Eugene, ek wil regtig nie vir die man verskoning maak nie en ek was ook maar goed die duiwel in gewees. As jy jy hom prober kontak het so maand terug het hulle niks sein gehad nie. Ek was self daar en het dit ervaar. Hulle sit nou maar Telkom lyne in om seker te maak dit gebeur nie weer nie.
Al wat ek weet eks happy en het by Andre persoonlik baie geleer.
Mojet 300wsm
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Mojet 300wsm
Cocococo wrote:Hallo Monster
Jy het nie dalk die spoed van daardie 168gr gemeet nie.
Nee jammer jong, ek het teen Andre se raad winkel ammo gekoop om die geweer mee te toets. DIe kamer is baie fyn gesny en Andre was bekommerd dat die gekoopte rontes die koel te styf sou vas hou in die dop wat druk kon veroorsaak. Dit was nie die geval nie.
