Page 384 of 400

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Dec 17, 2023 1:24 pm
by Capt. Yoda
Ekt gele en tan en toe gebraai so wasi ek nie, nou gaan ek weer met hierie Heineken lyf bq swem ini see

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Dec 17, 2023 2:30 pm
by Gideon@1
Haha!!!
Oppas, daar is goeters in die see met skerp tande….
Hulle vat nie jou geld nie, maar jou vleis, en stukkie vir stukkie…,

Enjoy!!!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Dec 17, 2023 7:30 pm
by jankraay
Capt. Yoda wrote:Ekt gele en tan en toe gebraai so wasi ek nie, nou gaan ek weer met hierie Heineken lyf bq swem ini see
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Dec 17, 2023 11:12 pm
by joe rocket
Capt. Yoda wrote: Sun Dec 17, 2023 1:24 pm Ekt gele en tan en toe gebraai so wasi ek nie, nou gaan ek weer met hierie Heineken lyf bq swem ini see
Jou IK is hoër as die normale mens sin. Wat ek nie kan verstaan nie is julle met die GP nommer plate, hoekom smeer julle die sun block by die see nie. Julle is kwansuis dokters.

Re: Hijacking,

Posted: Mon Dec 18, 2023 8:24 am
by Capt. Yoda
jankraay wrote: Sun Dec 17, 2023 7:30 pm
Capt. Yoda wrote:Ekt gele en tan en toe gebraai so wasi ek nie, nou gaan ek weer met hierie Heineken lyf bq swem ini see
Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
Kyk Ma het gisteraand aftersun by die botels gespuit

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Dec 31, 2023 3:50 pm
by Capt. Yoda
.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Jan 01, 2024 8:36 am
by ruaanb

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Mon Jan 01, 2024 9:02 am
by jdpretorius

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Jan 04, 2024 7:09 am
by Toxxyc
joe rocket wrote: Sun Dec 17, 2023 11:12 pm hoekom smeer julle die sun block by die see nie
By die see is ek 1,300m laer as by die huis. Dis BAIE verder weg van die son af, so sunblock is mos nie nodig nie?

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Jan 04, 2024 8:13 am
by OosKaapJagter
Dit is maar stil hier op die forum.

Die meeste sit in Janu-worry en daarna volg Feder-worry.

Wanneer die bankier sê sit gerus, dan sê jy maar nee dankie, ek is gemaklik op my knieë.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Jan 04, 2024 8:16 am
by Ratel
OosKaapJagter wrote: Thu Jan 04, 2024 8:13 am Dit is maar stil hier op die forum.

Die meeste sit in Janu-worry en daarna volg Feder-worry.

Wanneer die bankier sê sit gerus, dan sê jy maar nee dankie, ek is gemaklik op my knieë.
En party bevooregdes wie kon see toe gaan herstel nog van die sonbrand. ++>: :police: :laugh:

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Jan 04, 2024 9:39 am
by Diesel Dog
Rheinmetall spike nou hulle nuwe batch kruit met Saffraan en hulle gebruik nou solar krag, die dat hulle kruit nou so duur raak. :laugh: :laugh:

DD

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Jan 04, 2024 11:28 am
by Ratel
Diesel Dog wrote: Thu Jan 04, 2024 9:39 am Rheinmetall spike nou hulle nuwe batch kruit met Saffraan en hulle gebruik nou solar krag, die dat hulle kruit nou so duur raak. :laugh: :laugh:

DD
++>: My magtig ek wou mos se my nuwe kruit ryk lekkerder, skiet vinniger en baie sagter met minder kruit dampe. Ja nee kyk ons tegnologie maak goeie vordering. :laugh:

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Jan 04, 2024 1:35 pm
by Capt. Yoda
Diesel Dog wrote: Thu Jan 04, 2024 9:39 am Rheinmetall spike nou hulle nuwe batch kruit met Saffraan en hulle gebruik nou solar krag, die dat hulle kruit nou so duur raak. :laugh: :laugh:

DD
Ma jy kan jou Saffraan met n EV trekker boer en n Olifant red of skiet ek is nogi mooi seker nie

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 16, 2024 7:49 am
by Aceofspades
Lyk my Gretha smeer nog steeds die EV's hier in almal se gesigte.

Sent from my BV8900 using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Jan 16, 2024 8:02 am
by savage(P Coetzer)
Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. Is slegs van toepassing op ander. Feit is dat niemand meer lus is vir ev “goeie nuus” nie maar daai feit is n roomer….

Re: Hijacking,

Posted: Tue Jan 16, 2024 5:53 pm
by Ratel
Aceofspades wrote: Tue Jan 16, 2024 7:49 am Lyk my Gretha smeer nog steeds die EV's hier in almal se gesigte.

Sent from my BV8900 using Tapatalk
Ja nee kyk. As daar toekennings was vir dikvelligheid......

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 19, 2024 12:15 pm
by toxicsox
10 Jaar terug het mense – lees die wat Fox kyk 😊 – getwyfel en gelag oor Cryptocurrencies en Blockchain – sal nooit gebeur of werk nie, “geld kan mens vashou of is by ‘n bank. Selfone met groot skerms – “ idee die goed gaan breek en kraak en pas nie in jou sak nie”. 3D printers – “Ag bog man! Die goed gaan on-akkuraat wees en die produk kraak en breek. Net mense met skills bou regte goed, nie masjiene nie!” Ek kan net imagine wat die mense gedink het in die laat 1930’s toe voorgestel word dat vliegtuie met auto-pilot gevlieg kan word - Nou is ons by Solid State battery ontwikkeling en EV’s – party gaan agterbly en ander gaan weier om die kanaal op hulle TV te verander met Siri.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 19, 2024 1:07 pm
by Capt. Yoda
Julle moet lekker charge aan daai EVs

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 19, 2024 3:54 pm
by tripodmvr
Kragvoorsiening - Amerikaner spreek sy bekommernis uit want 'n gewone huisgesin gebruik 4 na 5 Kwh per dag. Om die kar aan die gang te hou vereis 60 na 80Kw. Dit is baie ekstra krag wat benodig word per huisgesin. Eskom gaan dit nooit kan bybring nie.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Jan 19, 2024 5:56 pm
by Capt. Yoda
Nevermind

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Jan 28, 2024 2:22 pm
by Capt. Yoda
Manne gee amper labradars weg nou om net die nuwe model te he om selle job te doen

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Jan 28, 2024 3:37 pm
by jdpretorius
....en dan is daar die nuwe Caldwell VelociRadar wat blykbaar sommer jou BC ook uitwerk, en klink of sy prys aanloklik kan wees.... maar dink die Garmin se kompakte grote sal hom die nr.1 spot gee.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Jan 28, 2024 5:35 pm
by jankraay
Ek sal maar geduldig wag vir die volgende “group buy”…

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Jan 28, 2024 6:18 pm
by Capt. Yoda
My oranje bul moet maar nog loop, sal maar soos die arm ou die opi skietbaan lyk tussen die Garmin manne met hul Howas