Page 1 of 1

Bevoegdheid Bedfordview

Posted: Mon Apr 02, 2012 6:56 am
by gillie
More menere

Ek wil graag weet waar aan die Oos-Rand (nie TE ver van Bedfordview) kan ek my bevoegdheid doen vir my haelgeweer. Ek wil dit sommer in een dag doen terwyl ek daar is. Kan julle my dalk help met 'n naam en nommer?

Dankie

Johan

Re: Bevoegdheid Bedfordview

Posted: Mon Apr 02, 2012 7:03 am
by Cobus(Cobb)
Defencive training concepts, Alberton, reg langs die Alberton stoei club in Ring road East.

Sterkte

Re: Bevoegdheid Bedfordview

Posted: Mon Apr 02, 2012 7:42 am
by gillie
Dankie Cobb

Re: Bevoegdheid Bedfordview

Posted: Mon Apr 02, 2012 8:00 am
by JPS
Gillie,

Probeer ook legally armed daar behoort een naby jou te wees. Daar is een in Kempton park ook.

Groete
JP