Re: Mojet 300wsm
Posted: Thu Aug 13, 2015 11:24 am
Eugene, ek wil regtig nie vir die man verskoning maak nie en ek was ook maar goed die duiwel in gewees. As jy jy hom prober kontak het so maand terug het hulle niks sein gehad nie. Ek was self daar en het dit ervaar. Hulle sit nou maar Telkom lyne in om seker te maak dit gebeur nie weer nie.
Al wat ek weet eks happy en het by Andre persoonlik baie geleer.
Al wat ek weet eks happy en het by Andre persoonlik baie geleer.