Page 383 of 400

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Nov 22, 2023 9:01 am
by Arnold
Jy praat, die ou .22s se pryse is ook stadig besig om te klim en ek sien nie meer Brno geweertjies vir R4k nie :(

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Nov 22, 2023 11:23 am
by Capt. Yoda

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Nov 22, 2023 2:31 pm
by ruaanb
Very nice Sieb

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Nov 22, 2023 3:12 pm
by Capt. Yoda
Manne wat hom toets reken daais die goeier om te he

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Nov 22, 2023 3:30 pm
by Lategan1
Baie nice! Ook akkuraat.

Wie en hoe gaan jy nou voorbly met doppe vol gooi!
Deur die tregter vinnig te verwissel foeter die dop soms ook om of haak vas aan die tregter se onderkant!

Wat nog te sê wanneer die poeier opklok in die tregter. ;)

Ek sal hou van so iets.

Beste.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Nov 22, 2023 3:38 pm
by Arnold
Dit lyk nogal baie na 'n elektroniese weergawe van die Prometheus

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Nov 22, 2023 6:08 pm
by JF123
Die verwagte pys is net so onder $1000 sonder die skaal. Bietjie oorbodig vir meeste jagters...

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 23, 2023 7:52 am
by Wouter Roets
Ek gooi nog met die vryhandstelsel, hou niks van daai totkafoefertjies nie, dit is eenvoudig net te stadig...

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 23, 2023 10:58 am
by Dries Skiet
Die grap is, as jy op n node is kan jy maar 0.1gr op of af veskil en dit gaan geen verskil aan jou groep maak nie. My stok ou RCBS chargemaster is nog meer as goed vir my. Ek tref nog die gong op 1000m

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 23, 2023 11:20 am
by Capt. Yoda
Ek glo nou nie die ou is bedoel vir dia avg jager of SA Jagter veldskieter nie

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 23, 2023 9:28 pm
by Gawie(13mm)
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 23, 2023 11:20 am Ek glo nou nie die ou is bedoel vir dia avg jager of SA Jagter veldskieter nie
....nee, hy is bedoel vir die Jafel wat nie genoeg verskonings van sy eie kan uitdink hoekom hy die bok in die hol geskiet het nie.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 24, 2023 7:46 am
by Capt. Yoda
Gawie(13mm) wrote: Thu Nov 23, 2023 9:28 pm
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 23, 2023 11:20 am Ek glo nou nie die ou is bedoel vir dia avg jager of SA Jagter veldskieter nie
....nee, hy is bedoel vir die Jafel wat nie genoeg verskonings van sy eie kan uitdink hoekom hy die bok in die hol geskiet het nie.

Of moontlik die ou wat 700 patrone moet laai vir n week se kompetiesies en waar die ou spoed en akuraatheid bo enige iets anders soek en waar sy tyd vir hom meer werd is as om elke lading op sy balkie skaal af te meet.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 30, 2023 5:39 pm
by Gawie(13mm)
Capt. Yoda wrote: Fri Nov 24, 2023 7:46 am

So jy bedoel 'n man met meer geld as wat sy vrou kan uitgee!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 30, 2023 5:49 pm
by Capt. Yoda
Gawie(13mm) wrote: Thu Nov 30, 2023 5:39 pm

Maar jy sal n AMP koop om doppe te aneal

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 30, 2023 8:48 pm
by Gawie(13mm)
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 30, 2023 5:49 pm
Gawie(13mm) wrote: Thu Nov 30, 2023 5:39 pm
Capt. Yoda wrote: Fri Nov 24, 2023 7:46 am

Of moontlik die ou wat 700 patrone moet laai vir n week se kompetiesies en waar die ou spoed en akuraatheid bo enige iets anders soek en waar sy tyd vir hom meer werd is as om elke lading op sy balkie skaal af te meet.
So jy bedoel 'n man met meer geld as wat sy vrou kan uitgee!

Maar jy sal n AMP koop om doppe te aneal
Jou voëltjie het nie so lekker gefluit nie. :laugh:
Ek het een van Reghardt se induksie masjiene gekoop teen R10 000.00 en hy het hom al amper self betaal deur mede skuts se doppe uit te gloei.
My moto is dat elke liewe item in my herlaai kas of in my "go-bag" vir homself moet betaal. Ek wil nie saam met die groot honde draf nie; ek kan nie my been so hoog lig nie! ;D

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Dec 01, 2023 6:41 am
by Capt. Yoda
Gawie(13mm) wrote: Thu Nov 30, 2023 8:48 pm
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 30, 2023 5:49 pm
Gawie(13mm) wrote: Thu Nov 30, 2023 5:39 pm
So jy bedoel 'n man met meer geld as wat sy vrou kan uitgee!

Maar jy sal n AMP koop om doppe te aneal
Jou voëltjie het nie so lekker gefluit nie. :laugh:
Ek het een van Reghardt se induksie masjiene gekoop teen R10 000.00 en hy het hom al amper self betaal deur mede skuts se doppe uit te gloei.
My moto is dat elke liewe item in my herlaai kas of in my "go-bag" vir homself moet betaal. Ek wil nie saam met die groot honde draf nie; ek kan nie my been so hoog lig nie! ;D

Ok ok my bad, ek hou wel van mooi goedjies wat blink

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Dec 01, 2023 6:59 am
by joe rocket
Capt. Yoda wrote: Fri Dec 01, 2023 6:41 am
Gawie(13mm) wrote: Thu Nov 30, 2023 8:48 pm
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 30, 2023 5:49 pm

Maar jy sal n AMP koop om doppe te aneal
Jou voëltjie het nie so lekker gefluit nie. :laugh:
Ek het een van Reghardt se induksie masjiene gekoop teen R10 000.00 en hy het hom al amper self betaal deur mede skuts se doppe uit te gloei.
My moto is dat elke liewe item in my herlaai kas of in my "go-bag" vir homself moet betaal. Ek wil nie saam met die groot honde draf nie; ek kan nie my been so hoog lig nie! ;D

Ok ok my bad, ek hou wel van mooi goedjies wat blink

soos ys wat glinster in 'n glasie netso voor die deurskynend daaroor val.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Dec 03, 2023 7:09 pm
by Ratel
;D ++>: Met sewende traan se heruitsending in volle gang sien ek ons het nou daais of our lyfes bygekry. Dankie sauk.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Dec 06, 2023 9:22 pm
by Andre308
Ek is 99% seker ek sal Jaracal verlaat die dag wat n olifant in die Kruger Wildtuin op n elektriese voertuig trap.

Dit sal te teveel wees.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Dec 07, 2023 12:15 pm
by Capt. Yoda
Andre308 wrote: Wed Dec 06, 2023 9:22 pm Ek is 99% seker ek sal Jaracal verlaat die dag wat n olifant in die Kruger Wildtuin op n elektriese voertuig trap.

Dit sal te teveel wees.
++>: ++>: ++>:

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Dec 14, 2023 7:16 pm
by Capt. Yoda
Ek hoop al die kaapse AB supporters moet more werk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Dec 14, 2023 7:23 pm
by Lategan1
Ek werk in die Kaap… wat is ‘n AB?

Behalwe die Broedebond.

Beste.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Dec 15, 2023 9:30 am
by Capt. Yoda
All Blacks

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Dec 15, 2023 10:50 am
by Lategan1
8)

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sun Dec 17, 2023 10:38 am
by Fanta300
IMG_5712.jpeg
Wat is fout hier :):