Nuwe Bande
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Nuwe Bande
Hi Dogmatix,
op die ford rangers kry die mense mense gemiddeld 45% beter kilos op die michelins.
op die CRV kan jy ten minste 25% meer verwag, maar jou rygerief, klank en padhouvermoe is aansienlik beter.
my kliente wat Michelin bande ry vervang altyd weer met dieselfde, en nog elke keer het die cpkm som die beste gewerk, ongeag watse fabrikaat voertuig.
Solank jy jou kant bring en elke 8-10Kkm die bande laat ruil en jou wielsporing laat nagaan.(net so terloops,
beste kilos op n stel Michelin ltx bande op n fortuner was 190Kkm hier by ons)
mooi dag

Court Schilbach
-
Pieter_Brink
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am
Re: Nuwe Bande
Kudu kan ek jou selfoonnommer kry dat ek jou kan SMS. Of stuur my n PM as jy nie die nommer op die draad wil publiseer nie.
Dankie
Pieter
Dankie
Pieter
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe Bande
Micelin LTX AT2, 6200km deur Namibie. Daarvan was 1600 km grondpad en redelik ge4x4 en modder.
Nie een papwiel nie. En die bande het my orals inbeheer laat voel.
My pel het so die helfde van die roete saam gery en het 2 x slow puntures op sy Grabbers gekry, een was 'n syker en die bande het al 63 000km op so is op hulle laaste.
Na Bridgestone Dueler en Continental Cross bande wat ek meer plugs gedruk het as diesel gegooi het is dit nogals lekker.
Ek is is bewus daarvan dat 'n lekker skerp klip dat sny hy enige band.
Hulle is ook nie meer so vreslik duur nie en op die teer is hulel sagter as BF's.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe Bande
Ek het ook n stel op en geniet hulle baie!tau wrote:Micelin LTX AT2, 6200km deur Namibie. Daarvan was 1600 km grondpad en redelik ge4x4 en modder.
Nie een papwiel nie. En die bande het my orals inbeheer laat voel.
My pel het so die helfde van die roete saam gery en het 2 x slow puntures op sy Grabbers gekry, een was 'n syker en die bande het al 63 000km op so is op hulle laaste.
Na Bridgestone Dueler en Continental Cross bande wat ek meer plugs gedruk het as diesel gegooi het is dit nogals lekker.
Ek is is bewus daarvan dat 'n lekker skerp klip dat sny hy enige band.
Hulle is ook nie meer so vreslik duur nie en op die teer is hulel sagter as BF's.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe Bande
Net terugvoer. Ek het gister my eerste 2 Firestone Destinations afgehaal op 79 000km. Hulle kan nog so bietjie gaan, maar ek het 'n paar trips waar ek nie wil kanse vat nie.
Ander 2 is so 20 000km agter.
Ek ry seker 70% Teerpad en 30% grondpad en het net elke 10 000km hulle omgeswaai van voor na agter.
Baie gelukkig
Ander 2 is so 20 000km agter.
Ek ry seker 70% Teerpad en 30% grondpad en het net elke 10 000km hulle omgeswaai van voor na agter.
Baie gelukkig
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe Bande
Mens sien net al hoe meer hoe 'underrated' daai Destinations is.
Puik band vir die geld.
Ek dink nie daar is n band wat in Sent/km hom klop nie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Puik band vir die geld.
Ek dink nie daar is n band wat in Sent/km hom klop nie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nuwe Bande
+1joe rocket wrote:Ds J wrote:Die algemene wysheid hier rond sê dat BF's swaarder is op brandstof omdat hulle soveel swaarder per band is. Kan iemand dit bevestig?
As jy die band kan bekostig gaan jy nie jou bekommer oor die minimale verhoging in branstof prys nie. Kyk na Hankook Dynapro all terrein R 2000 per band met n 90 000km waarborg mits jy elke 10 000km roteer en wielsporing doen.
Sal verseker weer Hankooks opsit.
Met n vleisie...
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Nuwe Bande
Ek ry 80% grondpad en ons paaie is ongelooflik baie gruis soos die bo laag al weg gery is en nie reg geskraap word nie, ek kon nooit meer as 30 000 tot 35 000km uit 'n stel Destinations kry nie, het nou ñ stel Atlas Crosswind MT op, 25 000km en ek glo hulle sal nog so 25 000km gaan, vir my klop nog niks die bande se waarde vir geld nie, opgesit vir R1834/band.DWB wrote:Net terugvoer. Ek het gister my eerste 2 Firestone Destinations afgehaal op 79 000km. Hulle kan nog so bietjie gaan, maar ek het 'n paar trips waar ek nie wil kanse vat nie.
Ander 2 is so 20 000km agter.
Ek ry seker 70% Teerpad en 30% grondpad en het net elke 10 000km hulle omgeswaai van voor na agter.
Baie gelukkig
Ek is wel bewus ek kan nie MT met AT vergelyk nie, maar waarde vir geld kan niks sover die bande klop nie.
Net my 2c
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe Bande
Enige terugvoer ook die nuwe General Grabbers, AT3 dink ek. Die oues het vir my goed gewerk, is die nuwes nogsteeds in dieselfde klas?
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Nuwe Bande
Arnold
Ek het 4 op by Isuzu gesit en nou al 20 k gedoen. Eks baie tevrede. Ek ry meer teer as grond mar as ek grond vat is ek ni bang om op n goeie grondpad 80-110 km te ry nie.
Ek het hulle pas opgehad tu kry ek n reënbui tussen Venters en Derby. Lat ek jou sê daai band gooi di water mooi uit di ryvlak, al is daar diep poelle!
Ek sal weer koop.
Weet ni hoeveel km ek gan kry ni mar eks tevrede.
Het R6300 betaal vi 4 in Nov 2017.
Mooiloop
PJ

Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Nuwe Bande
Goeie dag aan almal. Ek weet dis 'n ou draad hierdie maar wil graag hoor by die manne wat Yokohama's AT G015 ry hoe julle die bande ervaar..?
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Nuwe Bande
AT3 Grabbers op Isuzu Extented cab nou op 45000kmArnold wrote:Enige terugvoer ook die nuwe General Grabbers, AT3 dink ek. Die oues het vir my goed gewerk, is die nuwes nogsteeds in dieselfde klas?
Plus minus 70-75 ton se aflewerings gedoen.
80% teerpad 20% grondpad.
Lyk of hul nog maklik 25000km kan gaan.
245/75 R15 was R1280 per band BTW ingesluit
Baie tevrede!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Nuwe Bande
Hi almal
Ek kom nou net te laat op hierdie draad af, maar hoop nogtans dat ek nou goeie advies kan inwin alvorens ek weer tyres koop.
Ek het onlangs 5 nuwe Goodyear Wranglers gekoop vir die Cruiser (265/75/16). Nie 50km gery nie, en twee gesnyde bande al gekry (beyond repair). Een was sommer n karoo bossie stokkie wat dwarsdeur die sidewall gesteek het. Nou - ek het klaar besluit nooit weer n wrangler op my bakkies nie, maar wat kan julle aanbeveel vir my toepassing? 90% veldry & off-roading, 10% teerpad. Soek iets met n baie sterk sidewall. Gemaklike rit is heel laaste op my lys van prioriteite...
Help asb- wil nie weer so verkeerd koop nie!

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Nuwe Bande
Hallo Piet,
Is dit die Goodyears met die Kevlar in die kant?
Is dit die Goodyears met die Kevlar in die kant?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Nuwe Bande
Hi Piet,
volgens jou behoefte sal ek jou aanraai om te kyk na n band met n 3 ply sidewall.
die band met die dikste karkas(sidewall) op die mark is die BFGoodridge KM3- wel n mud terrain, maar met n ordentlike karkas(wat afkomstig is van die baja resies voertuie en dan ook met die nuwe rockcrawler compound-vir die kompetiesie manne.
Ek weet daar is ook manne wat baie goeie diens kry uit die Achilles desert hawk MT, maar beskikbaarheid, en deesdae prys sukkel ook maar so bietjie. Wat belangrik is , veral op jou voertuig met die soliede vooras , is om jou bande elke 5K km te roteer.Anders gaan jy baie goeie klank vir jou cruiser moet inbou, of heeltyd luister na jou bande wat huil soos n basset wat tjank vir die maan ....
Baie mense vra my ook om BF te vergelyk met cooper, en my antwoord is eenvoudig: ek het tans Cooper op , en my volgende stel is BF....
Mooi dag

Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe Bande
Ek het dieselfde moeilikheid gehad. Het laasjaar 9 tyres afgeskryf. Het desember oorgeslaan BF Goodridge toe en nog nie probleme gehad nie. Nie die lekkerste tyres op teerpad nie, maar in die bos loop hulle bitter lekker.
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Nuwe Bande
Het nog nooit BF gery nie, maar op my vorige Hilux het ek op die tweede stel oorgeslaan na Michelin AT3 ltx. Ek het vantevore baie goeie diens uit Michelin gekry, maar dit was nog die AT en die MS reeks bande wat nie meer beskikbaar(?) nie.
Daai Michelins was moeg op 45k km. Glad nie soos ek my vorige Michelin ervaar het nie.
Daarna het ek Maxxis AT770 opgesit. Ook 3 ply sidewall.
Daai was van die beste bande wat ek nog ooit gehad het.
700000km harde, harde kilos en net twee slow puntures.
Daai Michelins was moeg op 45k km. Glad nie soos ek my vorige Michelin ervaar het nie.
Daarna het ek Maxxis AT770 opgesit. Ook 3 ply sidewall.
Daai was van die beste bande wat ek nog ooit gehad het.
700000km harde, harde kilos en net twee slow puntures.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nuwe Bande
Moet n tyre en half wees met daai tipe kilometers!!B Five wrote: Wed Jun 24, 2020 7:02 pm Het nog nooit BF gery nie, maar op my vorige Hilux het ek op die tweede stel oorgeslaan na Michelin AT3 ltx. Ek het vantevore baie goeie diens uit Michelin gekry, maar dit was nog die AT en die MS reeks bande wat nie meer beskikbaar(?) nie.
Daai Michelins was moeg op 45k km. Glad nie soos ek my vorige Michelin ervaar het nie.
Daarna het ek Maxxis AT770 opgesit. Ook 3 ply sidewall.
Daai was van die beste bande wat ek nog ooit gehad het.
700000km harde, harde kilos en net twee slow puntures.
Met n vleisie...
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Nuwe Bande
Manne hoe vergelyk die Maxxis 700 met die Grabber AT behalwe die prys dalk?
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Nuwe Bande
Sorry Mellies
Een nul is te optimisties gewees....
Nulle tel mos nie..?
Een nul is te optimisties gewees....
Nulle tel mos nie..?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nuwe Bande
B Five wrote: Wed Jun 24, 2020 9:39 pm Sorry Mellies
Een nul is te optimisties gewees....
Nulle tel mos nie..?
Met n vleisie...
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Nuwe Bande
Hi Carl,
Dis hulle ja. Maar ek moet jou se ek het my vinger deur die gat in die sidewall gesteek en daar was nie eers draad te bespeur nie, nevermind Kevlar.
Dink hulle smelt seker bietjie kevlar saam met die rubber en se dan dis Kevlar re-inforced? Ek weet nie, maar dink dis n bemarkings truuk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe Bande
Daai Wranglers loop ook nooit eweredig af nie.pietskiet wrote:Hi Carl,
Dis hulle ja. Maar ek moet jou se ek het my vinger deur die gat in die sidewall gesteek en daar was nie eers draad te bespeur nie, nevermind Kevlar.
Dink hulle smelt seker bietjie kevlar saam met die rubber en se dan dis Kevlar re-inforced? Ek weet nie, maar dink dis n bemarkings truuk
Al die ‘sales hype’ lyk vrek goed maar sommer stront in praktyk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Nuwe Bande
Dit is interessant want die SA 4x4 toets het hulle hoog aangeskryf. Ongelukkig het ek dit nou op, na aanbeveling van 'n paar vriende en die Tydskrif. Maar my toepassing is wel 80% teer nou.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution