Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Grenslyn »

Nuwe aansoek goedgekeur na 107 dae vanaf Bethlehem.
Hein
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Grenslyn »

Bevoegdheidaansoeke vanaf Upington goedgekeur na 111 kalenderdae.
Hein
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Giepie »

Ek het 4 April hernuwings gaan indien, maar ek kan nie betaal nie want dit is jaareinde, daarom is hulle stelsel af. ???????? Ek dag dit is juis wat rekenarisering verhoed. >:( >:( >:(
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Leon Crous »

Lyk my alles het nou weer gaan staan by CFR.
Nie een van my aansoeke roer nie >:(
En daai nr wat jy kan bel is pure tyd mors. Enige iemand 'n inside contact wat ek kan mail of bel ;)
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carlc »

Jy gaan jou vererg as hulle die foon antwoord. Al wat hulle sè is you must wait, one week, two weeks, three weeks, just wait. Ek het maar n epos gestuur vir wat dit werd is. Staan vandag op 90 werksdae.
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Grenslyn »

Twee lisensie goedgekeur na 99 kalenderdae vanaf Upington. Dit is 'n rekord!!
Hein
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by OosKaapJagter »

Ek glo dit help nie om die mense aanhoudend te skakel of per e-pos navraag te doen nie.

Daar is waarskynlik 'n ongemotiveerde spul wat op hulle eie tyd deur aansoeke werk. Wanneer die foon lui moet hulle besluit of dit die moeite werd is om dit op te tel. Dit is so bietjie afwisseling van die vervelige taak om deur bladsye en bladsye motiverings te lees. Dan 'n rustige koppie koffie en na 15 minute kan die persoon weer moed bymekaar skraap om met die bestaande aansoek voort te gaan, of dalk daarvan vergeet en 'n nuwe een in die hoop optel.

Dit is nou sonder inagneming van kragonderbrekings vanweë beurtkrag...........
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Chris (vdB) »

Is daar van julle nuwe lisensie aansoeke wat enige beweging toon? My nuwe lisensie aansoek steek nou al vir n' maand vas by " RECEIVED AT LICENCING SECTION" Het gesien CFR het finansieele jaareinde gehad, weet nie of dit dalk ook n' uitwerking het op die proses nie.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by toxicsox »

DM4 .223 AR Semi-Auto - Ingehandig 26 Oktober 2022 - Ontvang 3 April 2023
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Ek het twee hernuwings wat gister goedgekeur is na omtrent 9 maande. Ek tel nie meer nie...

Nuwe aansoek staan doooodstil by DFO.

Met n vleisie...
Whisky17
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Fri Mar 05, 2021 5:14 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Whisky17 »

Ek het my aansoek 27 Oktober 2022 in gedien.
Die aansoek het seker 2 maande by "Received at licencing section" vas gehaak. Dit het uiteindelik na die volgende stap geskuif en is 3.5 weke later goed gekeur.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by ruaanb »

Ek is nou op 20 maande wat Ek wag vir hernuwing
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by PaulM »

Hernuwing goedgekeur na 152 kalenderdae.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carlc »

Kan iemand my dalk sè of die aansoek wagtydperk verander is van 90 werksdae na 120 werksdae. As dit is het ek dit gemis. Ek het nou antwoord per epos van die CFR gekry op my navraag van n nuwe aansoek wat vandag op 100 wersdae sit waar hulle net sè "it is still within the timeframe". Toe ek verder vra maar hoe so kry ek die antwoord dat die timeframe 120 werksdae is.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Carl, as jy n reguit antwoord by hulle kry kan jou hout ook weld
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by alecjohnson »

Carlc wrote: Mon Apr 24, 2023 5:54 pm Kan iemand my dalk sè of die aansoek wagtydperk verander is van 90 werksdae na 120 werksdae. As dit is het ek dit gemis. Ek het nou antwoord per epos van die CFR gekry op my navraag van n nuwe aansoek wat vandag op 100 wersdae sit waar hulle net sè "it is still within the timeframe". Toe ek verder vra maar hoe so kry ek die antwoord dat die timeframe 120 werksdae is.
Sal jy asseblief daai epos adres stuur? My laaste aansoek le nou al van 12 Januarie by RECEIVED AT LICENCING SECTION...
Bart17
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Apr 03, 2023 10:53 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Bart17 »

Het 27 October 2 hernuwings en 1 nuwe aansoek in gedien. Op 17 February is die hernuwings deur en 7 Maart die nuwe aansoek. Het nog nie kaartjies ontvang vir enige van hulle nie.
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carlc »

Alec die epos adresse wat ek gebruik is
ComplaintsNodalPoint@saps.gov.za en
MamothetiJ@saps.gov.za
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by alecjohnson »

Baie dankie Carlc!
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Mellies wrote: Tue Feb 21, 2023 11:12 am Ek het verlede week weer n varsetjie ingehandig.

Bevoegdheid hernuwing was so ses maande. Wag nog vir hernuwings...

Met n vleisie...
Kêrels!!!!!

Hyt beweeg!!!! Na amper 3 maande by DFO...

Hier kom groot reen.

Met n vleisie...
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Grenslyn »

Chris (vdB) wrote: Tue Apr 18, 2023 9:09 am Is daar van julle nuwe lisensie aansoeke wat enige beweging toon? My nuwe lisensie aansoek steek nou al vir n' maand vas by " RECEIVED AT LICENCING SECTION" Het gesien CFR het finansieele jaareinde gehad, weet nie of dit dalk ook n' uitwerking het op die proses nie.
Daar is definitief 'n probleem. Myne is nou al daar vir 2 maande.
Hein
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Grenslyn »

Grenslyn wrote: Thu Apr 13, 2023 8:51 am Twee lisensie goedgekeur na 99 kalenderdae vanaf Upington. Dit is 'n rekord!!
Regstelling. Ek was so opgewonde oor die lisensies wat goedgekeur is. Dit is werksdae en nie kalenderdae nie. :(
Hein
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hano243 »

Grenslyn wrote: Wed May 03, 2023 8:48 am
Chris (vdB) wrote: Tue Apr 18, 2023 9:09 am Is daar van julle nuwe lisensie aansoeke wat enige beweging toon? My nuwe lisensie aansoek steek nou al vir n' maand vas by " RECEIVED AT LICENCING SECTION" Het gesien CFR het finansieele jaareinde gehad, weet nie of dit dalk ook n' uitwerking het op die proses nie.
Daar is definitief 'n probleem. Myne is nou al daar vir 2 maande.
Myne steek ook steeds daar vas van 24 Maart.
Hano
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Apie »

Hano243 wrote:
Grenslyn wrote: Wed May 03, 2023 8:48 am
Chris (vdB) wrote: Tue Apr 18, 2023 9:09 am Is daar van julle nuwe lisensie aansoeke wat enige beweging toon? My nuwe lisensie aansoek steek nou al vir n' maand vas by " RECEIVED AT LICENCING SECTION" Het gesien CFR het finansieele jaareinde gehad, weet nie of dit dalk ook n' uitwerking het op die proses nie.
Daar is definitief 'n probleem. Myne is nou al daar vir 2 maande.
Myne steek ook steeds daar vas van 24 Maart.
Myne is al daar van 8 Maart af - Received at licencing section….


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Wildjagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Wildjagter »

Nuwe aansoek goedgekeur na 181 kalender dae
2 Hernuwings goedgekeur na 434 kalender dae

Het iemand al die printout by hul dfo gekry voor die kaartjie reg is? laasjaar laas iets van dit gehoor
Post Reply