Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by jaracal »

Hallo Johan
Die kurus word net die Saterdag gehou met roep sessies die middag. Teen 19h00 behoort ons klaar te wees.
Groete

Heinrich
Last edited by jaracal on Sat Feb 18, 2012 5:56 am, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by prohunt »

Hallo Heinrich en Piet,
Ek sal graag die kursus in Nigel as Refresher kom bywoon, afhangende natuurlik van die beskikbaarheid van plek. Ek sal noodwendig nie omgee om terug te staan vir manne/vroue wat nog nie die kursus bygewoon het nie.
Groete
Johan
Where He leads me I shall follow!
immelmanw

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by immelmanw »

Piet, die 12 mei gaan nie werk nie, dit is die SA Ope daai naweek.
Groete
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Fanie Nel »

Hello oom Piet
Oom kan maar my naam opsit vir die kursus
Fanie Nel
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by JuanPaul »

Hallo manne,

Is daar al finaliteit oor die datum, ek wil bitter graag die kursus bywoon, aangesien ons(ek en my seun) nuut is in die jag van jakkalse. Ons het al saam met Piet Breedt uitgegaan en die gogga het my kwaai gebyt, waarna ek nou in al die nodige "equipment" aangeskaf het. As dit die 6de is sal dit my pas maar die daarop volgende naweek is uit aangesien ons gaan jag.  (ons sal 3 persone wees wat die kursus gaan bywoon)

Dankie
Juan
Last edited by JuanPaul on Fri Mar 09, 2012 10:42 am, edited 1 time in total.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by jaracal »

Hallo JaunPaul
Die datum lyk of dit die 5de sal wees. Ons sal begin April bevestig maar kan ek nie sien dat ons 'n ander datum sal doen nie.

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 549
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Jassie »

Hein

Sit my maar op vir die een - wil nie graag mis nie

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Pvdw »

Andre lyk my ons is al weer saam daar, ek vat die laaities om te geen leer.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by JuanPaul »

jaracal wrote: Hallo JaunPaul
Die datum lyk of dit die 5de sal wees. Ons sal begin April bevestig maar kan ek nie sien dat ons 'n ander datum sal doen nie.

Groete
Heinrich
Die 5de is reg, ons sal 3 wees wat bywoon.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by C.J. »

Ek is ook in vir die 5de.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by FrancoisN »

Ek sal ook bywoon die 5de en nog n man saambring.

Groete
Francois
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Piet Breedt »

Ja, die 5de is reg met my. Ek sal dit dan so reel.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Geno »

Ek's uit die 5de, ons jag daai tyd in die Kalahari daar by KSV en Songdaug...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by marno »

Die 5de klink bakgat!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
viperian

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by viperian »

Hein

Die 5de is reg ek is ook in
Se net gou weer wat die kostes is

Thx
Ian
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Pvdw »

5de is reg met my ook. Ek bring die 2 seuns ook saam.

Peet
Work to live, don"t live to work
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Freek »

Manne, die wat nog twyfel oor die kursus. Dit is uit en uit die moeite werd, het self die kursus al 3 keer by gewoon en elke keer leer mens iets by. Dit is uit en uit die moeite werd om dit te doen, hierdie kennis is beslis noodsaaklik indien enige iemand dit enigsins oorweeg om by predasie beheer betrokke te raak.

Ek gaan my bes probeer om daar te wees, hou asb. vir my ook 'n plekkie oop.

Groetnis.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Piet Breedt »

Manne, ek wil graag n naamlys opstel van almal wat die kursus op die 5de Mei wil bywoon.

Hier is solank die name wat ek het van eerste keer bywoners. Die wat reeds die kursus bygewoon het, ons moet n aparte lys vir julle maak.

Eerste keer bywoners:

Juan Bekker + 1
Juan Bekker Jnr
Org Maree
Wimpie Breedt + 1
Werner Breedt
Walter Heple
Janus Oosthuizen + 1
PVDW + 2
ViperIan + 1
Marno
Vatso Katvis + Leon
Jassie
de Beer
Spanner
Edward Knowels
Barend Keet
jthuynsma
Martin Holder
Duart van Zyl
Ian Grey
Hansman

As jy dit nie kan maak op die 5de Mei en ek het jou naam hier op, laat weet my asb
As jou naam nie op is en jy wil die kursus bywoon, of as jy nog mense saambring, laat my ook weet asb.

Die wat dit reeds bygewoon het en ook wil kom, laat weet my ook asb. Onthou net dat eerste keer kursus gangers voorkeur kry as die kursus te vol raak.
Last edited by Piet Breedt on Wed May 02, 2012 7:29 pm, edited 1 time in total.
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by C.J. »

Oom Piet,

Ek het laas jaar die kursus bygewoon so dit sal my tweede kursus wees.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Spanner »

Ek is ook in vir die een asb - ook my eerste kursus.

Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by prohunt »

Hallo Piet,
Ek sal dit ook graag as "refresher" wil bywoon.
Groete
Johan
Where He leads me I shall follow!
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Janjak »

Middag Piet,
jy kan my naam ook op die 2 de lys sit asb- "refresher".

dankie
Jannie
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Freek »

Sit my naam asb. op die 2de lys Piet.

Dankie!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Jan Thuynsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Jan Thuynsma »

Kan my naam asseblief ook opgesit word.

Is daar vroeer op die post details oor die kursus, wat saam gebring moet word en so aan?
Jan
6.5x55 SM
.22 Hornet
.22lr
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Heinrich Funck Gevorderde Jakkals Roep Kursus - Nigel

Post by Piet Breedt »

Elkeen bring sy eie aantekeningboek, pen toebroodjies en koeldrank, en dan so vleisie vir na die tyd braai en n drinkdingetjie as jy wil.

Ek sal die presiese pad aanduidings later plaas.
Post Reply