Page 36 of 51

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Oct 20, 2023 12:58 pm
by Capt. Yoda
My Pa nou 4 renewals na net meer as n jaar gekry, eks nou al oppad 2 jaar toe

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Oct 25, 2023 9:17 am
by Hano243
Nog n nuwe aansoek deur in 42 werksdae. Die renewals bly nog n probleem.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Oct 25, 2023 6:10 pm
by Glocked
Vandag sms gekry vir 2x renewals wat reg is om opgetel te word by DFO, ingedien gewees Desember 2019....

Nuwe aansoek vir my 6.5PRC is nou op 41 werksdae, lê by consideration.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Oct 26, 2023 4:52 am
by Frederik
Frederik wrote: Wed Aug 09, 2023 8:32 am Nuw aansoek vir nog handwapen ingegee. 31 Julie 2023
Nou op 64 werksdae - Preparation for Consideration

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Oct 26, 2023 3:35 pm
by LUAN
Nuwe rekord vir my. Verlede woensdag handwapen hernuwing ingegee vandag sms ontvang "renewal was issued"!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Oct 26, 2023 3:48 pm
by JAGTERSREG-JRM
31 Werksdae: Preparation for consideration
Lyk vir my of die oudjie ook mooi gaan loop, vorige 4 was begin Julie ingegee en einde Aug goedgekeur. Kan verseker met dit saamleef.....

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Oct 26, 2023 4:24 pm
by Capt. Yoda
Julle klomp donners koop lyk my te veel gewere die laat ons renewals nie n kansie kry nie

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Oct 26, 2023 4:31 pm
by JAGTERSREG-JRM
Capt. Yoda wrote: Thu Oct 26, 2023 4:24 pm Julle klomp donners koop lyk my te veel gewere die laat ons renewals nie n kansie kry nie
Jong ek weet mens kan teveel drink!!

Maar weet nie of mens teveel gewere kan he nie

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Oct 27, 2023 1:07 pm
by JAGTERSREG-JRM
JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Oct 26, 2023 3:48 pm 31 Werksdae: Preparation for consideration
Lyk vir my of die oudjie ook mooi gaan loop, vorige 4 was begin Julie ingegee en einde Aug goedgekeur. Kan verseker met dit saamleef.....
Sopas Goedgekeur...............40 WERKSDAE!!!

Lyk my dis hoe hy moet loop!!!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Oct 30, 2023 8:31 am
by Carel-Chris
Het sopas 'n sms gekry dat my bevoegdheid goedgekeur is (na 4 maande). Het lisensie en bevoegdheid saam ingedien vir hernuwing. Sal die DFO(Garsfontein Pretoria) vanself die lisensie aansoek aanstuur of maak mens weer vuur onder hulle? Of geniet mens die langer lisensie totdat hulle wakker skrik

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Oct 30, 2023 8:36 am
by Albert_7
Hi Carel-Chris

Ek het vroeër die jaar dieselfde gedoen en het maar net die DFO bewus gemaak van die hernuwing se goedkeuring. Nie gedink dit kan skade doen nie en my hernuwing is laas week deur na 50 werksdae

Groete
Albert

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Oct 30, 2023 9:35 am
by Carel-Chris
Albert_7 wrote: Mon Oct 30, 2023 8:36 am Hi Carel-Chris

Ek het vroeër die jaar dieselfde gedoen en het maar net die DFO bewus gemaak van die hernuwing se goedkeuring. Nie gedink dit kan skade doen nie en my hernuwing is laas week deur na 50 werksdae

Groete
Albert
Enigste probleem is om hulle in die hande te kry. Om te bel is onmoontlik want dit lui net of is sommer beset. Dink hulle haal die foon van die mikkie af.

So sal moet afvat by die werk net om hulle in te lig. Ek gaan dit maar monitor vir 'n week of twee en hoop hulle stuur dit aan

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Oct 31, 2023 11:03 am
by NicoO
More more,

My verdere bevoegtheid aansoek is in vir semi automaties en le na 22 dae op Correspondence by CRC.. hoe lyk die bevoegtheid aansoeke tydlyn op die stadium?

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Oct 31, 2023 11:19 am
by JAGTERSREG-JRM
Bevoegtheids aansoeke gaan jy ma nie moet asem ophou nie.....klomp vat n hele rukkie om dit deur proses te druk!!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Nov 03, 2023 8:50 am
by Glocked
Lekker as 'n Vrydag so begin ! 6.5PRC approved, 49 werksdae.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Nov 07, 2023 11:32 am
by Geno
Capt. Yoda wrote: Tue Aug 22, 2023 10:25 am
sako 30-06 wrote: Tue Aug 22, 2023 10:12 am Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
Ek wag al jaar en half
Dalk kom hul agter iets is nie lekker met jou nie...

Hierdie is my laaste hernuwing. Laasweek Maandag ingehandig by my DFO.

Image

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Nov 07, 2023 12:08 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote: Tue Nov 07, 2023 11:32 am
Capt. Yoda wrote: Tue Aug 22, 2023 10:25 am
sako 30-06 wrote: Tue Aug 22, 2023 10:12 am Hernuwing ingehandig 2 maande terug, nog nie eers op die sisteem nie. Hulle het seker weer die aansoek verloor, wel ek het die bewyse van betaling so dis nou maar hulle probleen.
Ek wag al jaar en half
Dalk kom hul agter iets is nie lekker met jou nie...

Hierdie is my laaste hernuwing. Laasweek Maandag ingehandig by my DFO.

Image
Sal maar vir my n spies koop, die goed le heel moontlik al n jaar daar

My prbobeem was dat my Competency verval het gedurende die tyd wat ek gewag het vir renewals nadat daar vir my gese is n competency kan nie verval nie so ek het nie nodig om weer aansoek te doen vir een nie, was n gestop en start van die begin af

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 23, 2023 2:35 pm
by Ratel
44 dae en AR15 se lisensie is goedgekeur. Dit was nogal vinnig ek moet se.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 23, 2023 2:39 pm
by JAGTERSREG-JRM
Lisensie aansoeke loop mooi, vinnigste sover 17 werksdae maar oor die algemeen tussen 4 en 5 weke. Kan daaraan gewoond raak!!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 23, 2023 3:03 pm
by sako 30-06
JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Nov 23, 2023 2:39 pm Lisensie aansoeke loop mooi, vinnigste sover 17 werksdae maar oor die algemeen tussen 4 en 5 weke. Kan daaraan gewoond raak!!
Hier in Boksburg le die aansoeke vir 5 weke by die DFO. ;D

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 23, 2023 3:21 pm
by JAGTERSREG-JRM
sako 30-06 wrote: Thu Nov 23, 2023 3:03 pm
JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Nov 23, 2023 2:39 pm Lisensie aansoeke loop mooi, vinnigste sover 17 werksdae maar oor die algemeen tussen 4 en 5 weke. Kan daaraan gewoond raak!!
Hier in Boksburg le die aansoeke vir 5 weke by die DFO. ;D
Selfs Limpopo se aansoeke is 5 weke van in tot goedkeuring........Daai van julle klink nie lekker nie

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 23, 2023 3:36 pm
by Capt. Yoda
JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Nov 23, 2023 3:21 pm
sako 30-06 wrote: Thu Nov 23, 2023 3:03 pm
JAGTERSREG-JRM wrote: Thu Nov 23, 2023 2:39 pm Lisensie aansoeke loop mooi, vinnigste sover 17 werksdae maar oor die algemeen tussen 4 en 5 weke. Kan daaraan gewoond raak!!
Hier in Boksburg le die aansoeke vir 5 weke by die DFO. ;D
Selfs Limpopo se aansoeke is 5 weke van in tot goedkeuring........Daai van julle klink nie lekker nie

Kobus, was jy al in Boksburg?

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Nov 23, 2023 3:59 pm
by JAGTERSREG-JRM
Kobus, was jy al in Boksburg?
[/quote]

Baie baie jare terug......Ek gaan gewoonlik Noord en vermy ander rigtings!!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Dec 13, 2023 4:39 pm
by Capt. Yoda
15.50 vandag al my renewals gelyk deur gekom, net so voor die Springbok holiday

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Dec 14, 2023 9:16 pm
by johans
manne ek het 6des my hernuwing aansoek ingedien,gister 13des die sms ontvang dat dit goedgekeur is.hoe is dit moontlik of het iets verander waarvan ek nie weet nie?ek bly nog in n klein dorpie ook ver van pretoria