Page 4 of 4
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Fri May 18, 2018 6:58 pm
by Diesel Dog
The reason for this excessive clearance must be due to the fact that the lack of inertia causes the firing pin to rebound when acted upon by the force of the primer moving to the bolt face.If the firing pin rebounds to a point were the [radius of tip is tangent to the shank of the pin] is below the surface of the bolt face allowing the metal from the primer to be swagged into this space .
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Fri May 18, 2018 8:17 pm
by Heinds
Diesel Dog wrote:The reason for this excessive clearance must be due to the fact that the lack of inertia causes the firing pin to rebound when acted upon by the force of the primer moving to the bolt face.If the firing pin rebounds to a point were the [radius of tip is tangent to the shank of the pin] is below the surface of the bolt face allowing the metal from the primer to be swagged into this space .
Oplossing? Bush the firing pin?
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Fri May 18, 2018 8:28 pm
by Diesel Dog
Heinds wrote:Diesel Dog wrote:The reason for this excessive clearance must be due to the fact that the lack of inertia causes the firing pin to rebound when acted upon by the force of the primer moving to the bolt face.If the firing pin rebounds to a point were the [radius of tip is tangent to the shank of the pin] is below the surface of the bolt face allowing the metal from the primer to be swagged into this space .
Oplossing? Bush the firing pin?
Dit is die high tech oplossing met dunner slagpen,low tech maak die f@## veer stywer sodat hy kan bly waar hy moet wees as die skoot loop.
DD
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Sat May 19, 2018 6:25 pm
by Berra .204
Ek het gou ladings gelaai met S385. Alles weer terug na normaal. Geen hang fire en geweer groep weer. Het met nog mense gepraat wat sukkel met die nuwe batch 365. Kry nie konstante resultate nie. Ek dink dis eerder nie kombinasie van primer en kruit wat nie mooi saam werk nie, eerder as fout met geweer.
Hierdie is 5 skote op 100m met 140gr Eldm. Nou fine tune
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Sat May 19, 2018 7:11 pm
by Diesel Dog
Berra .204 wrote:Ek het gou ladings gelaai met S385. Alles weer terug na normaal. Geen hang fire en geweer groep weer. Het met nog mense gepraat wat sukkel met die nuwe batch 365. Kry nie konstante resultate nie. Ek dink dis eerder nie kombinasie van primer en kruit wat nie mooi saam werk nie, eerder as fout met geweer.
Hierdie is 5 skote op 100m met 140gr Eldm. Nou fine tune
Baie mooi.
Lyk jou primers nog die selfde of het die kraters ook verdwyn.
DD
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Sat May 19, 2018 7:40 pm
by Berra .204
Primers lyk nog dieselfde
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Sat May 19, 2018 8:18 pm
by Diesel Dog
Berra .204 wrote:Primers lyk nog dieselfde
Wel dan het jy nou die vertraagde ontsteking probleem opgelos maar jou gebruikte ontsteker is nog nie skou gehalte nie , maar ek sou nie daaroor bekommer nie want jy gaan hulle mos nie weer gebruik nie
DD
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Sun May 20, 2018 8:36 pm
by Hansieslim
LOL
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Sun May 20, 2018 10:54 pm
by Gideon S
Berra .204 wrote:Dankie Gideon. Het jy al dalk S365 lot 89 geskiet sonder probleme
Nee Berra ek het slegs lotte 81, 83, 84 en 86 gebruik - geen probleme met enigeen nie
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Wed May 23, 2018 10:26 am
by Hercules Louw
Berra, kan jy dalk vir ons nog een toets doen?
Hier is nou opmerkings dat die slagpen te lank is en ander sê dit is nie lank genoeg nie. Soos tevore gesê het ek 'n skietvriend wat beweer dat hy al sy klein slagdoppie moeilikheid opgelos het deur die deel van die slagpen wat uitsteek korter as 1.2mm te maak. Nou voor 'n mens so 'n permanente verandering aanpak kan jy nie dalk 'n wasser of so iets van 0.5mm dikte tydelik aan die voorkant van jou slagpen se skouer plaas wat jou slagpen sal keer om verder as 1.1mm uit te steek wanneer dit gevuur word nie? Dalk is dit die eenvoudige antwoord om "skou-gehalte" gebruikte slagdoppies te kry.
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Wed May 23, 2018 3:17 pm
by Berra .204
Middag Hercules
Ek het ook daaraan gedink maak ek was bang dit washer val om en maak die slagpen seer. Ekt nou tot oorgegaan na S&B srp toe saam met die S385 en dinge loop mooi. Ek hoor al hoe meer manne kla oor die laaste batch S365
Re: Howa vertraagte slagpen
Posted: Wed May 23, 2018 5:39 pm
by ruaanb
dis oor hulle die Ferrari batches gewoond is.