Page 4 of 4

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Apr 08, 2019 2:11 pm
by swc-tr
Berger 200.20x is glo die span keuse.

Ek kry egter baie lekker as manne met 155s hulle klop.

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Apr 15, 2019 8:48 am
by Pinkes
swc-tr wrote:Dirk, hoe maak daai geweer en die Sierra's?
Jy is mos nou by die SA Ope Bisley in Bftn, vertel ons hoe dit gaan en wat doen die roer.
Môre

Ja was laasweek in BFN. Het goed gegaan. Ek het die eerste dag baie punte weggegooi agv "bokkoors"
maar die res van die week het ek elke dag beter begin doen. Ek het vir die Staats President se 3de Stage deur gedring om saterdag te skiet. Het uitslae soos volg:

Thomas Theron :25ste
Staats Pres:21ste
SA Kampioenskap:24ste

Het ook Honoris kleure verwerf. So ek is baie tevrede met die uitslag vir my eerste jaar in F-Klas. Al wat n probleem is,is die skut!! ++>: Moet nog baie leer oor wind...

Uit die uitslae hier bo kan jy sien die geweer en die 200gr SMK werk ongelooflik mooi. Ek beplan om so 200 berger 20x punte te koop en net te vergelyk maar hulle sal hulle ore moet optel want die Sierras skiet n barshou!!

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Apr 15, 2019 12:00 pm
by swc-tr
Baie dankie, welgedaan.
Lyk my op die groot total (Thomas Theron) was daar 58 F-TR deelnemers gewees.

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Jan 06, 2020 8:10 am
by Pinkes
More manne

Ek weet hoe ek dit geniet as manne hulle roere hier wys,so ek wys my nuwe FTR geweer maar ook. Is soos met die eerste een,baie
tevrede hoe hy gekom het!! Eerste een se naam is EFF,hierdie een se naam is BLF. Het begin met politieke party name so hou maar daarmee aan.
Wil ook net noem,dat ek gladnie vir een van die bg stem nie O0

Specs:
Kelbly Panda SA (Electroless nickel plating behandel)
Renier Mostert Carbon Fiber FTR kolf
Bartlein HV 30'' 1:10 custom(net onder 27mm op kroon) :o
Kahles K1050
NF ringe

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Jan 06, 2020 8:12 am
by Pinkes
Nog fotos

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Jan 06, 2020 8:34 am
by LoopSoosStroop
Droom gun daai!

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Jan 06, 2020 9:58 am
by JPS
Baie nice Dirk,

Go die geweer gaan selfs beter as die Rooie skiet..

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Jan 06, 2020 10:14 am
by Capt. Yoda
Hoe dronk was jy toe jy die fotos geneem het?

Lyk baie mooi my maat, wat weeg die kolf?
Ek weet julle manne soek eder die gewig in die loop maar sal hy so kolf swaar kan maak ?

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Jan 06, 2020 10:27 am
by jankraay
Blikkies dit is nou mooi!!! Baie geluk!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Jan 06, 2020 10:57 am
by Pinkes
Dankie manne.

Fotos was reg geneem maar jaracal dop hulle om...

Kolf weeg 1.875kg saam bedding en trigger guard.

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Mon Jan 06, 2020 11:19 am
by Mellies
Blikkies!!!!!!!!!

Met `n vleisie...

Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Sat Feb 08, 2020 10:48 am
by .270 Man
Pinkes wrote:Nog fotos
Wow dit is baie mooi geweer.
Hy is pragtag.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk


Re: Eerste custom bou proses-F/TR

Posted: Sun Feb 09, 2020 8:03 am
by Francoisv
Mooi geweer Dirk.

2 daughters. Plenty guns.