[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1823: Undefined array key 243
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on null
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/viewtopic.php on line 1833: Trying to access array offset on null
[phpBB Debug] PHP Warning: in file [ROOT]/includes/functions.php on line 4191: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at [ROOT]/includes/functions.php:3076)

JARACAL • Night Force
Page 1 of 1

Night Force

Posted: Tue Apr 03, 2012 6:04 pm
by Thoei
Hi almal ek is opsoek na iemand wat my kan help of weet waar ek die balistiese program kan kry vir my Night Force scope 5.5x22x56.

Dankie byvoorbaard

Thoei

Re: Night Force

Posted: Tue Apr 03, 2012 9:04 pm
by Arnold
Hoe bedoel jy dan nou, het die nuwe scopes rekenaars in waarop mens sagteware kan laai?

Re: Night Force

Posted: Tue Apr 03, 2012 9:32 pm
by immelmanw
Thoei

Laat weet my presies wat jy soek, is dit die ballistiese software disk wat jy op jou rekenaar laai?

Groete

Re: Night Force

Posted: Tue Apr 03, 2012 11:15 pm
by 243Songdaug
Thoei

Koop vir jou die Nightforce Ballistiese program by Safari

Die ouens sal jou mooi help.

Groete
Songdaug

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 6:10 am
by Arnold
En daar dog ek ek dit is een van daai scopes met n rangefinder in wat dan self vir die afstand korigeer.

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 9:07 am
by Dippies
Arnold klink vir my reg. het die scopes nou n rekenaar wat op hulle vas kom  ;D ;D ;D

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 9:13 am
by Arnold
Vir 'n Android foon werk Strelok nogal heel ok.

Ludwig, ek het iewers iets gesien van 'n digital scope wat dit ook doen en sommer 'n video neem van hoe jy skiet :)

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 9:15 am
by Dippies
Daar is baie programme vir andriod soos wat deur Arnold genoem word.

Maar ek self gebruik Sterlok vir my Lynx LX2. En moet se daai ding is akkuraat.

Groete
Dippies

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 1:32 pm
by 243Songdaug
Arnold.

Ek het eendag 'n ding raakgeloop op die net wat spesifiek ontwerp is vir die 5.5-22x56 NXS - dis 'n add-on vir die R10k.  dis 'n rangefinder wat jy integreer met jou NXS - korrel en dan wys hy op 'n skermpie aan die agterkant vir jou hoeveel jy moet op/af stel.

Ek sal bietjie soek dan laai ek die inligting.

Groete.

Daarshy:  search bietjie die stukkie:  Barrett Optical Ranging System For Nightforce 5.5-22x and 56mm Without Zero Stop Reviews - 1M-RA-66979

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 1:51 pm
by 243Songdaug
Ludwig,

Ek gaan nie met jou stry nie - ek het seker 2 jaar terug die ding raakgeloop toe ek begin krap het oor NXS scopes.  So my prys ma outdated wees.  Ek het nie belang gestel in die ding nie - het net gesien hy werk nie op my 8-32's nie so toe gaan ek verby.

Groete.
Jaco

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 8:58 pm
by immelmanw
[img width=204 height=480]http://i1103.photobucket.com/albums/g46 ... Hi-Res.jpg[/img]

Manne, ek het al met die BORS gespeel op n steyr SSG08...SCARY STUFF! Het julle gesien wat daai goed kos?

Goeie nuus, comming soon - Kestrell 4500 met die Horus software in.

Dus, jy neem jou geweer se data, punt, spoed en BC. Sit dit in die Horus, hou hom teen die wind, lugdruk, temp, altitude, humunityd (hy neem self alles in berekening) se dan vir hom dit is 659 meter ver....siedaar, hy se vir jou 53 clicks op en 17 links!

BANG!

http://www.nkhome.com/kestrel/kestrel-horus/

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 9:40 pm
by Marc
immelmanw wrote: [img width=204 height=480]http://i1103.photobucket.com/albums/g46 ... Hi-Res.jpg[/img]

Manne, ek het al met die BORS gespeel op n steyr SSG08...SCARY STUFF! Het julle gesien wat daai goed kos?

Goeie nuus, comming soon - Kestrell 4500 met die Horus software in.

Dus, jy neem jou geweer se data, punt, spoed en BC. Sit dit in die Horus, hou hom teen die wind, lugdruk, temp, altitude, humunityd (hy neem self alles in berekening) se dan vir hom dit is 659 meter ver....siedaar, hy se vir jou 53 clicks op en 17 links!

BANG!

http://www.nkhome.com/kestrel/kestrel-horus/
Ek glo en vertrou julle gaan hulle vir ons inbring  ???

Wat is die geskatte waarde van so outjie nogal, man sal moet begin geldjies eenkant hou  :angel:

Mooiloop
Marc

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 10:01 pm
by immelmanw
Daar is 5 van die mannetjies op pad, en n baie van die ander modelle (Kestrell 2000,2500,3000 3ens) vir die eerste keer glo ek nie ons gaan te veel pak kry by julle oor die prys nie.

Ek sien hulle retail vir so $730 - dus R6000

EK HOOP OM DIE 4500 Horus vir min of meer R7400 te verkoop!

Kom ons se daar is 3 oor, nee maak dit 2 want ek weet verseker ek, Piet Breedt en Werner Brits neem elk een....dalk moet ek nog bestel!

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 04, 2012 10:12 pm
by Marc
immelmanw wrote: Daar is 5 van die mannetjies op pad....dalk moet ek nog bestel!
Ek skat ook nogal so  ;)

Re: Night Force

Posted: Tue Apr 10, 2012 7:07 pm
by Piet Breedt
Willem, as jy myne verkoop, slag ek jou af...!!!!!

Re: Night Force

Posted: Wed Apr 18, 2012 10:32 pm
by Thoei
Hi Willem ek dink die Kestrel 4500 is my antwoord as daar dalk nog 1 beskikbaar is,laat weet my asb.

Groette Thoei