EV's - Elektriese Voertuie
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Tesla het reeds nuwe tegnologie ontwikkel wat deurlopend die toestand van hulle EV's se bande nagaan - banddruk, loopvlak slytasie en sywand gehalte of dan liewer enige defekte aan sywande wat mag ontstaan gedurende ritte.
Waarskuwings waar nodig word dan op skerm aan bestuurder deurgegee om aandag daaraan te gee.
Sou bestuurder dit aanhou ignoreer, sal voertuig homself afskakel totdat defekte herstel is.
Dit is beslis 'n baie goeie veiligheidsaspek wat mense lewens kan red.
Geen sprake van Big Brother wat elke Tesla dophou nie - taboe.
Terloops, enige binnebrand enjin aangedrewe voertuig of selfs EV's, kan hulself afskakel sonder dat dit die bestuurder se wíl is - bloot omdat iets iewers oppak en die gees gee.

"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Hierdie koppeling heelonder net ter inligting om 'n breër perspektief te bekom oor wat elders in die wêreld met die vervaardiging en verkope van EV's huidig plaasvind.
Natuurlik is ons in Suid Afrika myle agter in die verband weens verskeie redes, dink en noem maar op, nogtans is daar talle positiewes wat hulle nie gaan laat keer deur die negatiewes nie.
Een daarvan is dat die privaat sektor hom nie laat stuit waar geleenthede lok om groei tot stand te bring en wins te kan maak nie.
Nog 'n baie belangrike een is, dat niemand die son kan laat ophou skyn nie.
(Weereens, waar is ons sonkrag spesialiste en kundiges? Kom praat saam manne, wees gereed hiervoor.)
Só, gun maar die sonskyn oor hulle wat weet wat dit werd is.
Natuurlik is ons in Suid Afrika myle agter in die verband weens verskeie redes, dink en noem maar op, nogtans is daar talle positiewes wat hulle nie gaan laat keer deur die negatiewes nie.
Een daarvan is dat die privaat sektor hom nie laat stuit waar geleenthede lok om groei tot stand te bring en wins te kan maak nie.
Nog 'n baie belangrike een is, dat niemand die son kan laat ophou skyn nie.
(Weereens, waar is ons sonkrag spesialiste en kundiges? Kom praat saam manne, wees gereed hiervoor.)
Só, gun maar die sonskyn oor hulle wat weet wat dit werd is.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Hulle moet dalk net eers die baterye uit sort voor ons almal ons huise af brand
https://abcnews.go.com/US/wireStory/us- ... s-83882398
Klink my hulle “charge lewe” is ok ma so 1000/1200 charges. As jy elke dag 100km ry en hom 3 keer n week moet charge is dit ook ma nie baie nie en eks nie regtig bewus van n vreeslike 2nd hand EV mark hier nie so jy gaan ma moet hoes vir daai nuwe batery

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
In kort, hierdie raak gelees oor die sogenaamde battery probleme in EV's -
Dis blykbaar waar die probleem lê.
Dit wil al voorkom of sekere vervaardigers se EV's die probleme ervaar en ander weer glad nie of uiters selde enige battery defekte ervaar.
Wat herlaai siklusse betref, Tesla se 4680 batterye kan tot 3000 keer suksesvol ten volle herlaai word.
Weereens, sekere vervaardigers se EV's is weens deeglike navorsing en ontwikkeling net soveel beter.
Volkswagen Recalls More Than 100,000 PHEVs For Fire Risk
I read the Reuters story more closely and discovered the recall applies to 42,300 plug-in hybrid versions of the Volkswagen Passat, Golf, Tiguan, and Arteon worldwide. Audi also is recalling 24,400 vehicles, while Seat and Skoda are also affected.
Let wel: Al die genoemde make is Volkswagen beheerde en vervaardigde voertuie.
According to Bild, German safety regulator KBA explains that, “inadequate fastening of the engine design cover can lead to contact with hot parts and subsequently to fire.” 16 such fires have been reported in Germany. Apparently, the connection to the high voltage battery in those cars is not sufficiently insulated. The issue, then, is not with the batteries catching fire but with high voltage current making contact with parts that then overheat to the point where an under-hood fire results.
is dus voertuie wat steeds 'n binne-brand-enjin in het en "the connection to the high voltage battery in those cars is not sufficiently insulated."Plug-in hybrid versions
Dis blykbaar waar die probleem lê.
Dit wil al voorkom of sekere vervaardigers se EV's die probleme ervaar en ander weer glad nie of uiters selde enige battery defekte ervaar.
Wat herlaai siklusse betref, Tesla se 4680 batterye kan tot 3000 keer suksesvol ten volle herlaai word.
Weereens, sekere vervaardigers se EV's is weens deeglike navorsing en ontwikkeling net soveel beter.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Die ontwikkeling van "hoë energie batterye" wat in elektriese voertuie gebruik word, vind tans plaas teen 'n tempo wat niemand in die onlangse verlede voorsien het nie.
'n Duitse maatskappy, Theion, het reeds resultate behaal wat die reik afstand van elektriese voertuie drasties kan verhoog.
Binne die volgende twee jaar kan dit 'n werklilkheid word en hopelik kan die "reikwydte-sindroom" iets van die verlede wees met afstande van 1 440 km op 'n enkele herlaai van jou elektriese voertuig se batterye.
Theion resultate
'n Duitse maatskappy, Theion, het reeds resultate behaal wat die reik afstand van elektriese voertuie drasties kan verhoog.
Binne die volgende twee jaar kan dit 'n werklilkheid word en hopelik kan die "reikwydte-sindroom" iets van die verlede wees met afstande van 1 440 km op 'n enkele herlaai van jou elektriese voertuig se batterye.
Theion resultate
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Mens hoef seker nie verbaas te wees oor ons eie land se heersers en hul onvermoë om sulke inisiatiewe te neem nie, bloot weens die feit dat hulle verswelg is in hule eie geskepte korrupte wêreld nie, of hoe?
Botswana neem die voortou in Suidelike Afrika.
Botswana neem die voortou in Suidelike Afrika.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Fk ons het 3 keer n dag loadshedding en jy dink nog die EV kite gaan vlieg.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 840
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
As hy rerig gedink het daai kite gaan vlieg, dan het hy mos ook een gery? Dis nou in die nagte wat die kar wel kan laai in Fase 4.Fk ons het 3 keer n dag loadshedding en jy dink nog die EV kite gaan vlieg
Keybord Ninja
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Die enigste manier wat 'n elektriese voertuig in SA vir my kan sin maak, is as hy sy eie sonkrag (of ander) laaistasie het. Beslis nie 'n kragopwekker nie, dis baie goedkoper om die binnebrandenjin direk in die voertuig te sit.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Alwin, 100% korrek wat jy hierbo sê,dít tot tyd en wyl ons ou landjie hulle kragvoorsienings probleme kan oorkom.Die enigste manier wat 'n elektriese voertuig in SA vir my kan sin maak, is as hy sy eie sonkrag (of ander) laaistasie het.
Boonop sal die groter benutting van sonkrag in ons land juis bydra daartoe dat die huidige kragopwekking eenhede, onder baie minder druk sal wees en hopelik vinniger sal kan normaliseer om euwels soos beurtkrag heeltemal uit te skakel.
Die son skyn steeds gratis, maar verniet of ons mense besef wat 'n geweldige bron van energie tot ons beskikking is.
Moét bysê, in Europa en die VSA, baie flouer son as hier plaaslik, benut hulle sonkrag om hul EV's tuis te herlaai tot die maksimum EN brei die benutting van die bron daagliks al verder uit.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Ons moenie te vas klou aan sonkrag nie. Ek hoor die EFFers wil 'n vuurpyl son toe stuur. As hulle dit regkry, sal hulle waarskynlik die son ook opmors.TFDADD wrote: Fri Apr 22, 2022 9:05 amAlwin, 100% korrek wat jy hierbo sê,dít tot tyd en wyl ons ou landjie hulle kragvoorsienings probleme kan oorkom.Die enigste manier wat 'n elektriese voertuig in SA vir my kan sin maak, is as hy sy eie sonkrag (of ander) laaistasie het.
Boonop sal die groter benutting van sonkrag in ons land juis bydra daartoe dat die huidige kragopwekking eenhede, onder baie minder druk sal wees en hopelik vinniger sal kan normaliseer om euwels soos beurtkrag heeltemal uit te skakel.
Die son skyn steeds gratis, maar verniet of ons mense besef wat 'n geweldige bron van energie tot ons beskikking is.
Moét bysê, in Europa en die VSA, baie flouer son as hier plaaslik, benut hulle sonkrag om hul EV's tuis te herlaai tot die maksimum EN brei die benutting van die bron daagliks al verder uit.
Daar is ander bronne van energie, soos hidro-elektriese krag. Jy kort net 'n bergstroompie met genoeg vloei en val. Ek ken sulke plekke, maar hier by my is dit te droog.
Klein kernkrag-aanlegte in die 1MW klas is blykbaar beskikbaar oorsee. Dit kom in 'n verseelde vraghouer en het eers na 10 jaar onderhoud nodig. Ek glo nie ons sal ene kan invoer (of bekostig) nie, maar die tegnologie bestaan.
As jy net soggens en saans werk toe en terug ry, is 'n PV sel bedekte afdak vir jou elektriese kar 'n goeie idee.
As jy heeldag op pad is en slegs snags kan laai, dan moet jou PV stelsel bedags 'n battery laai. Dan moet jou battery snags die energie oorda na die kar se battery toe. Met elke oordrag is daar verliese, soms groot verliese. Dit maak so 'n stelsel oneffektief en duur.
As ons nou in 'n beskaafde land gewoon het, met 'n werkende kragnetwerk, dan het ons sonpanele op die huis se dak bedags energie in die netwerk in gevoer, wanneer die aanvraag hoog is. Laataand, wanneer die netwerk aanbod die aanvraag oorskry, dan gebruik die laaier die surplus energie om die karre se batterye te laai. Maar as is verbrande hout...
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Dit is waar dat daar verskillende ander natuurlike bronne is wat ook aangewend kan word om elektrisiteit te genereer en ons moét dit tenvolle benut.
Suid Afrika is net waterryk - bergstrome en watervalle - in baie beperkte areas, dus nie die bron van algemene aanwending nie.
Kernkrag is maar die swartskaap in die bronne lys en beslis nie jan-alleman se maat nie.
Só, wat het ons dan wat oral-oor vrylik beskikbaar is?
Natuurlik is dit so dat infrastruktuur soos "back-up battery packs", ens. geskep moét word om sonkrag energie te kan benut, maar dit is so al asof ons nie bereid is om dit aan te pak en deur te voer nie.
Kyk hierna en sien hoe geweldig die benutting van sonkrag vooruit gaan waar mense bereid is om in te klim en dinge te doen wat hulle weet net tot voordeel van 'n land en sy mense kan strek.
Ontwikkelings in sonkrag benutting.

Alwin, as die privaat sektor sy ondernemingsgees inspan, soos wat die motorbedryf tans doen om EV's die land in te bring en herlaai geriewe te skep vir EV's, dan kan die "Maar as is verbrande hout..." regtig 'n streep deurgetrek word.As ons nou in 'n beskaafde land gewoon het, met 'n werkende kragnetwerk, dan het ons sonpanele op die huis se dak bedags energie in die netwerk in gevoer, wanneer die aanvraag hoog is. Laataand, wanneer die netwerk aanbod die aanvraag oorskry, dan gebruik die laaier die surplus energie om die karre se batterye te laai. Maar as is verbrande hout...
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 840
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Dit is belangrik dat ons bietjie meer insae in positiewe mense - mense wat sukses reeds behaal het - se denke en sienings te kry, om sodoende onsself uit die maalgat van negatiwiteit en swartgalligheid te lig en met insig vorentoe te kyk en uitsien daarna om in 'n beter wêreld in die toekoms te kan lewe.
Lees en luister, as jy so voel, na die onderstaande - dit kan jou dalk net help om jou lewe op te helder en te help bou aan daardie beter wêreld.
A path toward sustainability.
Lees en luister, as jy so voel, na die onderstaande - dit kan jou dalk net help om jou lewe op te helder en te help bou aan daardie beter wêreld.
A path toward sustainability.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Sweedse maatskappy in die koue Noordelik Halfrond en hulle glo dat die son die bron van volhoubare energie is.We believe in the sun
Azelio was born from the conviction that the future can be powered by renewable energy. Determined to break down the last barrier, we have relentlessly worked to find an economically attractive and sustainable way of storing renewable energy from sources such as solar and wind, so that it can be tapped when and where it’s needed.
Die wêreld se mense wat 'n wil het om die wiele te laat draai uit skoon, volhoubare energie bronne, is op die regte pad.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Die (Azelio) ouens reken hulle (gestoorde) energie gaan die helfte kos van Diesel-opgewekte krag. Dit is nog steeds meer as wat Eskom krag hier kos, maar die vergelyking is net geldig solank Eskom nog krag lewer. En ons sien almal waarheen hulle die afgelope 14 jaar op pad is.
Wat dit duur maak, is om groot hoeveelhede energie te stoor. Ek kan nie sien wat die stelsel se rendement is nie, maar ter vergelyking kan ek noem dat hidro-pompstels ongeveer 60% effektief is. Dit beteken in elke op-en-af siklus gaan 40% van die energie verlore. Hulle stelsel maak staat op 'n Stirling enjin. Ek sal graag hierdie Stirling enjin wil sien en ook sy rendement bepaal. Op die oomblik klink dit nog te goed om waar te wees, maar daar is daagliks nuwe tegnologiese deurbrake, dus is niks onmoontlik nie.
Wat dit duur maak, is om groot hoeveelhede energie te stoor. Ek kan nie sien wat die stelsel se rendement is nie, maar ter vergelyking kan ek noem dat hidro-pompstels ongeveer 60% effektief is. Dit beteken in elke op-en-af siklus gaan 40% van die energie verlore. Hulle stelsel maak staat op 'n Stirling enjin. Ek sal graag hierdie Stirling enjin wil sien en ook sy rendement bepaal. Op die oomblik klink dit nog te goed om waar te wees, maar daar is daagliks nuwe tegnologiese deurbrake, dus is niks onmoontlik nie.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Verbasend hoe Europese en ander lande in die koeler Noordelike Halfrond, die waarde van sonkrag besef en dit soveel as moontlik benut.
Volg hierdie koppeling hierna en sien hoe 'n land soos Nederland allerlei ander aanwendings uit 'n parkeer terrein, wat nie voltyds vir parkering gebruik word nie, benut.
Elektrisiteit, parkering by tye en weiding.
Wat doen ons hier in sonnige Suid Afrika met ons by verre veel meer sonskyn beskikbaar?
Volg hierdie koppeling hierna en sien hoe 'n land soos Nederland allerlei ander aanwendings uit 'n parkeer terrein, wat nie voltyds vir parkering gebruik word nie, benut.
Elektrisiteit, parkering by tye en weiding.
Wat doen ons hier in sonnige Suid Afrika met ons by verre veel meer sonskyn beskikbaar?
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Net 2 uit elke 4 “charging stations” in Commiefornia werk tans. Hulle het n vreeslike drive so ruk terug gehad om hul munsipale voertuie en busse te verander na EVs toe (klomp het natuurlik weer net geld probeer steel) die klomp EVs staan nou maar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
The BLUE OVAL did it in South Africa.
Veelsgeluk FORD.
En wie weet, die Ranger wat volg na hierdie Ranger en die volgende Ranger en die een daarna, is dalk 'n "Ranger Lightning" - soortgelyk aan die F-150 Lightning in die VSA - elektriese bakkie wat 2235lb (1000+ bietjie kg) kan dra en 10 000lb (4535kg) kan sleep.

Last edited by TFDADD on Fri May 20, 2022 11:12 am, edited 1 time in total.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1244
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Die aanmoediging van lande se regerings reg oor die wêreld heen, bewys dat die era van EV's die een belangrike manier is hoe alle burgers wat voertuie gebruik, 'n sinvolle bydrae kan maak tot die belangrikheid van 'n veel minder besoedelde omgewing waarin al hul mense kan leef.
Sien hierna hoe die kleiner lande hul bydrae maak - lande soos Noorweë en die een hierna in die verwysing.
Waar die groter buurman kan kers opsteek.
Sien hierna hoe die kleiner lande hul bydrae maak - lande soos Noorweë en die een hierna in die verwysing.
Waar die groter buurman kan kers opsteek.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 840
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Die enigste rede hoekom regerings mense "aanmoedig" om groener te gaan is omdat hulle dan regmatig belastings kan hef op omgewingsimpak, CO2, koolstofbelastings, plastieksakke, bande en natuurlik kragopwekking.Die aanmoediging van lande se regerings
En dit is nie asof die lug skoner geword het of dat daar minder plastieksakke en bande die land vervuil nie. Gaan kyk maar hoe lyk Witbank.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EV's - Elektriese Voertuie
Onse ou Eskom brand tans 2Miljoen liter diesel n dag net om die huise se ligte so hald half aan die gang hou en mense dink EV's en n paar sonpanele gaan die wereld red. Wonder hoeveel ton hout word elke dag deur die winter net in Gauteng gebrand om mense hitte te gee, daar is regtig belangrikker dinge in die land om oor bekommer te wees as EV's.
Ek wonder wanner gaan al die 100 000de taxis op die paaie EVs wees