Page 1 of 1
Gisteraand se veeverlies
Posted: Mon Apr 02, 2012 2:15 pm
by FrancoisN
Hier is veeverlies van gisteraand.
Wat se julle is die stukkende ribbebene jakkals se vreetskade of nie?
Groete
Francois
Re: Gisteraand se veeverlies
Posted: Mon Apr 02, 2012 2:26 pm
by Gerhard
Kyk hoe mooi het hulle die pens weg gevreet en die boude gelos.
Jakkals se werk.
Re: Gisteraand se veeverlies
Posted: Fri Apr 27, 2012 1:04 pm
by stan man
ek het nou die aand buite ventersburg gaan jakkals skiet wat n pasgebore kalf gevreet het.die eet patroon lyk dieselfde.
Re: Gisteraand se veeverlies
Posted: Fri Apr 27, 2012 7:33 pm
by vlakvark1
Stuur die fotos vir die ''Groenes'' . Lyk vir my daar is n paar jakkies wat siek is. Hulle kort pille--- loodpille!!
