Lisensie aansoeke wagtydperk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2129
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Geno is net op SAPS se radar met al daai mooi roere...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hulle dink Geno is n 243 collector teen die tyd
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hierdie is nuwe aansoek.Fanta300 wrote: Mon Jul 29, 2024 4:49 am My jongste aansoek lê nou al van 12 Junie af doodstil by “Licensing Section” by CFR. Iewers dryf al weer iets in die drinkwater![]()
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Stoeger M3k 12 boor, 60 werksdae dae vanaf die aansoek ingee.
Nou het ek ook darem 'n haelgeweer, een wat alles kan doen.
Nou het ek ook darem 'n haelgeweer, een wat alles kan doen.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Joune al beweeg? My junie aansoek le nog doodstil..Fanta300 wrote:Hierdie is nuwe aansoek.Fanta300 wrote: Mon Jul 29, 2024 4:49 am My jongste aansoek lê nou al van 12 Junie af doodstil by “Licensing Section” by CFR. Iewers dryf al weer iets in die drinkwater![]()
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
3kus
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het 2 aansoeke in, 44 werksdae in totaal. Le nou 30 werksdae by Licensing. Ek voel lus om verniet te gaan help oortyd werk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3629
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My sms darem op 13 Aug gekry.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe aansoek in gegee 29 Augustus, hy het gister beweeg tot "Licensing Section". Kom ons hoop maar hy haak nie te lank daar vas nie.
Hano
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nog 'n hernuwing deur hierdie week.
Maandag ingehandig, Dinsdag eerste SMS, vanoggend goedgekeur.

Maandag ingehandig, Dinsdag eerste SMS, vanoggend goedgekeur.

Goed, beter, 6millimeter!
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Geno, met daai luck moet jy dalk n Lotto kaartjie oorweegGeno wrote: Thu Sep 19, 2024 10:57 am Nog 'n hernuwing deur hierdie week.
Maandag ingehandig, Dinsdag eerste SMS, vanoggend goedgekeur.
![]()
Hano
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Liewe ouers! Ek het 3 hernuwings wat al vir 54 dae lê...Geno wrote: Thu Sep 19, 2024 10:57 am Nog 'n hernuwing deur hierdie week.
Maandag ingehandig, Dinsdag eerste SMS, vanoggend goedgekeur.
![]()
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My renewal op my 9mm was letterlik ‘n dag gewees. Vanaf gelog tot goedgekeur
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My competency aansoek lê al 66dae, sonder dit kan ek nie wapen aansoek ingee glo nie, al het ek paar jaar terug altwee gelyk ingegee. Maar fustrerend om te wag.
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dit lyk vir my die deur by die "Licensing Section" is toe. Weet van 'n paar manne (ek ook) wat tot daar gevorder het dan vassteek. Een trek nou na 2 maande toe daar.
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ja, ek het dieselfde ervaring.HeinSavage wrote:Dit lyk vir my die deur by die "Licensing Section" is toe. Weet van 'n paar manne (ek ook) wat tot daar gevorder het dan vassteek. Een trek nou na 2 maande toe daar.
Een dag by SAPS Polokwane.
Een dag by Provinsiale kantoor.
Die volgende besigheidsdag word die pakkie by die registrateur in Pretoria verwelkom.
Nou-ja, nou wag ons al 66 dae dat iemand daar met ywer die dokumente bestudeer...
Dit is vir nuwe aansoeke.
Ek dink hulle moet maar 'n klerk daar aanstel wat net kyk of jy bestaande lisensies het.
Dan stempel die klerk die aansoek en sê vir die baas hy kan hom maar teken en goedkeur.


-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Middag,
My laaste aansoek le nou al 7 besigheids dae in prep for consideration..
Hoe lank is die stap die laaste rukkie?
My laaste aansoek le nou al 7 besigheids dae in prep for consideration..
Hoe lank is die stap die laaste rukkie?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Gister aansoek kon ingegee na bevoegdheid deurgekom het, wagperiode tans glo 65-70werks dae.
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My 6XC se lisensie is nou goed gekeur, 52 werksdae..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hoe lank het jou aansoek gele by "Received at Licencing Section"?
Dit wil vir my voorkom soos die manne hierbo genoem het dat dit op die stadium die bottelnek is.
- Rigby
- Full Member

- Posts: 164
- Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Presies my issue op die oomblik ook…sako 30-06 wrote:Hoe lank het jou aansoek gele by "Received at Licencing Section"?
Dit wil vir my voorkom soos die manne hierbo genoem het dat dit op die stadium die bottelnek is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek was aanvanklik woedend vir ons nuwe DFO wat my nuwe aansoek vir so 15 dae verlê het iewers in haar kantoor.
Nou sal ek maar die positiewe daarin raaksien. Teen die tyd dat my aansoek in Pretoria aankom, is die bottelnek daar dalk al uitgesorteer.
Nou sal ek maar die positiewe daarin raaksien. Teen die tyd dat my aansoek in Pretoria aankom, is die bottelnek daar dalk al uitgesorteer.
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Rigby wrote: Thu Oct 10, 2024 2:03 pmPresies my issue op die oomblik ook…sako 30-06 wrote:Hoe lank het jou aansoek gele by "Received at Licencing Section"?
Dit wil vir my voorkom soos die manne hierbo genoem het dat dit op die stadium die bottelnek is.
Hi Rigby,
My aansoek was so maand by Received at licensing..
Hoop dinge gebeur ook vinnig vir julle!
Sent from my iPhone using Tapatalk
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk my die aansoeke het tot n stilstand gekom, myne wys geen beweging by 'received at licencing' nie.
Kersfees kom darem nog
Kersfees kom darem nog
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne het presies die selle gedoen. Hulle nou noubal n maamd daar...sako 30-06 wrote: Mon Oct 21, 2024 8:37 am Lyk my die aansoeke het tot n stilstand gekom, myne wys geen beweging by 'received at licencing' nie.
Kersfees kom darem nog![]()
- finch
- Sr. Member

- Posts: 463
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nuwe aansoek is ingedien Maandag 14 Okt. Dinsdag 15 Okt sms gekry dat aansoek op stelsel gelaai is. DFO het my ingelig, my aansoek gaan 10@1 te laat by Belville aankom om die 25ste Okt se courier na PTA te maak so dan val dit oor na volgende maand. Ek sit nie tans op die punt van my stoel om einge vroee kersfees geskenkie te ontvang nie...