Ludwig danki vir data (prakties) QL en JBM nie altyd reg. Verstaan ek reg jy is 8200f bo seevlak.
Hein vleisskade het meer te doen met die kwaliteit van die koeel en of daardie koeel die spoed kan hanteer. n 270 met 24" loop met winkel 150gr patrone skiet maar selde vinniger as n 308 met 150gr patrone. Neem n 308 met n Nosler BT en sit hom agter springbok se blad en jy het genoeg hondekos vir n maand.
Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 927
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Gernie wrote:As jy daai stelling in Kalahari maak mag jy dalk bietjie moeilikheid optel.
Daar waar ek in die Vrystaat groot geraak het, kan 'n man dalk ook net 'n pakslae kry
Groetnis
Philip
Philip
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
270 Win, die 'ou' kaliber waarteen die nuwes gemeet word 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Was gister net weer gou skietbaan toe om seker te maak die ammo en roere is reg. My 270 was op tweede skoot met instelling op die bull. Dit was met 130gr GMX'e. Toe ook die 150gr Partition gecheck. Waar die Gmx'e op 200m die kol tref, sonder afmik, doen die Partitions dit op 100m sonder om die teleskoop te stel. Ek hou hiervan. 
Natuurlik sê ek dit is nie so by alle 270's nie. Gelukkig werk dit in my roer so.
Sommer weer van voor af verlief op my 270.
Ek hoop ek kan die Gmx op 'n bok toets, sal graag wil sien hoe dit maak.
Ek sit nou half met 'n probleem. Wil die Gmx'e met 270 en 375H&H toets, maar gaan net 3 bokke skiet. Ek dink die 375 sal gebruik word vir die bwb, met die 270 vir die rooibokram en waterbokkoei.
Natuurlik sê ek dit is nie so by alle 270's nie. Gelukkig werk dit in my roer so.
Ek hoop ek kan die Gmx op 'n bok toets, sal graag wil sien hoe dit maak.
Ek sit nou half met 'n probleem. Wil die Gmx'e met 270 en 375H&H toets, maar gaan net 3 bokke skiet. Ek dink die 375 sal gebruik word vir die bwb, met die 270 vir die rooibokram en waterbokkoei.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
Jy hoef nie te worry oor die GMX nie.
- Kevin
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Jul 07, 2016 8:57 pm
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
270 win 150gn sierra gameking 120m 1 skoot in die nek als in namibie gejag met die kombinasie want dis al wat ek gehad het koedoes op 200 plus m gemsbokke 300m en verder
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
HOWA 375 RUGER
MUSGRAVE 300 WIN
LEE ENFIELD 303
HOWA 270
HOWA VARMITER 22-250
DDM 223
TAURUS 38 SPL
MUSGRAVE 300 WIN
LEE ENFIELD 303
HOWA 270
HOWA VARMITER 22-250
DDM 223
TAURUS 38 SPL
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Hoekom het n 270 win so min streetcredit?
''there is a horse for every course''