Page 33 of 51

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed May 31, 2023 2:10 pm
by Hano243
Een hernuwuing is vanoggend goed gekeur na 228 werksdae. Ander lê nog dood stil op 153 en 124 werksdae.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed May 31, 2023 2:58 pm
by LoopSoosStroop
S13 nuwe aansoek ingedien 10 Feb en 29 Mei goedgekeur.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu Jun 01, 2023 12:13 pm
by Joe13
*

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 06, 2023 10:38 am
by Chris (vdB)
Weet enige iemand dalk waar trek CFR met die nuwe aansoeke tans, laaste wat ek gesien het was hulle by 930####. Ek het gebel en probeer uitvind, maar was onsuksesvol.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 06, 2023 10:50 am
by Capt. Yoda
Chris (vdB) wrote: Tue Jun 06, 2023 10:38 am Weet enige iemand dalk waar trek CFR met die nuwe aansoeke tans, laaste wat ek gesien het was hulle by 930####. Ek het gebel en probeer uitvind, maar was onsuksesvol.
Frans aka Sako222 sin was 933##

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 06, 2023 12:57 pm
by Chris (vdB)
Dankie Kaptein, dan kan myne nie meer te ver wees nie

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 06, 2023 1:38 pm
by Rigby
My 416 se hernuwing het n volle 1028 dae gele en sloer.

Maar soms is ons DFO’s egter aan ons kant. Ek het n maand terug gaan navraag doen - ek is toe gevra om asb net weer n vorm in te vul (basies weer die hernuwing vorm), maar sonder enige van die ander dokumente wat verlang word.

Gister, net meer as 4 weke later die sms ontvang dat hernuwing goedgekeur is.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 06, 2023 1:55 pm
by Capt. Yoda
Rigby wrote: Tue Jun 06, 2023 1:38 pm My 416 se hernuwing het n volle 1028 dae gele en sloer.

Maar soms is ons DFO’s egter aan ons kant. Ek het n maand terug gaan navraag doen - ek is toe gevra om asb net weer n vorm in te vul (basies weer die hernuwing vorm), maar sonder enige van die ander dokumente wat verlang word.

Gister, net meer as 4 weke later die sms ontvang dat hernuwing goedgekeur is.
Ek wag nou al vir n kluis vol gewere se renewals en dan terwyl ek gewag het het my competency ook natuurlik verval want niemand weet wat van dag tot dag met hulle "verval datums" aan gaan nie so toe is alles terug gestuur en moes ek eers competency renewal doen en dan sal die liksens renwals weer aan die gang kom. Ek sien jare se wag wat vir my voor le

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 06, 2023 6:07 pm
by NicoO
Ekt Vrydag weer n nuwe aansoek ingegee… dalk voor die einde van die jaar 😂😂

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 06, 2023 6:29 pm
by OosKaapJagter
Einde Februarie 'n nuwe pistool lisensie ingehandig. Gister goedgekeur.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Jun 11, 2023 7:49 am
by NicoO
Nuwe aansoek sover van DFO tot CFR AVS in 6 werkdae!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Jun 11, 2023 8:23 am
by Apie
Hoe lank wag julle deesdae vir julle kaartjies?

16 Mei Approved
Kaartjie nog nie ontvang


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sun Jun 11, 2023 2:28 pm
by Mellies
Na 4 maande by DFO het my aansoek die CFR bereik.

Met n vleisie...

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Jun 12, 2023 2:12 pm
by Hartskoot Hennie
Ek het ook ñ nuwe aansoek wat al drie maande by die GP Provincial DFO lê sonder enige beweging.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 13, 2023 5:15 pm
by Chris (vdB)
My 935 aansoek het gister uiteindelik beweeg na In Preparation For Consideration.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri Jun 16, 2023 7:57 am
by Mellies
Na 6 dae in Pta geskuif na ‘consideration’.

Met n vleisie...

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon Jun 19, 2023 9:30 am
by Yogi
My hernuwing 10 maande terug ingedien, nog geen beweging nie.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 20, 2023 7:26 pm
by SkollieDuToit
Apie wrote:Hoe lank wag julle deesdae vir julle kaartjies?

16 Mei Approved
Kaartjie nog nie ontvang


Sent from my iPhone using Tapatalk
Moenie te veel stress oor die kaartjies nie. Deesdae kan jy na jou DFO toe gaan as dit goedgekeur is en dan 'n tydelike lisensie kry en jou wapen gaan kry

Sent from my SM-A325F using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 20, 2023 7:33 pm
by SkollieDuToit
Weet enige iemand waar die CFR nou al trek op Ref nommers?
My aansoek lê nou al van begin van die maand by WC se Provincial vir QC.


Sent from my SM-A325F using Tapatalk


Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue Jun 20, 2023 9:54 pm
by Giepie
Ek kry geen reaksie op SAPS se website nie, ook nie op die app nie. Op die app sê dit "incomplete or garbled information".

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jun 21, 2023 5:31 am
by Mellies
Approved na 10 dae in Pta.

Met n vleisie...

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jun 21, 2023 6:16 am
by NicoO
My nuwe aansoek le na 14 dae by Received at licensing.. ek hoop vir n nuwe rekord vir my!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jun 21, 2023 7:30 pm
by Hartskoot Hennie
Weet enige iemand dalk wat gaan tans aan (of nie aan nie) by die GP Provincial DFO?

Ek het al ñ klomp keer gebel om te probeer uitvind hoekom sekere aansoeke onlangs sonder enige verduideliking daar vashaak, maar hulle kan net op hulle sisteem sien (in die enkele gevalle wanneer hulle “system online” is) wat ek alvorens kan sien op my app/die SAPS webstuiste. Daar word dan net vir my gesê: “Try again next week...”

Een persoon het vir my so paar weke terug gesê hulle is agter met vuurwapen aansoeke a.g.v. die gereelde kragonderbrekings, en was blykbaar op daai stadium nog besig met Maart se aansoeke.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jun 21, 2023 8:17 pm
by KaKaTo
Hi Hennie,

Ek sit ook al daar vas vanaf 11/04/2023 my ref is 935*** ander mense met ref:937*** is al by die CFR so ek neem aan die aansoek lê iewers in n hoek.

Ek gaan GOSA more kontak en hoor wat hulle voorstel.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed Jun 21, 2023 8:55 pm
by Hartskoot Hennie
Hi Christiaan. My aansoek is 938***. Laat weet ons wat sê GOSA en baie dankie vir jou moeite.


Sent from my iPhone using Tapatalk