Re: Anneal Masjien - Projek
Posted: Tue Feb 21, 2017 8:29 am
Ek het nog vir jou een beskikbaar hierdie rondte. PM jou.bush hat wrote:Ek stel ook belang om een aan te skaf !
Wanneer sal daar weer beskikbaar wees ?
groete,
Barry
Groete
Ek het nog vir jou een beskikbaar hierdie rondte. PM jou.bush hat wrote:Ek stel ook belang om een aan te skaf !
Wanneer sal daar weer beskikbaar wees ?
groete,
Barry
More AlmalReghardt wrote:More Julle
Ek gaan volgende week Maandag weer 10 reg he om te gaan. Almal is reeds aanmekaar net die afwerking wat gedoen moet word.
Wallie, Kouros, Hierswolf en Jay Jay sal eerste op die lys wees indien julle nog belangstel. Die res sal op 'n "first come first serve" basis hanteer word.
Die prys is R2650 plus courier.
Vriendelike Groete
Reghardt
Hi ReghardtReghardt wrote:More AlmalReghardt wrote:More Julle
Ek gaan volgende week Maandag weer 10 reg he om te gaan. Almal is reeds aanmekaar net die afwerking wat gedoen moet word.
Wallie, Kouros, Hierswolf en Jay Jay sal eerste op die lys wees indien julle nog belangstel. Die res sal op 'n "first come first serve" basis hanteer word.
Die prys is R2650 plus courier.
Vriendelike Groete
Reghardt
Daar is nog 4 oor wat 'n baas soek.
Vriendelike Groete
Reghardt
Middag AlmalReghardt wrote:Almal eers weer verkoop vir die rondte.
Vriendelike Groete
Reghardt