Page 379 of 400
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu Sep 14, 2023 9:33 am
by Aceofspades
Ja, die EV ding jaag mens regtig weg.
Sent from my BV9900E using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu Sep 14, 2023 12:10 pm
by tau
Ek soek net 'n Galil Micro. Is dit so baie om te vra?
Ek is nou al oud en groot. Mooi karre, horlosies en meeste aardse besitting pla my nie. Vrek maar as ek 'n mooi mes of gun sien raak ek soos 'n verslaafde. Dan kry ek die mes of gun en sit om in 'n kluis en gebruik hom selde....idiot.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu Sep 14, 2023 12:35 pm
by Ratel
tau wrote: Thu Sep 14, 2023 12:10 pm
Ek soek net 'n Galil Micro. Is dit so baie om te vra?
Ek is nou al oud en groot. Mooi karre, horlosies en meeste aardse besitting pla my nie.
Vrek maar as ek 'n mooi mes of gun sien raak ek soos 'n verslaafde. Dan kry ek die mes of gun en sit om in 'n kluis en gebruik hom selde....idiot.
Ja nee hiermee kan ek vereenselwig. Mamma het dit ook mooi vir my beduie annerdag. Daar is altyd plek vir nog een. Ek wil byvoeg flitse ook. Reken mamma my nou die dag maar jy kan dan net een op 'n slag gebruik.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu Sep 14, 2023 4:49 pm
by toxicsox
Ek is op die stadium van my lewe wat ek by die motto leef : “ Don’t by sh*t you already own…”
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu Sep 14, 2023 6:16 pm
by Ratel
toxicsox wrote: Thu Sep 14, 2023 4:49 pm
Ek is op die stadium van my lewe wat ek by die motto leef : “ Don’t by sh*t you already own…”
Dit gaan maar swaar

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Fri Sep 15, 2023 8:41 am
by TFDADD
Ja Ratel, "Dit gaan maar swaar

"
Norma Brass & Ammunition Just Arrived.
Cases
243 Win (100) R2 230
270 WSM (100) R3 950
6.5X55 (100) R2 720
7X57 (100) R3 030
7X64 (100) R2 910
30 06 (100) R2 150
375 H&H (50) R2 410
416 Rigby (50) R4 120
500 Jeffrey (20) R2 150
Norma
Ammunition
222 55gr Oryx (20) R800
7x57 156gr Oryx(20) R1 500
308 165gr Oryx (20) R1 430
308 180gr Oryx(20) R1 350
308 180gr Bondstrike (20) R1 550
300 Win 180gr Bondstrike(20) R1 940
300 WSM 180gr Oryx (20) R1 800
9.3x62 285gr Oryx(20) R1 740
375 H&H 300gr Oryx(20) R2 350
416 Rigby 450gr SN (10) R3 280
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sat Sep 16, 2023 12:18 am
by Rawstorne
TFDADD wrote:Ja Ratel, "Dit gaan maar swaar

"
Norma Brass & Ammunition Just Arrived.
Cases
243 Win (100) R2 230
270 WSM (100) R3 950
6.5X55 (100) R2 720
7X57 (100) R3 030
7X64 (100) R2 910
30 06 (100) R2 150
375 H&H (50) R2 410
416 Rigby (50) R4 120
500 Jeffrey (20) R2 150
Norma
Ammunition
222 55gr Oryx (20) R800
7x57 156gr Oryx(20) R1 500
308 165gr Oryx (20) R1 430
308 180gr Oryx(20) R1 350
308 180gr Bondstrike (20) R1 550
300 Win 180gr Bondstrike(20) R1 940
300 WSM 180gr Oryx (20) R1 800
9.3x62 285gr Oryx(20) R1 740
375 H&H 300gr Oryx(20) R2 350
416 Rigby 450gr SN (10) R3 280
Ja, ek kry ook daardie manne se e-pos elke week.
Met die pryse het ek al gewonder wat die doel van die e-pos is?
Seker om my te verhoed om al die pad Pretoorsdorp toe te ry en té veel vir iets te betaal?
Glo dit of nie, ons plaaslike winkels is wraggies goedkoper.
Wat 'n fees!
Minder verkeer, skoner lug en beter pryse.
Ek skaf sommer nóg 'n kaliber aan, om dit te vier natuurlik!

Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sat Sep 16, 2023 12:29 am
by Rawstorne
Ratel wrote:tau wrote: Thu Sep 14, 2023 12:10 pm
Ek soek net 'n Galil Micro. Is dit so baie om te vra?
Ja nee hiermee kan ek vereenselwig. Mamma het dit ook mooi vir my beduie annerdag. Daar is altyd plek vir nog een. Ek wil byvoeg flitse ook. Reken mamma my nou die dag maar jy kan dan net een op 'n slag gebruik.

Nee, daardie redenasies van die feeskomitee hou net mooi geen water nie.
Maar, Skattebol, hoekom wil jy 'n hele roosbedding vol roosbome hê?
Jy kan tog net na een op 'n slag kyk?
En elke boom maak meer as een blom, is een nie genoeg nie?
My Pop, hoekom wil jy meer as een paar aandskoene hê?
Jy dra tog net een paar op 'n slag?
Kom ons koop vir jou 'n paar netjiese cowgirl stewels. Dit pas tog by alles.
Liefie, hoekom hou jy meer as een kleur lipstiffie op jou spieëltafel? Jy gebruik tog eintlik net een op 'n slag?
En die rooies wat jy in jou handsak het pas by alles.
My Roosmaryn, hoekom wil jy 'n hele kas vol handsakke hê? Jy dra tog ALLES net in die een grote.
Die ander is 'n modestelling wat jy sekerlik tog net een op 'n slag gebruik.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sat Sep 16, 2023 4:39 am
by Fanta300
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sat Sep 16, 2023 7:14 am
by Johan Nel
Fanta300 wrote: Sat Sep 16, 2023 4:39 am
IMG_5188.jpeg
Fantie, jy weet tog spelling en goeie taalgebruik, veral in Afrikaans, is al sedert 1994 by die deur uit. Dit word beskou as opsionele ekstras in die proses van kommunikasie, onderwyser of nie.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Sep 17, 2023 10:06 am
by Lategan1
Johan Nel wrote: Sat Sep 16, 2023 7:14 am
Fanta300 wrote: Sat Sep 16, 2023 4:39 am
IMG_5188.jpeg
Fantie, jy weet tog spelling en goeie taalgebruik, veral in Afrikaans, is al sedert 1994 by die deur uit. Dit word beskou as opsionele ekstras in die proses van kommunikasie, onderwyser of nie.
Lees Rapport vandag. Tossie Lochner van Italia-faam se kommentaar hieroor.
Beste.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Sep 17, 2023 7:40 pm
by Apie
Wat gaan by die kus aan?
Lyk my van die Kaap tot Natal het iemand die see lekker moerig gemaak…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hijacking,
Posted: Mon Sep 18, 2023 10:04 am
by Capt. Yoda
Apie wrote: Sun Sep 17, 2023 7:40 pm
Wat gaan by die kus aan?
Lyk my van die Kaap tot Natal het iemand die see lekker moerig gemaak…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Julle moet EVs koop
Re: Hijacking,
Posted: Mon Sep 18, 2023 10:25 am
by Gerhardu
Capt. Yoda wrote: Mon Sep 18, 2023 10:04 am
Apie wrote: Sun Sep 17, 2023 7:40 pm
Wat gaan by die kus aan?
Lyk my van die Kaap tot Natal het iemand die see lekker moerig gemaak…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Julle moet EVs koop
Jip. As julle vroeer EV voertuie gekoop het. Het daai nie gebeur nie.
#ekweetals.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Sep 18, 2023 11:12 am
by Viking
Moerig is nie die regte woord nie.
By ons in Pearly beach was die see sommer bef...... voertsek!
Het dit in 30 jaar nog nie so kwaai gesien nie. Die wind was natuurlik ook 'n groot faktor, gepaardgaande met hoë duining en branders.
Re: Hijacking,
Posted: Mon Sep 18, 2023 3:20 pm
by Ratel
Capt. Yoda wrote: Mon Sep 18, 2023 10:04 am
Apie wrote: Sun Sep 17, 2023 7:40 pm
Wat gaan by die kus aan?
Lyk my van die Kaap tot Natal het iemand die see lekker moerig gemaak…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Julle moet EVs koop
Ja daai draad raak nou soos 7 de laan

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Sep 18, 2023 4:06 pm
by Capt. Yoda
Sien 7de laan is op sy einde so kom ons hoop
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Sep 20, 2023 3:36 pm
by Ratel

Voel soms of ek op die leisure car forum is.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Sep 20, 2023 3:49 pm
by OosKaapJagter
Ek praat nie aanhoudend met myself nie, maar as ek sou, sou dit nie op 'n openbare forum wees nie.
My batterye sou pap raak............
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Sep 20, 2023 3:52 pm
by Toxxyc
Ek is net bang as ek met myself in die publiek praat, gaan ek antwoorde by myself kry en iemand anders gaan dit raaksien.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Sep 20, 2023 4:02 pm
by Capt. Yoda
OosKaapJagter wrote: Wed Sep 20, 2023 3:49 pm
Ek praat nie aanhoudend met myself nie, maar as ek sou, sou dit nie op 'n openbare forum wees nie.
My batterye sou pap raak............

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu Sep 21, 2023 8:56 am
by TFDADD
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu Sep 21, 2023 9:53 am
by Wouter Roets
Ons kort dringend daai gesiggie waar die man sy hand so teen sy voorkop klap!
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu Sep 21, 2023 10:07 am
by Geno
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu Sep 21, 2023 10:37 am
by Lategan1
Beste.