Page 385 of 400
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Jan 29, 2024 10:40 am
by Lategan1
Ek sien Jopie se scanner werk… Kan maar koop
Beste.
Re: Hijacking,
Posted: Mon Jan 29, 2024 12:01 pm
by Capt. Yoda
jdpretorius wrote: Sun Jan 28, 2024 3:37 pm
....en dan is daar die nuwe Caldwell VelociRadar wat blykbaar sommer jou BC ook uitwerk, en klink of sy prys aanloklik kan wees.... maar dink die Garmin se kompakte grote sal hom die nr.1 spot gee.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sien die toetser se hulle is maar n bq hit and miss nog. Snaaks genoeg gebruik Caldwell Garmin se sonar sagteware wat garmin in hul fish finders gebruik waar Garmin dit nie self in hul cronys gebruik nie
Re: Hijacking,
Posted: Mon Jan 29, 2024 3:40 pm
by jdpretorius
Capt. Yoda wrote:jdpretorius wrote: Sun Jan 28, 2024 3:37 pm
....en dan is daar die nuwe Caldwell VelociRadar wat blykbaar sommer jou BC ook uitwerk, en klink of sy prys aanloklik kan wees.... maar dink die Garmin se kompakte grote sal hom die nr.1 spot gee.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sien die toetser se hulle is maar n bq hit and miss nog. Snaaks genoeg gebruik Caldwell Garmin se sonar sagteware wat garmin in hul fish finders gebruik waar Garmin dit nie self in hul cronys gebruik nie
Ek vermoed Caldwell het hom bietjie haastig vry gestel net om die 2024 skou te maak. Hy lyk ook nog meer bulky as die Lab, maar as hulle prys REG is gan hulle sekerlik n paar smous.
As ek nou dalk my ProChrono kwes en moet upgrade, dan sal dit sekerlik die Garmin wees.....maar op die stadium skiet ek eerder n lekker Eland voor ek n chrony upgrade
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Jan 29, 2024 6:44 pm
by jdpretorius
Die is net plain nuts......en die knape is verseker effe maller as ek
Langste suppressor
https://m.youtube.com/watch?v=Yc5Uesjy4bU
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Jan 31, 2024 9:51 am
by Capt. Yoda
.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Feb 04, 2024 6:11 pm
by Ratel
En so jaag oms ons postings op om te kwalifiseer om iets te smous.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Feb 04, 2024 6:11 pm
by Ratel
En so jaag ons ons postings op om te kwalifiseer om iets te smous.
Gelukkig verkoop ons nie EV nie.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Feb 04, 2024 6:44 pm
by JohanvB
Ek raak bekommerd, manne wil alleen gaan jag, en soek Vaseline…
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Feb 04, 2024 7:28 pm
by Capt. Yoda
JohanvB wrote: Sun Feb 04, 2024 6:44 pm
Ek raak bekommerd, manne wil alleen gaan jag, en soek Vaseline…
Kom jag bq saam ons….
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Feb 04, 2024 8:01 pm
by JohanvB
Hoor hier, ek het my trots!!!
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Feb 04, 2024 9:46 pm
by Capt. Yoda
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Feb 06, 2024 1:32 pm
by ruaanb
JohanvB wrote:Hoor hier, ek het my trots!!!
BenDover Ek worry oor jou
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Feb 26, 2024 12:41 pm
by JohanvB
Ek wonder net waar kom al die armgatte vandaan wat so kla oor die jagpryse?? Flippit almal ry double cabs, cabs, cruisers… skiet almal die blinkste, langste loop gunne, duur goed!! Nou 11-1-11 kerm julle oor effe duurder pryse
Julle met die twee witbrode onder elke arm, stoppit!
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Feb 26, 2024 1:54 pm
by Capt. Yoda
JohanvB wrote: Mon Feb 26, 2024 12:41 pm
Ek wonder net waar kom al die armgatte vandaan wat so kla oor die jagpryse?? Flippit almal ry double cabs, cabs, cruisers… skiet almal die blinkste, langste loop gunne, duur goed!! Nou 11-1-11 kerm julle oor effe duurder pryse
Julle met die twee witbrode onder elke arm, stoppit!
Ek dink ek is seker maar uit gebrand as dit by skiet kom die laat ek nie net meer na n pryslyks met die lus vir skiet kyk nie, ek sal maar na almal se fotos hier kyk op Jaracal met hulle mooi bokke.
Duur geweer en/of duur scope maak baie meer sin in die long run as n belaglike geprysde BWB met R6540 se dag tariewe
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Feb 26, 2024 6:14 pm
by Arnold
Jis, ek laaik my guns met hulle kort lopies baie

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Feb 26, 2024 6:19 pm
by Andre308
Arnold wrote: Mon Feb 26, 2024 6:14 pm
Jis, ek laaik my guns met hulle kort lopies baie
Werk met wat mens kan handle.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Feb 27, 2024 9:12 am
by sako 30-06
Was seker n lang Maandag gewees,een oomblik moet almal met double cabs ophou moan oor die jagpryse en die volgende oomblik moan die einste met die witbrood onder die arm.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Feb 27, 2024 9:38 am
by JohanvB
Kyk hier, wat te erg is te erg!!!
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Feb 27, 2024 9:49 am
by jdpretorius
Ek soek asseblief jag plek vir n armgat jagter !
......ek't net n 2016 dubbel cab met 145k+ km op en het meer as n jaar laas n nuwe gun gekoop. Ek skiet nou Federal Fusion rak ammo wat op special was, want ek kan nie Lapua doppe bekostig nie. Ek adverteer gereeld op die straat hoek maar die ryk ou tannies van waterkloof lyk my stel nie regtig belang nie.
O ja....ek bly in die dorp, in n town house, want ek kan nie n plaas bekostig nie, en het bokerol geerf.
Enig hulp of donasies sal ook wardeer word
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Fri Mar 01, 2024 9:03 am
by Lategan1
Sien “For Sale” lyk vandag soos “Boom Friday”!
Paar lekker goedjies op. Daar kom seker nog?
Beste.
Re: Hijacking,
Posted: Fri Mar 01, 2024 9:33 am
by JohanvB
jdpretorius wrote: Tue Feb 27, 2024 9:49 am
Ek soek asseblief jag plek vir n armgat jagter !
......ek't net n 2016 dubbel cab met 145k+ km op en het meer as n jaar laas n nuwe gun gekoop. Ek skiet nou Federal Fusion rak ammo wat op special was, want ek kan nie Lapua doppe bekostig nie. Ek adverteer gereeld op die straat hoek maar die ryk ou tannies van waterkloof lyk my stel nie regtig belang nie.
O ja....ek bly in die dorp, in n town house, want ek kan nie n plaas bekostig nie, en het bokerol geerf.
Enig hulp of donasies sal ook wardeer word
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Lekker lag ek nou!!!
Re: Hijacking,
Posted: Sat Mar 02, 2024 6:06 am
by jdpretorius
JohanvB wrote:jdpretorius wrote: Tue Feb 27, 2024 9:49 am
Ek soek asseblief jag plek vir n armgat jagter !
......ek't net n 2016 dubbel cab met 145k+ km op en het meer as n jaar laas n nuwe gun gekoop. Ek skiet nou Federal Fusion rak ammo wat op special was, want ek kan nie Lapua doppe bekostig nie. Ek adverteer gereeld op die straat hoek maar die ryk ou tannies van waterkloof lyk my stel nie regtig belang nie.
O ja....ek bly in die dorp, in n town house, want ek kan nie n plaas bekostig nie, en het bokerol geerf.
Enig hulp of donasies sal ook wardeer word
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Lekker lag ek nou!!!

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Mar 11, 2024 4:09 pm
by Capt. Yoda
Ek is net tans bly ek wil nie n Labradar verkoop nie
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Mar 11, 2024 7:19 pm
by jdpretorius
Capt. Yoda wrote:Ek is net tans bly ek wil nie n Labradar verkoop nie
Lyk my die manne gan hulle binnekort net kan verkoop vir die selde prys as n ProChrono
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Mar 13, 2024 3:57 pm
by Kallie Fernhout
Labradars nou so goedkoop ek verkoop sommer my Garmin en koop weer een.