Page 4 of 4

Re: Scope opsies vir lang afstand bou

Posted: Mon Mar 12, 2012 3:29 pm
by Klopper
Geluk Ludwig! man daai ding kyk mooi!! Hoop jou baie vreugdevolle skiet dae met hom!  ;)

Re: Scope opsies vir lang afstand bou

Posted: Mon Mar 12, 2012 7:50 pm
by Arnold
Ek is bly jy kan dit nou eerstehands beleef!

Re: Scope opsies vir lang afstand bou

Posted: Mon Mar 12, 2012 8:25 pm
by Rinkhals
Baie Geluk Ludwig!

Daai Siii's het nogal 'n manier om 'n ou te verras, myne is ook nou uiteindelik gemount en sal laat weet hoe dit gaan.

Groete
Rinkhals

Re: Scope opsies vir lang afstand bou

Posted: Tue Mar 13, 2012 6:30 pm
by Piet Breedt
Die Sightrons doen ook baie goed met "Rangefinding" op die Luggewere wat ons in Veldteiken gebruik en hulle beeld is goed.