Page 4 of 4

Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?

Posted: Mon Apr 20, 2015 7:07 pm
by Hein M.
Ek persoonlik vind nie iets fout met 'n geslote groep nie.

My broer is 'n ywerige jakkalsjagter en het al 200+ die afgelope 4 jaar geskiet. Hy is nie rekenaargeletterd nie :-[ en ek doen al die navorsing en aankope vir hom. Met die printouts van die jagters se gesprekke hier,het hy al baie geleer. Hy het wel ook al roepkursusse bygewoon. Ek wil nie lid wees van die geslote groep nie - want ek jag nie self jakke nie, maar weet dat ek wel info kon kry wat my broer se poging sou aanhelp. Dit is wel nie 'n probleem nie, want op die oop forum is soveel nuttige inligting beskikbaar.

Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?

Posted: Mon Apr 20, 2015 8:24 pm
by Frikkie Coetzee
G-force wrote:Tau...dalk sommer n hele geheime forum?
Wie het jou vertel? ???

Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?

Posted: Mon Apr 20, 2015 11:36 pm
by theedge
Gromit wrote:
G-force wrote:Tau...dalk sommer n hele geheime forum?
Wie het jou vertel? ???
>:D :laugh: hier gaan ons alweer >:+ :laugh:

Re: Wat is verskil tussen jaracal en ou jaracal lede?

Posted: Wed Apr 22, 2015 10:39 pm
by Louis Kriel
Ek het altyd vermoed hier is n derde Mag aan die operate! 8)