012 3:28 pm
by Silent Hunting
Jacques,
Gaan daar dalk binnekort weer een van die wees? Sal dit bittergraag wil doen.
Groete,
henk
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Sat Sep 08, 2012 4:08 pm
by James Wilson
Henk, ek kan maar net se JB se kursus is tops. Het al 2 gedoen en ek pluk die vrugte. Hy het ook n lekker rustige deelnemende manier waarop hy die formaat aanbied en dit is werklik leersaam
Re: BLOEMFONTEIN KURSUS
Posted: Sat Sep 08, 2012 5:34 pm
by Silent Hunting
James,
Dankie. Hoop net daar is weer 1 en nie te ver in die toekoms nie.
Henk