Page 4 of 4

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 26, 2021 12:15 pm
by Dries Skiet
70gr Nosler RDF teen 2850f/s gee my so 2-3" 5 skoot groep op 300m
90gr wil nie werk nie

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 26, 2021 12:23 pm
by Arnold
Dries Skiet wrote: Thu Aug 26, 2021 12:15 pm 70gr Nosler RDF teen 2850f/s gee my so 2-3" 5 skoot groep op 300m
90gr wil nie werk nie
Dankie, probeer dalk van die swaarder ELDm opsies? 80 en 88gr werk dalk baie mooi.

Re: AR bende

Posted: Thu Aug 26, 2021 12:25 pm
by Dries Skiet
73 Eldm werk ook goed.