Page 4 of 11
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Wed Aug 10, 2016 7:54 am
by Capt. Yoda
Gevaarlik om die minste te se!
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Wed Aug 10, 2016 8:12 am
by Smitstertjies
Baie nice Speelman. Ons het juis Maandag weer n paar bokke ander kant 500m gaan haal. Lekker pret!
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Wed Aug 10, 2016 8:39 am
by Eugene
Manne, watse koeels gebruik julle vir jag? Ek het onlangs die 250gr Scenar herwin uit 'n SWB wat van voor af geskiet is op 615y en die koeel het onder die vel van die linkerkantste boud gesit.
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/28f9bcea-1577-4e4b-9877-314ca7b873f7_zpsd67h9uz0.jpg
Maar 2 naweke terug het ek 'n springbok op 675y geskiet met dieselfde koeel en lading en daar was klein gaatjie in en uit. Ek was ongelukkig om met die in en die uit, mooi tussen die ribbes te skiet en die koeel het glad nie oopgemaak nie....
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Wed Aug 10, 2016 9:03 am
by Smitstertjies
Ek jag met 300gr Nosler Accubond. Dit is op n 1-10 twist loop. Baie gelukkig met resultate.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Wed Aug 10, 2016 12:27 pm
by varkjagter
Hi Eugene ,
ek gebruik ook 250 scenars en is heel tevrede met hulle werking . ek het ongelukkig nog nooit een kon herwin nie almal is regdeur die bokke .
op die oomblik dink ek scenars is jou heel bekostigbaarste punt
groete varkjagter
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Thu Aug 11, 2016 7:21 pm
by offroad junkie
Speelmansjagter....daai yster is nou f@#$n mooi. Die Truvelo is my droom 338 lapua maar baie ver bo my vuurmaak plek.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Mon Aug 15, 2016 10:08 pm
by Tal
Kan al my naam in klein letters op die lysie skryf, lisensie aansoek is so 5dae terug in gegee vir my savage 111 LRH 338LM.
Dankie DJ

Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 4:09 pm
by offroad junkie
Tal wrote:Kan al my naam in klein letters op die lysie skryf, lisensie aansoek is so 5dae terug in gegee vir my savage 111 LRH 338LM.
Dankie DJ

Tal, dis pressies dieselfde as wat ek gekoop het
20160205_110005.jpg
Op ñ 100m
20160210_130529-1.jpg
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 4:25 pm
by Tal
Hy maak mooi Rupert! Geluk!
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 6:33 pm
by Bierseun
Wat dink julle van die Sako ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 6:46 pm
by Capt. Yoda
Bierseun wrote:Wat dink julle van die Sako ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Julle moet nou mooi dink..
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 7:01 pm
by Diesel Dog
Bierseun wrote:Wat dink julle van die Sako ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Nie veel nie ,ek wag nog tot ek een kan bekostig dan sal ek aan hom dink.
DD
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 7:25 pm
by Bierseun
Asb baie mooi julle !
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 7:25 pm
by Bierseun
Ek sien hy gaan nou vir R 38000
Sent from my iPad using Tapatalk
338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 7:35 pm
by Bierseun
[IMG]
//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 5f633b.jpg[/IMG]
Hoop julle kan hom sien ?
Tal wat het jy betaal as ek mag vra?
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 8:05 pm
by Capt. Yoda
Bierseun wrote:Ek sien hy gaan nou vir R 38000
Sent from my iPad using Tapatalk
Wa is n Trg vir 38 of is dit die Long Range? Trg gaan tussen 52 en 58k
O sien nou jou foto, is die long range
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160820/4f666415d7fb963c6b77eb4d6a5f633b.jpg
Die kooperasie of iemand het hom op n tyd vir R33 000 gehad as ek dit nie mis het nie
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 8:21 pm
by Diesel Dog
Capt. Oblivious wrote:Bierseun wrote:Ek sien hy gaan nou vir R 38000
Sent from my iPad using Tapatalk
Wa is n Trg vir 38 of is dit die Long Range? Trg gaan tussen 52 en 58k
O sien nou jou foto, is die long range
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160820/4f666415d7fb963c6b77eb4d6a5f633b.jpg
Die kooperasie of iemand het hom op n tyd vir R33 000 gehad as ek dit nie mis het nie
Die 33k vir die Long Range is ligte vrugte maar wat van die scope en al die bybehore wat mens nodig het voor jy kan skiet nog 35k plus!
DD
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 9:01 pm
by Capt. Yoda
Enige geweer moet maar n scope en al daai kry, standaard 30.06 sako hunters gaan nou al vir oor die R36 000 by party winkels. Varminter gaan seker so R42 000 wees as hulle land en nuwe TRGs seker naby die R60 000.
Die LR is n lekker geweer en ek dink die geld werdveral teen die "ou" prys.. As ek n 338 rak geweer wou he sou ek verseker na hom gekyk het
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sat Aug 20, 2016 9:22 pm
by offroad junkie
Capt. Oblivious wrote:Enige geweer moet maar n scope en al daai kry, standaard 30.06 sako hunters gaan nou al vir oor die R36 000 by party winkels. Varminter gaan seker so R42 000 wees as hulle land en nuwe TRGs seker naby die R60 000.
Die LR is n lekker geweer en ek dink die geld werdveral teen die "ou" prys.. As ek n 338 rak geweer wou he sou ek verseker na hom gekyk het
Kyk, my droom 338 Lapua is die Truvelo en die Sako TRG is sterk 2de maar ek kan nie R60k + regverdig nie. My Savage LRH 111 lapua het my R32 000 gekos en my Burris eliminator 3 scope was R18 000. So alles saam was R50k...
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Aug 21, 2016 4:49 am
by Bierseun
Ek sal ook graag die Truvelo wil hê maar nou ja ek kry nie eers n nuwe prys online nie. Ek dink vir jag en vêr skiet is die LR Saka of die LRH 111 Savage die twee bestes maar ja watter een ? Offroad waar het jy gekoop ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Aug 21, 2016 8:54 am
by offroad junkie
Bierseun wrote:Ek sal ook graag die Truvelo wil hê maar nou ja ek kry nie eers n nuwe prys online nie. Ek dink vir jag en vêr skiet is die LR Saka of die LRH 111 Savage die twee bestes maar ja watter een ? Offroad waar het jy gekoop ?
Sent from my iPad using Tapatalk
Ek het myne by IFRMS Tactical op Uitenhage gekoop en hulle het hom uitgekoop by ander dealer erens in Johannesburg. Jy kan IFRMS Tactical soek op Facebook.
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Aug 21, 2016 11:40 am
by Tal
Ek het DJ van der linde se geweer gekoop. R40k betaal vir geweer en vortex PST. Vol custom geweer met met klomp ekstras by
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Aug 21, 2016 12:14 pm
by Nico Harris
Ek moet seker maar inval by julle anders gaan ek n een man bende wees... Ek so maand terug n 338norma magnum gekoop. Geweer is gebou deur Mojet. Ek het n lynx 5-30x56 in n sphur mount op hom. Die lynx het n 105moa elavation waarvan 80moa beskikbaar is met die 20moa mount en 20moa rail op die geweer.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_14.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg3_8.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg4_7.jpg
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg2_8.jpg
Wag nou net vir die lisensie
Groete
Nico
338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Aug 21, 2016 12:36 pm
by Francoisv
Nico Harris wrote:Ek moet seker maar inval by julle anders gaan ek n een man bende wees... Ek so maand terug n 338norma magnum gekoop. Geweer is gebou deur Mojet. Ek het n lynx 5-30x56 in n sphur mount op hom. Die lynx het n 105moa windage waarvan 80moa beskikbaar is met die 20moa mount en 20moa rail op die geweer.
Wag nou net vir die lisensie
Groete
Nico
Dit maak 2 van ons Nico.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160821/0c54d049c5a72f68f4b54bee55a0dbf4.jpg
Francois Vogel
Re: 338 Lapua Magnum bende
Posted: Sun Aug 21, 2016 12:41 pm
by Nico Harris
Sien nie jou foto nie. Watse geweer is dit?