Page 39 of 51
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Apr 22, 2024 7:24 pm
by Jacques.308
Conna Howa wrote:Goeie naand almal, weet iemand dalk of daar fout is met die where's my app? Vanaf my aansoek geskuif het na received at licensing section toe, bly hy sê "SAPS website returned incomplete or garbled information" maar as ek op die website gaan, sê hy in preparation for consideration.
Hi ja daar is fout met die sisteem van Wheres my app
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Apr 23, 2024 12:42 am
by Askari
Ek het my AR aansoek op 9 Febr ingedien en hy is gister goedgekeur. Lyk of hulle soms tog 'n bietjie spoed het.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Apr 23, 2024 6:27 am
by Chris (vdB)
Askari wrote: Tue Apr 23, 2024 12:42 am
Ek het my AR aansoek op 9 Febr ingedien en hy is gister goedgekeur. Lyk of hulle soms tog 'n bietjie spoed het.
Die lisensies gaan nou gou, maar die kaartjies druk is n' ander storie. Vat maar printer papier saam as jy gaan vra vir die' print out. Al 2 keer wat daar vir my gese was, hulle het nie papier om te kan print nie.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Apr 23, 2024 9:49 am
by JF123
Myne is nou al 'n maand by "Received at licencing section".
Om dit te vergelyk; my vrou se pistool het 19 werks dae gevat van inhandig tot goedgekeur. Myne lê nou al langer as dit op een plek...
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Apr 23, 2024 5:03 pm
by Hennie van der Merwe
Aansoek ingedien by Brooklyn SAPS op 8 Januarie 2024, en vandag (23 April 2024) sms gekry dat die aansoek goedgekeur is. 3 Maande en 16 dae.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Apr 23, 2024 5:04 pm
by Jacques.308
Hennie van der Merwe wrote:Aansoek ingedien by Brooklyn SAPS op 8 Januarie 2024, en vandag (23 April 2024) sms gekry dat die aansoek goedgekeur is. 3 Maande en 16 dae.
Myne daar ingedien in Feb en is nognie eers by prov DFO nie
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Thu Apr 25, 2024 8:01 am
by Francois
My aansoek duur tans 44 werksdae, was op die 26ste Februarie gecapture op die sisteem. Dit lê vanaf die 8ste Maart by CFR met geen vordering.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Thu Apr 25, 2024 3:46 pm
by RUPERT
Ek hou die SAPS en S&O App nou al n rukkie dop en kry die idee dat daar nie veel gebeur as ek kyk na hoeveel aansoeke goed gekeur wort per dag nie. Ek het al meer as n week n nuwe aansoek in gegee wat nogsteeds wys dat die betaaling ontvang is.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon May 06, 2024 10:31 am
by PhilManders
Wil hoor of enige van julle enige terugvoer of opdatering tans sien/kry op aansoeke, vir my lyk dit of alles tans stilstaan by die CFR, my aansoek lê al van 4/4 daar met beskrywing
"The application was received at CFR and in process."
Geen verdere opdatering of beweging
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon May 06, 2024 10:52 am
by Rigby
Selfde my kant - my nuutste lê nou al van 27/3 by Provincial DFO (Gauteng) en zero beweging van daar af (het binne n week daar opgedaag)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon May 06, 2024 11:57 am
by Jacques.308
Myne vat nou al 40 dae om by die prov DFO op te daag. Sê net Send to prov dfo
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon May 06, 2024 6:55 pm
by toxicsox
Aansoek gedoen nuwe lisensie jaggeweer 14 Februarie Garsfontein Polisiestasie Pretoria.
Lisensie goedgekeur 3 Mei. Minder as 3 Maande.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon May 06, 2024 6:57 pm
by toxicsox
Safari and Outdoor se APP wys nogsteeds hy is by CFR..... Gebruik SAPS se website eerder.
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon May 06, 2024 7:43 pm
by PhilManders
toxicsox wrote:Safari and Outdoor se APP wys nogsteeds hy is by CFR..... Gebruik SAPS se website eerder.
Lyk ook nie of daar enige verandering is op SAPS se webwerf nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon May 06, 2024 7:45 pm
by Rigby
PhilManders wrote:toxicsox wrote:Safari and Outdoor se APP wys nogsteeds hy is by CFR..... Gebruik SAPS se website eerder.
Lyk ook nie of daar enige verandering is op SAPS se webwerf nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Selfde my kant…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Thu May 09, 2024 2:11 pm
by Mellies
Mellies wrote: Mon Feb 26, 2024 5:46 pm
Vrydag nog n varsetjie ingegee...
Met n vleisie...
Appoved!
Met n vleisie...
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Thu May 09, 2024 2:26 pm
by Jacques.308
Mellies wrote:Mellies wrote: Mon Feb 26, 2024 5:46 pm
Vrydag nog n varsetjie ingegee...
Met n vleisie...
Appoved!
Met n vleisie...
Ek is bly vir jou maar ek is goed bevoeterd dat myne nou al vir 5 weke sê " Send to prov DFO"
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Sun Jul 28, 2024 7:55 am
by Heinds
Wonder sommer hoe loop die lisensie wagtyd deesdae. Het erens gehoor die wiele kom weer af?
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Sun Jul 28, 2024 2:09 pm
by NicoO
Vrydag nuwe aansoek in.. hoop maar hulle tel weer spoed op..
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Sun Jul 28, 2024 5:18 pm
by mr rey
2 hernuwing aansoeke in Nov, 2022.
Die week sms gekry vir een om kaartjie af te haal, wag nog vir ander een.
Sterkte
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Mon Jul 29, 2024 4:49 am
by Fanta300
My jongste aansoek lê nou al van 12 Junie af doodstil by “Licensing Section” by CFR. Iewers dryf al weer iets in die drinkwater

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Aug 06, 2024 9:20 am
by Malan123
Renewal goedgekeur binne 2 en 'n half weke!
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Aug 06, 2024 9:47 am
by Rigby
Malan123 wrote:Renewal goedgekeur binne 2 en 'n half weke!
Dit moet n nuwe rekord wees! Seker deel van die gees van die Olimpiese Spele
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Aug 06, 2024 9:59 am
by Geno
Geno wrote: Tue Nov 07, 2023 11:32 am
Dalk kom hul agter iets is nie lekker met jou nie...
Hierdie is my laaste hernuwing. Laasweek Maandag ingehandig by my DFO.
My laaste hernuwing was 1 dag gewees

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Posted: Tue Aug 06, 2024 10:01 am
by Rigby
Ok Geno - podium goud is dan beslis joune
Sent from my iPhone using Tapatalk