Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Ja dis bietjie rof. Ek jaag 'n 180gr teen ampertjies 2,800 uit my .30-06, ook met 'n 24" loop en dis tot waar ek gemaklik is met hom. Meer is te veel.
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Môre lede
Enige voorstelle wat ek nou doen met hierdie giftige "blou prop" kruit?
Ek het nie eintlik toepaslike wapens om dit as S321 ekwavilent te bewys nie.
Maar gebruik op die grasperk?
Ek gaan dit nie verkoop nie want ek weet dit is foutief....
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Ek sal hul gratis verwyder
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Ek ook. Waar bly jy?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Stef1274
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Hi Cobus,Cobus Wessels wrote: Tue Dec 27, 2022 7:42 pm WEES GEWAARSKU:
Die kruit is ôf baie vinniger ôf het meer energie as S341. Hulle eie gepubliseerde maksimums is VÊR te warm. Ek het lank voordat ek hulle maksimum bereik het agtergekom dat die spoed te hoog is. Alle klassieke tekens van hoe druk INSLUITEND 'n uitgeblaasde primer.
Ek beplan nie om die getalle te gee nie want een of ander malkoppie gaan dink dit presies wat hy soek.
Glo my net... ongeveer 10% minder as wat jy dink is die maksimum.
Ek het n soortgelyke ervaring gehad onlangs. Dit wat ek gesien het lyk nie asof dit die omgeruilde dop issue is nie. Het n blik van beide die RFL en RFX. Toetse gedoen met .308 Win 143gr PMP FMJs om die poeier te leer ken, en het op ladings besluit met die hulp van GRT.
Met die RFL/S321 sien ek redelike goeie korrelasie tussen die S321 data op GRT, so ek glo hy is naby genoeg en ek weet nou wat ek daar kort:
40.6gr ave 2520fps, ES 8fps, SD 5.7fps
42.1gr ave 2666fps, ES 11fps, SD 7.8fps
Heel happy
Met die RFX/S314, ander storie.
1e skoot 43.5gr, 2910fps, primer PLAT.
Pak op en gaan huistoe.
Het gaan kyk of dit dan ooreenstem met S321 (m.a.w. dat die blik omgeruil was):
Verwagte S341: 2620fps
Verwagte S321: 2800fps
Actual RFX: 2910fps
So wat ek sien is soortgelyk as wat jy het, 10% of so oor die S341. Korreleer ook nie met S321 nie, so ek dink nie dit is die antwoord nie. Dit was wel redelik warm middag gewees, en die 341 double base is blykbaar nogal sensitief vir dit, so kan dit wees ook.
So ek gaan maar kyk om iets bruikbaars met die blik te kry, maar ek stem saam, WEES VERSIGTIG. Ek hoop maar net dit het meer krag as 341, en nie veel vinniger nie, want wil dit graag op swaarder koeels en selfs 30-06 gebruik.
Nuuskierig hoe jy toe verder gemaak het?
Stefan
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Naand Stefan
Ek twyfel of dit temperatuur afhanklik is want ek het ondergronds geskiet.
Ek het ook verder bereken en dink ook nie dit is 321 nie.
Ek het nou eers halt geroep met hierdie kruit want dit was 'n bietjie onverwags en onvoorspelbaar.
Ek weet nie van die swaarder punte nie want die dopvulling was reeds min.
Ek kyk uit vir jou verdere planne.
Groete
Cobus

- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
En nou kyk julle nuuskierig vir mekaar … wie gaan eerste gooi?
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Manne, die norm vir dryfmiddels is dat jy 'n 10% verskil kan kry van Lot na Lot. Daarom die spreekwoord wat sê "slegs die minimum lading is veilig". Stef, ek dink dit is wat jy ervaar het en dit is 'n bottel met die verkeerde prop op. Wat is die lotnommer op die bottel. Gee dit deur en miskien bevestig dit my voorspelling.
As jy na Somchem se data kyk is S321 'n baie goeie keuse om redelike spoed te kry. Pasop vir GRT synde dit nie altyd die druk reg voorspel nie. Met die nuwe gebonde koeëls asook monos is 'n 150gr koeël meer as genoeg om tot eland huis toe te bring.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Is die dae van Riflex nou verby? Sien vrae oor onbeskibaarheid daarvan. Ou by my gereelde geweer winkel het altyd genoem daar is tonne van dit beskikbaar so dit was dan of ‘n storie of ons skiet baie meer as wat ons dink 

- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Baie goeie vraag. My teorie bly dat dit getrekte militêre ammo wat amper verval het was. Geen feite om dit te staaf nie. Dink party "lotte" het bietjie uitgedroog tydens die proses en dus ekstra warm geskiet.
Sal graag weet wat toe die waarheid was.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sal graag weet wat toe die waarheid was.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Nuwe rolspeler in dryfmiddel mark : Riflex
Ek het self van die groen gebruik vir 223 en was handig toe S321 nie beskikbaar was nie, en teen n goeie prys. Sou graag nog wou kry maar lyk of dit dalk nou klaar is.