Page 4 of 7

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Wed Mar 12, 2014 8:06 pm
by Chevvy SS
Ek is nou moeg kolf gebou......

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Wed Mar 12, 2014 8:10 pm
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0189.jpg
IMG-20140308-WA0135.jpg
IMG-20140308-WA0136.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Wed Mar 12, 2014 8:16 pm
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0137.jpg
IMG-20140308-WA0138.jpg
IMG-20140308-WA0139.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Wed Mar 12, 2014 8:19 pm
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0140.jpg
IMG-20140308-WA0141.jpg
IMG-20140308-WA0143.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Wed Mar 12, 2014 8:21 pm
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0144.jpg
IMG-20140308-WA0145.jpg
IMG-20140308-WA0146.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Wed Mar 12, 2014 8:24 pm
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0147.jpg
IMG-20140308-WA0148.jpg
IMG-20140308-WA0149.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Wed Mar 12, 2014 8:26 pm
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0150.jpg
IMG-20140308-WA0151.jpg
IMG-20140308-WA0152.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Wed Mar 12, 2014 8:30 pm
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0153.jpg
IMG-20140308-WA0154.jpg
IMG-20140308-WA0155.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 7:23 am
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0193.jpg
IMG-20140308-WA0194.jpg
Voorbereidings vir verf:
IMG-20140308-WA0192.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 7:26 am
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0195.jpg
IMG-20140308-WA0196.jpg
IMG-20140308-WA0197.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 7:29 am
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0198.jpg
Twee lae "quick-sand primer" met 'n skuur-sessie tussen in vul al die klein merkies op en wys ook die oneweredighede uit, indien enige.
IMG-20140308-WA0199.jpg
IMG-20140308-WA0200.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 7:34 am
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0201.jpg
Onthou om die "bedding" toe te plak anders gaan jy weer moet skuur. Die onderlaag is redelik dik en die aksie sal nie pas indien jy nie die nodige voorsorg tref nie.
IMG-20140308-WA0202.jpg
IMG-20140308-WA0203.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 7:37 am
by Gawie(13mm)
"John Deer Racing Green" ;D
IMG-20140308-WA0204.jpg
IMG-20140308-WA0205.jpg
Skuur met 1000 grit waterpapier en water tussen lae verf.
IMG-20140308-WA0206.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 7:40 am
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0208.jpg
IMG-20140308-WA0209.jpg
IMG-20140308-WA0210.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 7:45 am
by Gawie(13mm)
IMG-20140308-WA0211.jpg
IMG-20140308-WA0212.jpg
Van werks-esel tot resiesperd in 235 maklike stappe. ;D
IMG-20140312-WA0000.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 8:02 am
by Gawie(13mm)
Ek weet julle man kyk fyn en het met bogaande foto opgelet dat die wangstuk vuller nou swart is en dat ek 'n beskermstuk onder die kolfgreep aangebring het.

Die roer in die middel is om Pieter se eengat-skieter wat nou 'n Boyds baadjie aangetrek het. Die onderste tupperware is die oorspronklike Hogue kolf.

Nou ja, so maak mens :)

Soos julle agtergekom het is Beyers en Ralph se ondernemings glad nie in gevaar nie. Hulle het hope geduld en is vakmanne wat nie hul oepsies kan of sal wegsteek met lap en plak nie.

Ek is 'n bietjie van 'n perfeksionis, maar is ongeduldig en as 'n ding moet werk, maak ek hom werk of verloor belangstelling. Ek het die kolf gebou omdat ek die Boyds wou smous om die 7mm se opgradering te help finansier.

Kritiek en raad sowel as ander insette is welkom. Opbouend of negatief is welkom. Ek het my uitgegee hiervoor en sal maar sterk staan :o

Een ding waaroor ek nie houe gaan vat nie, is die kleur. Hy's myne; ek het hom geverf en al was die kleur verkeerd gemeng is ek nou baie lief vir my John Deere Howa.

Groete,
Gawie.

Ns: Ek soek nog steeds ''John Deere" plakker. 8)

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 8:27 am
by henning
Baie dankie vir die deel, het dit baie geniet.

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 8:37 am
by Arnold
Racing Green ... nie geweet mens kry so iets nie, dalk kort hy nou net twee wit (dalk geel om by die JohnDeer tema te pas) racing stripes om hom vinniger te maak ;)

Baie mooi Gawie.

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 8:43 am
by Nickvn
Ja ek het ook gedink sulke geel racing stripes sal mooi lyk saam met die John Deere logo op die kolf. ;D

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 8:44 am
by JTM
Mooi gedoen Gawie! Jou projekte maak altyd vuur onder my bas om ook op te staan voor die TV en in die garage tyd agter die gereedskap te gaan spandeer. Het juis gisteraand ook my kolf begin uitteken. Moet nou net nie van daai dop uitgloei projek vergeet nie :)

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 8:49 am
by hunter74
Goed gedoen Gawie. Baie spoggerig.

Groete.

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 8:51 am
by Geno
Netjies Gawie!

Hier is so paar idees:

http://www.tractorbynet.com/forums/attachments/private-party-ads/285807d1350996533-john-deere-ar15-rifle-sale-john-deer-ar151.jpg

http://www.armoryblog.com/wp-content/uploads/2012/08/John-Deere-FN-Pistol.jpg

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 9:19 am
by Reggie Gerber
Gawie

Baie netjies man. Ek wil nou net weet hoe skiet hy ;D

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 9:44 am
by Hein (Haan)
Baie mooi Gawie ek is nou sommer self lus om so iets aan te pak.
Ek dink nie ek kan enige kritiek gee nie. jy het mooi gemaak.
Ek is ook besig met n anealing masien wag net vir n part wat ek bestel het dan kom sit ek hom op.
Groete
Hein

Re: Taktiese kolf bou 101

Posted: Thu Mar 13, 2014 9:55 am
by Roger
10 uit 10