Page 382 of 400

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Wed Nov 15, 2023 9:45 pm
by Apie
OosKaapJagter wrote:Almal moet net ophou om plasings daar te maak of om dit te lees.

Selfs die grootste fanatikus kan net so lank met homself gesels.
Soos hulle in Ingels sê

Don’t feed the troll….

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 16, 2023 12:18 pm
by Capt. Yoda
Julle moet net jul harte oop maak en bereid te wees om te leer of om geleer te word

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 16, 2023 1:23 pm
by Ratel
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 16, 2023 12:18 pm Julle moet net jul harte oop maak en bereid te wees om te leer of om geleer te word
Ons sal harder probeer Cappie ++>:

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 16, 2023 1:39 pm
by DWB
Ag en eintlik wens ek net dat ons DFO genoeg electric het om my 500 Jeffery aansoek in te lees!!!!!!!!!!!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Thu Nov 16, 2023 2:33 pm
by ZKK
tripodmvr wrote: Wed Nov 15, 2023 9:10 pm Onder profile kan jy "friends and foes" kies.
Dankie Oom Marius, dit is sommer baie handig!!!!!

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 7:39 am
by Capt. Yoda
Toe choke die Proteas en hulle useless kaptein al weer

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 9:07 am
by sako 30-06
Capt. Yoda wrote: Fri Nov 17, 2023 7:39 am Toe choke die Proteas en hulle useless kaptein al weer
Ek dink hulle het aspris gechoke. Met so kaksleg kaptein sal niemand n world cup wil wen nie, anders sou hy al die eer gekry het.
Dis nou een speler wat net vir een rede in n span is, gelukkig het ons almal geweet hulle gaan dit nie maak nie.

Ook maar goed so, anders so Indie ons die grootste pakslae ooit gegee het in die finaal.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 9:17 am
by Lategan1
++>:
Sien hier is vandag weer 4x identiese Swaro’s te koop!

Is daar fout met die kwaliteit?

Beste.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 9:47 am
by Capt. Yoda
sako 30-06 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:07 am
Capt. Yoda wrote: Fri Nov 17, 2023 7:39 am Toe choke die Proteas en hulle useless kaptein al weer
Ek dink hulle het aspris gechoke. Met so kaksleg kaptein sal niemand n world cup wil wen nie, anders sou hy al die eer gekry het.
Dis nou een speler wat net vir een rede in n span is, gelukkig het ons almal geweet hulle gaan dit nie maak nie.

Ook maar goed so, anders so Indie ons die grootste pakslae ooit gegee het in die finaal.
Die ding kan nie eers n plek in n SA20 span kry nie maar hys opening batsman en kaptein van die Proteas
Ek sien die ICC het Sri Lanka geskors/suspend omdat hul regering inmeng in die krieket span, ek wonder hoe werk dit

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 10:43 am
by Toxxyc
Lategan1 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:17 am ++>:
Sien hier is vandag weer 4x identiese Swaro’s te koop!

Is daar fout met die kwaliteit?

Beste.
Ek het hiernatoe gekom net om te kyk of daar iets daaroor gesê gaan word, en ek is nie teleurgestel nie :D

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 11:38 am
by Dries Skiet
Nee kyk. Die is die beste draad ooit! Elke dag iets om te lees en lekker te laat lag.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 11:52 am
by Geno
Dink julle nie ook Gunsite kan doen met 'n EV topic nie?

Re: Hijacking,

Posted: Fri Nov 17, 2023 11:56 am
by Gerhardu
Geno wrote: Fri Nov 17, 2023 11:52 am Dink julle nie ook Gunsite kan doen met 'n EV topic nie?
Ja met n nuwe lid. Sal gepas wees op daai platform.

Re: Hijacking,

Posted: Fri Nov 17, 2023 11:59 am
by Ratel
Gerhardu wrote: Fri Nov 17, 2023 11:56 am
Geno wrote: Fri Nov 17, 2023 11:52 am Dink julle nie ook Gunsite kan doen met 'n EV topic nie?
Ja met n nuwe lid. Sal gepas wees op daai platform.
Ja ek weet hulle verwelkom sulke besprekings altyd. :angel:

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 12:02 pm
by Capt. Yoda
Se net jy steek jou snubby 38 met DIY SD ammo onder die seat weg terwyl jy charge

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 12:23 pm
by Gerhardu
Capt. Yoda wrote: Fri Nov 17, 2023 12:02 pm Se net jy steek jou snubby 38 met DIY SD ammo onder die seat weg terwyl jy charge
Oppad terug huis toe lekker onder die prop vanaf die lokale watergat af.

Re: Hijacking,

Posted: Fri Nov 17, 2023 12:46 pm
by Witpietskiet
Geno wrote: Fri Nov 17, 2023 11:52 am Dink julle nie ook Gunsite kan doen met 'n EV topic nie?
Veral in Afrikaans

Re: Hijacking,

Posted: Fri Nov 17, 2023 1:27 pm
by Ratel
Geno wrote: Fri Nov 17, 2023 11:52 am Dink julle nie ook Gunsite kan doen met 'n EV topic nie?
Ek vermoed die final outcome gaan nie so goed wees nie. ++>: ++>:

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Fri Nov 17, 2023 3:01 pm
by tripodmvr
Rob stem nie saam met jul evaluasie van die blommetjies nie!!!!!!

https://www.msn.com/en-za/sports/cricke ... c83f&ei=24

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sat Nov 18, 2023 7:47 am
by Mukiwa
Lategan1 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:17 am ++>:
Sien hier is vandag weer 4x identiese Swaro’s te koop!

Is daar fout met die kwaliteit?

Beste.
Jy moes een gevat het, dit was n goeie prys maar sien jy verkies Nikon.

Beste

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sat Nov 18, 2023 7:57 am
by Capt. Yoda
tripodmvr wrote: Fri Nov 17, 2023 3:01 pm Rob stem nie saam met jul evaluasie van die blommetjies nie!!!!!!

https://www.msn.com/en-za/sports/cricke ... c83f&ei=24
As hy en sy Kapt regtig van krieket verstaan het sou hulle geweet het om nie eerste op daai pitch te bat nie maar hulle het geen verbeelding nie en weet nie hoe om n game te benader as hul 2de bat nie.

Ag wat ons is dam Rugby en Skaapskeer World Champs, Proteas en Bafana moet maar aan sukkel

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sat Nov 18, 2023 10:19 am
by Lategan1
Mukiwa wrote: Sat Nov 18, 2023 7:47 am
Lategan1 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:17 am ++>:
Sien hier is vandag weer 4x identiese Swaro’s te koop!

Is daar fout met die kwaliteit?

Beste.
Jy moes een gevat het, dit was n goeie prys maar sien jy verkies Nikon.

Beste

😆
Jy onthou goed!

Jou RWS doppe se prys is ook reg. Waar is die Sako-manne, baie skaars.

Miskien verg dit 4x plasings om goed te verkoop in hierdie uitdagende tye.

Beste.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sat Nov 18, 2023 10:54 am
by Mukiwa
Lategan1 wrote: Sat Nov 18, 2023 10:19 am
Mukiwa wrote: Sat Nov 18, 2023 7:47 am
Lategan1 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:17 am ++>:
Sien hier is vandag weer 4x identiese Swaro’s te koop!

Is daar fout met die kwaliteit?

Beste.
Jy moes een gevat het, dit was n goeie prys maar sien jy verkies Nikon.

Beste

😆
Jy onthou goed!

Jou RWS doppe se prys is ook reg. Waar is die Sako-manne, baie skaars.

Miskien verg dit 4x plasings om goed te verkoop in hierdie uitdagende tye.

Beste.
Onseker oor die konnektasie tussen 9.3x64 Brenneke RWS doppe en “Sako manne” maar soos my Suidwes vrind gese het “elke brommer op sy eie dr@l”

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Sat Nov 18, 2023 9:59 pm
by Lategan1
Mukiwa wrote: Sat Nov 18, 2023 10:54 am
Lategan1 wrote: Sat Nov 18, 2023 10:19 am
Mukiwa wrote: Sat Nov 18, 2023 7:47 am

Jy moes een gevat het, dit was n goeie prys maar sien jy verkies Nikon.

Beste

😆
Jy onthou goed!

Jou RWS doppe se prys is ook reg. Waar is die Sako-manne, baie skaars.

Miskien verg dit 4x plasings om goed te verkoop in hierdie uitdagende tye.

Beste.
Onseker oor die konnektasie tussen 9.3x64 Brenneke RWS doppe en “Sako manne” maar soos my Suidwes vrind gese het “elke brommer op sy eie dr@l”
Die brommer te vinnig gelees … Sako is x66mm!

Beste.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Posted: Tue Nov 21, 2023 3:45 pm
by Capt. Yoda
Ek sien ons koop binnekort n Autotrickler en Labradar combo vir minder as n ou .22