MAN MAN VIR HOMSELF EN DIE DUIWEL VIR ALMAL SOOS MY PA SE. Selfde storie.WillemS wrote: 2.1
My eerste geweer vas ook 'n 243 wat ek by my Pa gekry het, en hy was lank al geweer want ek het net springbok geskiet! Toe ek meer begin jag as op skool en daar ander wild soorte as springbok op die lys begin kom het en vir my 'n 300 gekoop!
Die 243 is uitstekende geweer, maar dit kan nie die enigste kaliber in jou kluis wees nie, want hy gaan jou baie geld kos as jy groter wild wil skiet in snaakse jag omstandighede! 'n Koedoe of Gemsbok laat nie altyd 'n kopskoot toe nie!
Koop eerder vir jou die groter kaliber en skiet als en later 'n spesialis platskiet kaliber waarvoor jy ordentlik gespaar het!
Klink my dis maar dieselfde as wat almal sou doen!
Willem
My pa het 7mm grootgeraak in Suidwes. Toe ek 16 slaan toe kry ek .243 Win want my pla glo die 7mm is too much gun vir springbokke en bojane en jakkalse. Kort voor lank raak ek natuurbewaarder en besef my .243 is te min geweer vir die Gemsbokke en Kudu's wat ek wil skiet as my pa nie by is nie en erf toe maar my oupa se 7mm. Lank dink ek mos die geweer is die baas, tot ek begin stap en jag en kort iets vir naby bos skote.......toe koop ek 'n .308 win. (my pa dink ek is mal...)
Ek dink mens begin by 'n punt jag en dan dink jy dus vir jou. Ek het 100% Namibie gejag en geniet dit nog, ongelukkig is ek nou nie meer bokkiewagter nie en Stap en jag jagte is meer vir my vandag.
.243 of .270????? 270 (en nee ek het nie een nie, meer jy kan hom orals gebruik.)
Ek is nou maar 'n 7mm man en sou na die 7x 64 kyk. Jy kan 30-06 doppe size en gebruik in die 7 x 64 as dit moet en gebruik in die bos of 150 gr punte laai en op die vlaktes die hel uit spoed uit klits.
