Page 32 of 50

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed May 24, 2023 8:25 am
by tau
Hernuwing van my .375 geweer nou goedgekeur na 11 maande, Nuwe aansoek vir Glock Sportskiet was net 3 maande!!!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed May 24, 2023 1:46 pm
by ruaanb
Wat beteken n status van Completed tov n hernuwing?

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed May 24, 2023 1:59 pm
by Wildjagter
ek het sms gekry wat se die hernuwing was 'issued' en hulle website se 'Completed'. het jy nie sms ook gkry nie?

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed May 24, 2023 2:28 pm
by ruaanb
Geen sms nie maar nou met dfo gepraat. Completed = approved = issued. Nou net wag vir kaartjie. Gaan seker nog 2 jaar vat.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed May 24, 2023 6:51 pm
by Cobus Wessels
Ek het al verskeie printouts gaan kry voor die lisensiekaartjie arriveer het. Was nog orals aanvaar .

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu May 25, 2023 9:05 am
by Kallie Fernhout
My Sako 85 stap geweertjie het nou vir 62 werksdae by Paarl DFO gele voor hy na Provincial DFO gestuur is. Glo Beurtkrag se skuld. Dit is mos nou die nie verskoning na Covid.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu May 25, 2023 3:33 pm
by ruaanb
Sterkte Kallie….

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Thu May 25, 2023 3:39 pm
by Capt. Yoda
Kallie, maak ma planne vir 2024 se jag met hom, ek sal seker ook nog dan met n renewal se betaling strokie jag

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri May 26, 2023 6:10 am
by Apie
Apie wrote:
Hano243 wrote:
Grenslyn wrote: Wed May 03, 2023 8:48 am Daar is definitief 'n probleem. Myne is nou al daar vir 2 maande.
Myne steek ook steeds daar vas van 24 Maart.
Myne is al daar van 8 Maart af - Received at licencing section….

Sent from my iPhone using Tapatalk
Approved 15 Mei

105 Working days

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri May 26, 2023 8:01 am
by Hano243
Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri May 26, 2023 9:30 am
by Geno
Hano243 wrote: Fri May 26, 2023 8:01 am Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
2 van my vrou se lisensies ook presies so.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri May 26, 2023 10:14 am
by Gian_dP
Myne gister goedgekeur. 94 werksdae. Ook lank gehang, en toe binne 4 dae afgehandel.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri May 26, 2023 10:32 am
by Jase6191
Het my eerste competency application Dinsdag ingegee, nogsteeds nie n reference number gekry. Toe ek die dame vra oor dit Dinsdag voor ek geloop het, het sy gese ek gan dit more kry, sy sal dit more op sisteem laai. Ek neem aan ek moet maar terug gan maandag en vra weer vir dit?

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri May 26, 2023 10:59 am
by SakoTrippel2
Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Ekt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri May 26, 2023 1:35 pm
by Chris (vdB)
SakoTrippel2 wrote: Fri May 26, 2023 10:59 am
Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Ekt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.
Sako my ref nr is 9356### en my aansoek le al van 20/3/2023 by "Received at licensing section" so ek dit dit is veilig om te se jy gaan nog n' rukkie wag

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Fri May 26, 2023 1:44 pm
by KaKaTo
Darem lê julle sin al by die "Received at licensing section".

My nuwe aansoek 935**** staan nog "Send to Provincial DFO" vanaf 2023/04/11 (staan op 65 werksdae)

My broer se nuwe aansoek is gister goed gekeur 931**** (93 werskdae) syne het ook gestaan by "Received at licensing section" vir twee maande.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Sat May 27, 2023 7:17 am
by Mellies
Ek gaan nou vir 5 maande by DFO se super glue afdeling.

Met n vleisie...

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon May 29, 2023 8:02 am
by Hano243
Hano243 wrote: Fri May 26, 2023 8:01 am Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Van consideration tot goekeuring 2 dae,

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon May 29, 2023 8:37 am
by JAGTERSREG-JRM
101 Werksdae en my TC 30-30 is goedgekeur. Sien meeste manne in Gauteng wag tussen 100-115 werksdae. Egter wel n uitskieter gekry van 248 werksdae op een klient (was 5 aansoeke en was almal ook sommer op selfde dag goedgekeur-vermoed dit het in n laai gele). Nou ook situasie gehad waar hernuwing van Maart 2020 nog nie deur was nie, lekker gestoei maar almal was goedgekeur (ook n klant se aansoeke)

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon May 29, 2023 10:09 am
by Hano243
Hoe gemaak met hernuwings wat uitstaande is waarvan die kaartjies reeds verval het?

Ek lees deesdae biae skrywes waar jagters en persone wat hulle wapens vervoer langs die pad moelikheid optel met korrupte polisie lede omdat die kaartjes verval het en hulle nie die DFO se strokie as bewys wil aan vaar nie? Los mens dan maar net die wapen by die huis? Dis maklik maar partykeer laat dit jou in n moeilike posisie as mens n spresfieke wapen vir n spesifieke doel wil vervoer? Van my hernuwings is al vêr verby die 150 werksdag merk.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Mon May 29, 2023 6:18 pm
by OosKaapJagter
Hano, artikel 24(4) bepaal dat indien jou hernuwingsaansoek betyds ingedien is, bly jou huidige lisensie geldig totdat die aansoek klaar oorweeg is.

Jy kan 'n kopie van die wet aflaai en by jou hou as jy bekommerd is; dalk maar die Engelse weergawe dat sekere lede dit kan lees. Hier is sommer 'n plek waar jy dit kan aflaai: https://natshoot.co.za/firearm-licence/ ... egulations

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue May 30, 2023 8:32 am
by SakoTrippel2
SakoTrippel2 wrote:
Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Ekt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.
Gister die 29ste toe skuif hulle almal na "Consideration" so dit was basically 'n maand se lê daar. Volgens die system is ons op 80 Werksdae vanaf Capture Date.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue May 30, 2023 8:47 am
by Hano243
OosKaapJagter wrote: Mon May 29, 2023 6:18 pm Hano, artikel 24(4) bepaal dat indien jou hernuwingsaansoek betyds ingedien is, bly jou huidige lisensie geldig totdat die aansoek klaar oorweeg is.

Jy kan 'n kopie van die wet aflaai en by jou hou as jy bekommerd is; dalk maar die Engelse weergawe dat sekere lede dit kan lees. Hier is sommer 'n plek waar jy dit kan aflaai: https://natshoot.co.za/firearm-licence/ ... egulations
Dankie, ek het reeds so kopie. Hoop maar dit is voldoende as mens jouself in so situasie bevind.

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Tue May 30, 2023 11:22 pm
by SakoTrippel2
SakoTrippel2 wrote:
SakoTrippel2 wrote:
Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Ekt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.
Gister die 29ste toe skuif hulle almal na "Consideration" so dit was basically 'n maand se lê daar. Volgens die system is ons op 80 Werksdae vanaf Capture Date.
4 "Approved" SMSe 12uur vanmiddag gekry!!!

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Posted: Wed May 31, 2023 4:59 am
by Chris (vdB)
SakoTrippel2 wrote: Tue May 30, 2023 8:32 am
SakoTrippel2 wrote:
Hano243 wrote:Lyk darem of daar effense beweging is, myne is na 2 maande van vas sit by "Received at licensing section" uiteindelik oor na "Consideration"
Ekt paar wat daar lê al van 3 Mei af... Maar dis nou al 72 Werks dae. So ek hoop nie dis ook 'n 2 maande storie nie.
Gister die 29ste toe skuif hulle almal na "Consideration" so dit was basically 'n maand se lê daar. Volgens die system is ons op 80 Werksdae vanaf Capture Date.
Sako wat was die eerste 4 digits van jou aansoeke? Jy was baie gelukkig.