Page 4 of 4

Re: Applied Ballistics en ander app's

Posted: Tue Dec 16, 2014 8:15 pm
by Arnold
Watse weergawe hardloop julle?
Ek is op v 1.1.3

Re: Applied Ballistics en ander app's

Posted: Tue Dec 16, 2014 8:19 pm
by Fritz
Ek weet regtig nie waar om te kyk nie. Het Iphone 5

Re: Applied Ballistics en ander app's

Posted: Tue Dec 16, 2014 8:21 pm
by Fritz
Lyk soos 1.0.1 op die App store

Re: Applied Ballistics en ander app's

Posted: Tue Dec 16, 2014 8:21 pm
by Arnold
Ek het dit in my application manager gesien.

Jan, gebruik jy n Android of Iphone?

Re: Applied Ballistics en ander app's

Posted: Wed Dec 17, 2014 5:42 am
by JPS
Iphone

Re: Applied Ballistics en ander app's

Posted: Wed Dec 17, 2014 9:39 am
by maxboostsa1
Gawie(7mm) wrote:Max was daar enige wind toe jy daai groep geskiet het op 1000m en het jy die spindrift aan gehad op Strelok?
Ek sien op Strelok kan "vertical deflection" agv 'n dwarswind van 10 mph en spindrift 'n verskil in elevasie van 5 tot 6 duim gee.
Spindrift was aan en die wind was so avg. van 3.5 mph tussen 6 en 7 uur.

Re: Applied Ballistics en ander app's

Posted: Wed Dec 17, 2014 11:46 am
by Arnold
Lyk my nie of AB vir Android al aerodynamic jump insluit nie.

Die Kestrel met AB op sluit dit wel in asook die iPhone weergawe soos julle noem.

Hopelik sit Bryan dit by vir die volgende upgrade. Ek het hom wel gisteraand n boodskappie gestuur hieroor.

Re: Applied Ballistics en ander app's

Posted: Wed Dec 17, 2014 8:26 pm
by maxboostsa1
Arnold wrote:Lyk my nie of AB vir Android al aerodynamic jump insluit nie.

Die Kestrel met AB op sluit dit wel in asook die iPhone weergawe soos julle noem.

Hopelik sit Bryan dit by vir die volgende upgrade. Ek het hom wel gisteraand n boodskappie gestuur hieroor.
Soooo dis sy skuld dat ek so sukkel ??? ++>:

Re: Applied Ballistics en ander app's

Posted: Thu Dec 18, 2014 1:57 pm
by Fritz
Shooting well is this: account for determinate variables as perfectly as possible so you may devote your brain to understanding, and compensating for, the indeterminate.