Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
StadBobejaan wrote:Net kom onverskooning vra, nie van aardbol af vedwyn nie, net tans besig me projek by werk. Ek behoort weer aktief te wees middel die maand.
Goeie more,
Ek is vir een bly jy het nie verdwyn nie.
Kan jy ons laat weet hoe gaan dit met die f klas rest? Ek weet van so plus minus 6 manne minimum wat nou baie ernstig kyk na f klas skiet en glo almal van kns het behoorlike front rest nodig.
StadBobejaan wrote:Ek is klaar met die design op die f class rest, sal volgende week staal order en begin om een te bou.
Dankie vir die terugvoer, kan nou nie presies onthou of design wat jy mee klaar was nie dit het nie maar ietswat redelek belangrik isvir Fklas is dat die rest effens links en regs moet kan stel, die bag rider gedeelte,sonder dat jy rest fisies moet skyf.
Ek click nou eers wat jy meen met die "Fklas is dat die rest effens links en regs moet kan stel", sal bietjie loer hoe om dit in die clamping block te add.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
Daai HOG saddle (Groene) gaan vrek lekker werk op n' tri-pod! hulle is glo ongelooflik stabiel as jy n' oordentlike tripod onder hom het! Hy sal selfs lekker werk vir die bench rest!
Ek click nou eers wat jy meen met die "Fklas is dat die rest effens links en regs moet kan stel", sal bietjie loer hoe om dit in die clamping block te add.
Dankie, die wat ek gesien het sit die saddle soos jy hom daar het op nog plaat wat dan met skroefdraad unit toelaat dat jy hom laat links en regs skuif.
Maar jou drawings lyk bakgat, gaan lekker wees om die projek te sien sodra hy klaar is
Daardie lyk of dit 100% sal werk. Dink laas te vooels stel van my kant af is dat die saddle Wyd genoeg moet wees om soos die protekta a front bag sakkies van 3" te kan vat. En die front bag vas te kan skroef.
Dit lyk vir my of jy regte wenner hier gaan he. Ek probeer nou om bald eagle rest in te bring vanaf amerika juis omdat ek sukkel om plaaslike produk te kry..
JPS wrote:
Dit lyk vir my of jy regte wenner hier gaan he. Ek probeer nou om bald eagle rest in te bring vanaf amerika juis omdat ek sukkel om plaaslike produk te kry..
JPS wrote:Dink laas te vooels stel van my kant af is dat die saddle Wyd genoeg moet wees om soos die protekta a front bag sakkies van 3" te kan vat. En die front bag vas te kan skroef.
Skuus JPS, net vir duidelikheid die voorste sakkie kan 'n kolf hanteer wat 'n 3" bree voorlaai het en die sakkie self is dus nog weier as 3".
Die ruste het ook verstelling dat jy die sakkie se ore teen jou kolf kan laat druk, as jy nou regtig wil fancy wees:
http://accurateshooter.net/Blog/restsale1401.jpg
Arnold dit is juis daai bald eagle slingshot rest wat ek probeer koop het by Bullets.com hy is nou op special vir $165 en $199 afhangende van watter een jy vat. Jou ook van die feature waar jy verstelling naby aan jou kan doen sonder om possisie op geweer te verloor om dit te doen.
Siende dat ons aan die bestel is, sal ek 'n detachable magazine conversion kit vir 'n Rem 700 kort aksie neem. Lyk my nie dis iets was jy plaaslik in die hande kan kry nie.
Siende dat ons aan die bestel is, sal ek 'n detachable magazine conversion kit vir 'n Rem 700 kort aksie neem. Lyk my nie dis iets was jy plaaslik in die hande kan kry nie.
Groete
Google Disen Engineering
Ons het in voorraad.
Dit vat AICS magasyne.
R1900.00 elk.
Baie goeie begin daai. Sal glad nie omgee om so rus te besit nie.
Ek self is 'n sagteware spesialis, maar in hart is ek 'n ingenieur, en is lief om met staal te werk. Het ook die jaar vir my 'n 200A AC/DC TIG sweismasjien gekoop.
Het my Oupa se wapenkluis geneem, en die se deur afgehaal om dit op die SABS standaard te bring vir my eie wapens. Het sommer ook sy meganisme met 'n ordentlike een wat ek self ontwerp het vervang. Die werk nou met 'n rat meganisme om die penne te beweeg.
Ek gaan saam op die wa spring soek vir n Remington 700 sps tactical ook n detachable magazine conversation kit? Sal jou finansier as jy dit regkry! Met n magasyn wat 5 rondtes neem .308 last hoor v jou!
Ek gaan saam op die wa spring soek vir n Remington 700 sps tactical ook n detachable magazine conversation kit? Sal jou finansier as jy dit regkry! Met n magasyn wat 5 rondtes neem .308 laat hoor v jou!