Page 381 of 400
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Oct 25, 2023 2:39 pm
by JohanvB
5d741591-95c1-46c0-80be-44d0b3428b05.jpeg
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Fri Oct 27, 2023 8:45 am
by Capt. Yoda
Nuwe verpaking van Lapua
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Oct 29, 2023 7:19 am
by Diesel Dog
" Tough at the top and crowded at the bottom" of wat ou Braveheart!
DD
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Oct 29, 2023 7:56 am
by Lategan1
… and lonely!!!
Go Bokke, baie geluk aan ‘n besonderse span. Wat ‘n prestasie … was nie ‘n geluk nie - die groot onlangse wen teen die All Blacks het vastrapplek gekry!
Trots Suid-Afrikaans. Manne met brawe harte.
Beste.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Oct 29, 2023 10:07 am
by Arnold
Dit was n lekker aand
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sat Nov 04, 2023 3:22 pm
by Ratel
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Nov 06, 2023 3:28 pm
by Lategan1
Saterdag R1419.00 blik Varget betaal.
Was daar - Wildman, het voorraad gehad toe maak ek oge toe. Sjoe
Beste.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Nov 06, 2023 4:10 pm
by LUAN
Die oorsee kruit prys kan ek nog verstaan maar hoe kan n local riflex van R480 na R760 in dieselfde jaar spring? Loadshedding? Of word daar aartappels en eiers gebruik in die resep om dit te vervaardig?
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Nov 06, 2023 4:23 pm
by Riaan Kriel
Lategan1 wrote: Mon Nov 06, 2023 3:28 pm
Saterdag R1419.00 blik Varget betaal.
Was daar - Wildman, het voorraad gehad toe maak ek oge toe. Sjoe
Beste.
Elke keer as ek daai pryse so kyk en ook maar oë toeknyp en betaal dan wonder ek elke keer of ek moet aandring op vaseline of 'n soen... of dalk altwee... want wraggies dit maak seer

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Nov 06, 2023 6:38 pm
by Lategan1
Beste.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Nov 14, 2023 1:44 pm
by Frikkie Coetzee
Is dit net ek of verkoop almal deesdae Hogue tupperware kolwe?
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Nov 14, 2023 2:19 pm
by Toxxyc
Hogue is nog een ding, maar dis die Super Poef Sintetiese kolwe wat my laat wonder. Ek kon so paar jaar terug myne nie eers eintlik verniet weggee nie.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 7:51 am
by Capt. Yoda
Plastiek kolwe en haelgewere
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 10:22 am
by Andre308
Lyk my skiet is nou te duur. Almal verkoop hulle laaste gun goed en die res sit panels op die dak en een ou probeer maak dat almal EV voertuie koop
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 10:26 am
by savage(P Coetzer)
Dis omdat julle almal ingekluisde kloosterkoeke is!
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 10:27 am
by Capt. Yoda
Andre308 wrote: Wed Nov 15, 2023 10:22 am
Lyk my skiet is nou te duur. Almal verkoop hulle laaste gun goed en die res sit panels op die dak en een ou probeer maak dat almal EV voertuie koop
hahahaha alles is nou duur, behalwe sonkrag dis mos darem verniet
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 3:08 pm
by ZKK
Goeie middag manne. Is daar n setting wat mens kan stel om seker drade nie meer te ontvang nie? Groete
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 3:26 pm
by J P
Kan ons admins nie maar net daai draad toemaak nie? Groot asseblief?!!
Of kom ons hou 'n poll oor wie nog oortuig wil word om sy vieslike petrol/diesel voertuig te vervang met 'n peperduur omgewing vriendelike alternatief. Ek het klaar besluit dat ek nie wil afsien van my diesel bakkie nie
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 3:41 pm
by Ratel
ZKK wrote: Wed Nov 15, 2023 3:08 pm
Goeie middag manne. Is daar n setting wat mens kan stel om seker drade nie meer te ontvang nie? Groete
Ek glo nie. Ek maak net nie daai draad oop nie dis al. Ek hou te veel van my diesel enjin wat sulke lekker gasse afgee op 'n koue dag as ek hom start.

Sommige dinge in die lewe is nou maar soos daai ou wat op die snelweg in die regter vinnige baan 119kmh ry en nie links wil gaan nie en dan almal skel wie aan sy linkerkant verbygaan. 'n Ou moet dit maar vat soos dit kom.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 3:53 pm
by Aceofspades
Met Tapatalk kan jy mense op 'n ignore list sit. Jy sien nog steeds so ietsie op die hofie, maar jy hoef nie deur 3 blaaie te spoedlees net om te sien dis nog presies dieselfde storie nie.
Sent from my BV9900E using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 4:51 pm
by Capt. Yoda
ZKK wrote: Wed Nov 15, 2023 3:08 pm
Goeie middag manne. Is daar n setting wat mens kan stel om seker drade nie meer te ontvang nie? Groete

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 5:12 pm
by OosKaapJagter
Almal moet net ophou om plasings daar te maak of om dit te lees.
Selfs die grootste fanatikus kan net so lank met homself gesels.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 8:11 pm
by Andre308
Ek kook more aand Kool bredie in die swart pot.
Sal die vuur aansteek met PETROL...
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 8:23 pm
by Frederik
Eks gatvol vir al die negatief is as jy nog iets gehad om oor te klae het jy krag en internet gehad en seker nie gesukkel om kos vir jou gesin te kry nie.
Ja dit is deurmekaar oorals oorlog by sekere nuwe land iewers ens.
Maar steeds kry ons Gebraai moan oor dryfmiddels se pryse en koele maar bly skiet en snert gesels sal ons.
Almal is daarop dat JARACAL die beste verkoopsmiddel is insluitend ek maar bogger die gemors daar buite, sterk sal ons staan en aanhou sal ons want daardie Jakkals en vleisbok/trofee weet van niks beter nie.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Nov 15, 2023 9:10 pm
by tripodmvr
ZKK wrote: Wed Nov 15, 2023 3:08 pm
Goeie middag manne. Is daar n setting wat mens kan stel om seker drade nie meer te ontvang nie? Groete
Onder profile kan jy "friends and foes" kies.