Baie netjies gedoen.Hansieslim wrote:Swede
Dalk sien jy hier iets wat jy kan gebruik
Howa 6.5 Creedmoor Make Over
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Dankie Morne!Morne Van Der Merwe wrote:Middag,Swede wrote:Morne, ek weet hierdie is 'n ou draad, net 'n paar vrae:Morne Van Der Merwe wrote:Nadat die expoxy mooi droog was, het ek hout by die aksie, om die pillars, by recoil lugg weg gedremmel, die pillars het toe 1.5mm bo die hout uit gesteek. Met elektriese tape het ek die loop gedraai dat die loop mooi in die middel van die loop kanaal lê. Die recoil lugg se onder kant, kante, en voor kant 2 lae elektriese tape geplak. Weer alles mooi gepas. Toe alles gewax en met speel klei toe gemaak. Hierdie is n vol aksie bedding, en my eerste probeer slag. Die expoxy meng vreeslik lekker, die verhouding as jy in volume werk is 2.5:1. So het lekker groot plastic houertjies gebruik vir die afmeetings.
1. watter dikte elektriese tape het jy gebruik om die recoil lug te tape. As ek reg verstaan het jy die onderkant,
kante en die voor kant getape. Die voorkant, is dit die een wat naaste aan die magasyn is, die vierkantige
(plat) gedeelte van die lug?;
2. Hoeveel materiaal het jy verwyder aan die kante van die kolf om die volle aksie te bed;
3. Vir watter rede het jy die wit tape om die loop gesit by die knox
Ek wil graag ook so projek aanpak en sal jou raad in die verband baie waardeer
Ek het die dun elektriese tape gebruik wat n mens by Builderwarehouse koop.
Dan moet jy nie die agter kant van die recoil lug tape nie, maw die kante en die voorkant, ek sê voorkant, in die rigting wat jy skiet. Jy van agter af kyk, moet daar nie tape sien nie. En ook die onder van die recoil lug, maar jy sny n sirkel uit die deel wat op die pillar rus.
Dan ek nagal baie hout weg gevat, maar nie te veel bo nie, as jy die aksie in kolf druk, dat dit so 1mm gap los reg rondom.
Dan ook elektriese tape voor by loop, moet dit nie net om draai, plak dit van onder af boon toe, anders raak die een kant dikker as die ander kant, dis nou om die loop mooi in die loop kanaal te kry, seker maak nie te dik maak dan druk die recoil lug nie op die pilar nie.
Ek het devcon gebruik, uitstekend, want dit krimp nie as dit droog word.
Hoop dit maak sin.
Groete
Morne
And as thy days, so shall thy strength be
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over
Magtig dit is netjiese werk.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2

