Page 4 of 5

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Mon May 21, 2018 9:34 am
by Blink Stefaans
Dankie Geno.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Tue Jun 05, 2018 11:18 am
by Omnia
Manne ek moet net laat weet , .... as jy nou 'n goedkoop goeie scopy wil koop dans dit nou die 1 . Was toe die naweek in Hopetown en helse sukses gehad met die outjie . Was nou wel voorsit ( maar in daai area beteken voorsit nog steeds 350m +) Het so 9 Springbokkies laat sneuwel en almal kopskote !!! . well done Geno jy het 'n versekere wenner wat jy bemark .
Wil ook net by se dat ek iets baie snaaks gesien het het 'n mooi ram laat val op so 200 na 250 meter , onder die 1 oog in en so bietjie laer by die ander oog uit . En skiet met 25 06 , sierra's 117 gr . Hy verwoes so bietjie . Toe die manne met die bakkie nader ry om op te tel spring daai perd op en spring rond vir so 5 meter , slat weer neer en lig nog steeds sy kop op ????. Gelukkig was daar iemand met 243 op bakkie en het doods skoot gegee .

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 13, 2018 7:37 am
by Geno
More julle.

Net 'n update.
Indien julle nog van die Wildgame scopes teen huidige pryse soek, moet julle opskud!
Ek het nog +-15 eenhede oor voor die opvolger op die mark kom.
Die nuwe teleskope gaan omtrent R1400 meer kos as die huidiges. Waarborge op die voriges sal steeds gedek word.

Pryse op die huidige model is as volg:
2.5-10 x 50 is R2,250.00
3-12 x 56 is R2,550.00

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 13, 2018 8:08 am
by Kotze .204R
Wat gaan verskil op die nuwes?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 13, 2018 8:19 am
by Geno
Daar gaan steeds 'n 3-12x56 wees.
Die 2.5-10x50 gaan nie meer met ons wees nie. Daar is nou 'n 1-6x24
Die naam verander asook die look van die teleskoop.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 13, 2018 8:25 am
by alecjohnson
2-8 een op 375 H&H

Hy werk 100% nou al klomp skote (80) met 300gr fullhouse geskiet, en paar keer verwyder (ERA Recknagel QD ringe en basise) En deur my hele toets het hy 100% Zero behou.
groepe so klein as 13mm verkry op 100m


PS ek het hom gekoop met 'n val hou weg en daar is NIKS anders fout nie! so sal as bakkiegeweer teleskoop ook kan werk!

Jul mag maar koop met 'n geruste hart!

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 13, 2018 8:29 am
by Armand Steenkamp
Gaan die kruishare die selde wees of dalk so bietjie fyner?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 13, 2018 8:30 am
by joe rocket
Jy gaan ook aangenaam verras wees oor hoe helder die glas is. Daar is nie n scope op die mark in hierdie prysklas wat met wildgame meeding nie.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 13, 2018 8:33 am
by JacquesT (Stompe)
Hi Geno,

Gaan die 3-12x56 steeds vaste paralaks wees?

Groete

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Jul 13, 2018 8:35 am
by Geno
Armand Steenkamp wrote:Gaan die kruishare die selde wees of dalk so bietjie fyner?
Selfde
JacquesT (Stompe) wrote:Hi Geno,

Gaan die 3-12x56 steeds vaste paralaks wees?

Groete
Yes

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Tue Aug 21, 2018 7:42 am
by Stephan86
Geno het jou 'n PM gestuur, het jy nog van die 2.5-10 x 50 teen R2,250.00 oor?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Tue Aug 21, 2018 8:03 am
by Geno
Jammer,
Ek lees nie altyd PM's nie. Ek het voorraad ja.
Groete

NS. Dis beter om my op Whatsapp te bereik as PM op die forum. 0825354100

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 9:11 am
by Geno
More julle.
Die 3-12x56 Wildgame is uitverkoop, en nou vervang met die Black Moose 3-12x56
Daar is ook nou 'n 1-6x24 Black Moose wat die 2.5-10x50 Wildgame vervang. Ons het egter nog 'n paar 2.5-10x50's oor teen R2,250.00

Beide die Black Moose 1-6x24 en 3-12x56 kos R3,800.00
Hiermee 'n paar fotos.

https://i.imgur.com/FUNBhS3.jpg

https://i.imgur.com/Vp2xWZp.jpg

https://i.imgur.com/2OHeTaO.jpg

https://i.imgur.com/3OfdMgy.jpg

https://i.imgur.com/lEulldd.jpg

https://i.imgur.com/tZtwdBM.jpg

https://i.imgur.com/g1T7MVP.jpg

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 9:45 am
by jdpretorius
Hi Geno, daar is nie dalk iets soos 'n 4-14 of 16x40 met hold over & side focus nie ?
Ek het iets soos die Burris 4.5-14x42 Fullfield E1 (Long-Range MOA Reticle, SFP) in gedagte

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 9:58 am
by Geno
Nee Mater. Nie op hierdie stadium nie.

Groete

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 10:22 am
by tau
Black Moose 1-6x24

Het hy ook 30mm tube?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 10:23 am
by Geno
Ja Maat. 30mm tube, illuminated dot reticle.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 10:24 am
by tau
Geno wrote:Ja Maat. 30mm tube, illuminated dot reticle.
Ai hy sal mooi op my Alaskan gewerk het, maar hy kom mos met 25mm mounts.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 10:36 am
by jdpretorius
Geno wrote:Nee Mater. Nie op hierdie stadium nie.

Groete
Dankie, wardeer, dog ek try maar

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 10:39 am
by Malan123
Geno, weet jy of die manne ooit 'n BDC kruishaar gaan oorweeg?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 1:19 pm
by Frederik
Julle kan gerus koop kyk ook na my review oor die scope gister ook mooi njala bul met die 375 en scope gejag.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... se#p739638

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 1:34 pm
by Omnia
Geno sal binnekort met jou gesels oor die 1-6x24 vir die 375 , dink hy gaan soos 'n domestic servant met pink crocs agter die was bak werk ( loop saam soos kettie en klip ). En daai 3-12x56 wat ek by gekry het is 100% moes al lankal so 1 aangeskaf het . So ek sal my ouma innie wind slaan as ek hom nou weer gaan mis . Maar as hulle kwaai uitverkoop kan jy defnitief 1 uitskuif en onder jou kussing bere ek vat hom defnitief !!!!!!!!

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 2:28 pm
by Geno
Malan123 wrote:Geno, weet jy of die manne ooit 'n BDC kruishaar gaan oorweeg?
Hierdie is n BDC reticle ;D
Bokant van die dot 100m
Centre van die dot 200m
Onderkant 300m. ;)

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Oct 24, 2018 2:40 pm
by Malan123
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Tue Nov 06, 2018 2:48 pm
by Geno
Special vir die volgende week terwyl voorraad hou:
Wildgame 2.5-10x50 - R1,700.00
Black Moose 1-6x24 - R3,300.00
Black Moose 3-12x56 - R3,300.00

Groete