Page 31 of 31
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu Jul 09, 2026 1:01 pm
by DWB
Lekker Jaco!!!!!
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Wed Aug 05, 2026 11:41 am
by Rudi Fischer
Klieente het gevra en ons het geluister.
Spoor se nuwe .308 200gr

Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu Aug 06, 2026 8:43 am
by Dash431
Daai is mos n 300WM se kos! Sal hulle werk met n 1/10 twist?
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu Aug 06, 2026 9:07 am
by Toxxyc
1/10 behoort daai koeël mooi te stabiliseer as ek so na die stability calculator kyk, en ek voer vir hom vrot nommers.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu Aug 06, 2026 10:10 am
by Rudi Fischer
Dash431 wrote: Thu Aug 06, 2026 8:43 am
Daai is mos n 300WM se kos! Sal hulle werk met n 1/10 twist?
Dagse Dash
Yebo, hulle stabiliseer in n 1/10
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu Aug 06, 2026 10:55 am
by Capt. Yoda
Rudie hoe lank is die nuwe 200s?
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu Aug 06, 2026 1:29 pm
by Rudi Fischer
Capt. Yoda wrote: Thu Aug 06, 2026 10:55 am
Rudie hoe lank is die nuwe 200s?
34.8mm
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu Aug 06, 2026 2:36 pm
by Dash431
Dan is hy 2.5mm korter as n 180gr TTSX. Gaan mooi werk!
Het jy hulle al in wetpacks geskiet Rudi? Ek is nuuskierig om te sien hoe hulle maak uit n 300 WM.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Thu Aug 06, 2026 2:45 pm
by Rudi Fischer
Dash431 wrote: Thu Aug 06, 2026 2:36 pm
Dan is hy 2.5mm korter as n 180gr TTSX. Gaan mooi werk!
Het jy hulle al in wetpacks geskiet Rudi? Ek is nuuskierig om te sien hoe hulle maak uit n 300 WM.
Ek is oortuig hy gaan net soos die 180gr lyk, sy shank is net 2mm langer as die 180gr sin.
alles anders is die sefde.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sat Aug 08, 2026 3:58 am
by JF123
Wat min mense aan dink is dat die SBC koeëls se loodkern aan die voorkant sit. Dit beteken dat die koeëls in stadiger groefdraai lope gebruik kan word as wat die meeste mense dink.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Sun Aug 16, 2026 9:12 am
by Rudi Fischer
Vanoggend die van my klient gekry van Australia.
Evan en sy seun Tom het Water Buffels gaan jag die laaste week.
Ongelukkig kon ons nie betyds n vlug kry vir sy Spoor .410 400gr vir sy Jeffery 450/400 nie maar hy het darem nog Spoor .338 225gr oor gehad en hulle het nie teleurgestel nie.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Mon Aug 17, 2026 4:21 am
by Johan van Wyk
Hier word nogal verbasend baie buffels, bantengs en scrubbers (wilde brahmane) in die Northern Territory geskiet met die diverse .338s. Beide die Win Mag en die .338-06 A-Square is baie gewild in Oz. Daai koele het mooi gemaak in 'n groot dier.
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Wed Sep 30, 2026 10:02 am
by Rudi Fischer
Spoor Solids begin uit rol in al die groot kalibers van 9.3 - .577
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Wed Sep 30, 2026 1:28 pm
by Wouter Roets
I love it when a plan comes together!
Lekker snorre!
Re: Spoor Bullet Company.
Posted: Wed Sep 30, 2026 4:34 pm
by tau
Rudi Fischer wrote: Wed Sep 30, 2026 10:02 am
Spoor Solids begin uit rol in al die groot kalibers van 9.3 - .577
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nou kom jy reg Solids is mos die ding!!!