500m geweer op n budget, wat sal julle se

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: 500m geweer op n budget, wat sal julle se

Post by Pinkes »

Capt. Oblivious wrote:Jy kan mos jou drop op 970m kyk om te bevestig of daai crony reg is.As jy al jou data reg in sit sal jy dit tog op die gong/tyken kan sien

+1!! Wat hy sê... en gebruik net daai Custom Comp 155gr se G7 bc van 0.213.
Het 2 weke terug gevriend ook gehelp waar hy die verkeerde bc waarde gebruik het en sy goed wou net nie klomp nie.
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

Re: 500m geweer op n budget, wat sal julle se

Post by henrygriffiths »

het gister bietjie die 308 se teiken begin verder skuif,

dis wat ek kry op 300m kondiesies was sleg warm met mirage van regs na lings dink julle ek moet verder werk aan die lading of eers laat staan?

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/FB22DAB7-C644-4F76-82E0-123492439EA7.jpg

skoot net bo die bull was n zero op 100 m groep meet 46 mm

ek bietjie opgelees op ander forums oor die gebruik van lapua scenars vir jag, ja of nee?

gevoel wat ek kry is dit sal fine wees op se tot swartwildebees grote wild, skoot plasing natuurlik nb plank dwars en skiet vir longe agter die blad?

het iemand hier al met die scenars gejag?
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: 500m geweer op n budget, wat sal julle se

Post by Diesel Dog »

henrygriffiths wrote:het gister bietjie die 308 se teiken begin verder skuif,

dis wat ek kry op 300m kondiesies was sleg warm met mirage van regs na lings dink julle ek moet verder werk aan die lading of eers laat staan?

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/FB22DAB7-C644-4F76-82E0-123492439EA7.jpg

skoot net bo die bull was n zero op 100 m groep meet 46 mm

ek bietjie opgelees op ander forums oor die gebruik van lapua scenars vir jag, ja of nee?

gevoel wat ek kry is dit sal fine wees op se tot swartwildebees grote wild, skoot plasing natuurlik nb plank dwars en skiet vir longe agter die blad?

het iemand hier al met die scenars gejag?
Ek skiet 155 scenars uit 300wsm 3200fps baie akkuraat ,my persoonlike ondervinding is dat die scenars redelik hard is en glip net agter die blad deur sonder om omteklink ,op die knope baie vleis skade.die 168gr Amax werk goed agter die blad maar glad nie op die knoppe nie.

DD
User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am

Re: 500m geweer op n budget, wat sal julle se

Post by Bees »

Kyk na hierdie draad vir nog info:

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=140&t=43782
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
Johann Marais
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm

Re: 500m geweer op n budget, wat sal julle se

Post by Johann Marais »

Het jy al die 260Rem oorweeg?
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

Re: 500m geweer op n budget, wat sal julle se

Post by henrygriffiths »

my roer loop mooi,

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/297B7F1C-60F7-4533-94F6-7F92D2760C08.jpg

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/DC5DAE34-367A-4EF8-B45E-D9DB9DBBE82A.jpg

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/8CE817BF-B496-4D5C-AB28-B1FB3435231B.png
Post Reply