Page 377 of 400
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun Apr 16, 2023 9:29 am
by jdpretorius
Ons hou van hom op n plankie, en kan nog nader 'rare' as te 'medium' wees, en flame-grilled werk mooi daarvoor.....nog meer so as dit wild is. By ons is die reel dat hy nog bietjie bloeidjie wys wannee jy nader aan die middel kom. Soos enige goeie vleis, is hy reg wanneer hy styf word, en as hy dalk plekkies nog bietjie te vars is kry hy growwe swart peper en dalk n druppel vars suurlemoen sap as jy wil.
N bloukaas sousie saam die plankie is gewoonlik n wenner [dit word gemaak met botter, knoffel, gras uitjies, witwyn en room]
Daardie storie dat die vleis eers in die bak moet 'rus' vir n rukkie werk nie lekker vir my nie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed Apr 26, 2023 3:18 pm
by Gawie(13mm)
Ek sien "Iemand" is al weer besig om 'n klomp manne se koppe te smokkel.
Veral die manne met die kronograwe met die "speedo" en die haas-ore s'n.
Ek wens die "Iemand" wil hier kom saamgesels op Jaracal. Hy klink na 'n heel belese persoon.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Fri Apr 28, 2023 12:13 am
by jankraay
Moet ek myself weer gaan voorstel aangesien ek so lank terug hier was?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hijacking,
Posted: Fri Apr 28, 2023 6:31 am
by Diesel Dog
[quote=jankraay post_id=883502 time=1682633608 user_id=12568]
Moet ek myself weer gaan voorstel aangesien ek so lank terug hier was?
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]
Ons slag solank n vet bees!
DD
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu May 04, 2023 1:16 pm
by Capt. Yoda
NF Comp scopes het darem nou na die worlds donners vinnig uit die mode uit gegaan
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu May 04, 2023 1:34 pm
by JF123
Dis seker nou nodig om die overdraft te betaal. Jy weet, die een wat hulle moes aangaan om die scopes te koop in die eerste plek.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Thu May 11, 2023 3:47 pm
by Capt. Yoda
.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun May 14, 2023 11:02 am
by Capt. Yoda
Happy Mothersday vir al die 6.5Creed skieter
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Sun May 14, 2023 11:12 am
by Lategan1
Mamma se Creedjies…
Geniet die dag met geliefdes.
Beste.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Wed May 31, 2023 9:37 am
by Capt. Yoda
.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Mon Jun 26, 2023 8:06 am
by Capt. Yoda
.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jun 27, 2023 3:13 pm
by Gawie(13mm)
Daar is heelwat dinge wat jy met jou Ford kan doen waaroor die samelewing erg sal frons as jy dit sou waag om dit met jou vrou te doen.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jun 27, 2023 5:21 pm
by joe rocket
Gawie(13mm) wrote: Tue Jun 27, 2023 3:13 pm
Daar is heelwat dinge wat jy met jou Ford kan doen waaroor die samelewing erg sal frons as jy dit sou waag om dit met jou vrou te doen.
Jy sê net na die tyd sorrie, jammer liefie ek het nie my bril aangehad nie...
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jun 27, 2023 5:46 pm
by Gawie(13mm)
joe rocket wrote: Tue Jun 27, 2023 5:21 pm
Gawie(13mm) wrote: Tue Jun 27, 2023 3:13 pm
Daar is heelwat dinge wat jy met jou Ford kan doen waaroor die samelewing erg sal frons as jy dit sou waag om dit met jou vrou te doen.
Jy sê net na die tyd sorrie, jammer liefie ek het nie my bril aangehad nie...
So die 4 ouens wat jy vra om jou Fords te stoot dra almal bril.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jun 27, 2023 6:05 pm
by Capt. Yoda
Ot
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 9:56 am
by Lourens Potgieter
Daar is 'n in die drink water.....
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 9:57 am
by Lourens Potgieter
Lol, ek probeer weer.....daar is 'n onwelriekende stomp in die drink water.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 12:14 pm
by ruaanb
My swak hart gaan dit nie maak met al die konflik nie
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 1:06 pm
by Capt. Yoda
Ekt maar bq my herlaaikamer se kaste geoli, gaan nou my presse bq Fluid Film gee en dalk maar iets gooi en daar in die kluis kyk of ek nie iets ontdek wat ek al van vergeet het nie. Eks mos ook nou nie n man wat hou van konflik nie..my X sal julle se
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 1:13 pm
by joe rocket
Pasop eks nou n boelie. Ek boelie jou sommer uit jou gin uit.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 1:17 pm
by Capt. Yoda
joe rocket wrote: Tue Jul 11, 2023 1:13 pm
Pasop eks nou n boelie. Ek boelie jou sommer uit jou gin uit.
Jy kan bly wees ek like jou, soms
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 2:05 pm
by Braveheart
Dankie Jaco vir hierdie mooi draad sonder peck drills wat jy baie jare of baie "moons" terug oopgemaak het.
Dankie Deeg vir die mooi woord----stomp. Ek leer vinnig
Sommer 'n mooi gedig wat ek gekryf het
Ek is die grootste boelie en stomp hier soos genoem en trots daarop. Die keuse om my te leer ken of nie is joune.
As ek jou kan help sal ek waar ek kan, maar moet nie skeinheilig wees en my "judge" as jy my nie ken nie.
Die lewe is te kort vir stompe maar onthou mense verskil. Deur my oog dink ek ook miskien jy is 'n stomp maar ek ken jou nie en jugde jou nie. Dis my keuse of ek jou wil ken of nie.
Sommige diere fights in packs. Jy is nie n dier nie, bel of praat met my as jy 'n probleem het met my. Moenie mense soek om saam met jou teen my te faait nie. Jy is beter as die sterkte leeu al glo jy dit nie altyd nie.
Ek is die grootste "All Black" ondersteuner en trots daarop al hou jy nie van dit nie. ---Get over it.
Party manne skiet groot gewere want hulle het agter in die ry gestaan toe "goed" uitgedeel is maar ek geniet klein geweertjies om 'n punt te bewys aan myself. Laat elke ou geniet wat hy wil geniet. Die lewe gaan oor keuses. Maak die regte een.
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 2:09 pm
by Riaan Kriel
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 2:15 pm
by Braveheart
HAHA Riaan
Gelukkig het almal wat moet die topic gelees voordat dit ge-delete.
In rus en vrede vat mens gewoonlik kleiner slukkies---geniet dit.
Moet nie warry nie, dis die eerste episode. Die Bokke en All Blacks speel Saterdag. Mag die beste span wen.
Shit nou breek ek my eie reel. Ek wil nie my post account opjaag nie. Netnou voel ek belangrik.

Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Posted: Tue Jul 11, 2023 2:26 pm
by Francoisv
Ek onthou as kind het my oom Flip (Phillip ) per geleentheid steak so op 'n dik bakkers-oond deur gasbraai gaargemaak en dan so in repies gesny vir ons. Ek sal hom altyd as die pionier van plank-steak beskou. RIV.
Shoot straight