Page 4 of 7

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 8:15 am
by Wielie Waps
Ian

Ek wil graag nr 68 eerste trekking he.

Dankie vir julle onbaatsigtige hulp

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 8:48 am
by matewis
Ek vat 32 op eerste trekking asb.

Goete

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 9:46 am
by kopskoot
Ian ek sal weer al die neges vat op die tweede trekking ook.

109,119,129,139,149,159,169,179,189,199

Kom Ge', dis een aand se jakke daai!

Groete Ronald

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:00 am
by G-force
kopskoot wrote:Ian ek sal weer al die neges vat op die tweede trekking ook.

109,119,129,139,149,159,169,179,189,199

Kom Ge', dis een aand se jakke daai!

Groete Ronald
Ok selde nommers vir my asb Ian.Sal vandag betaaling maak.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:06 am
by kopskoot
Daarsy Ge'.

Ek wonder nou sommer hard-op

Waar is Wouter Roets?

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:36 am
by Stefan764
Jissou manne.... ek kry waaragtig nie hierdie knop in my keel nou weggesluk nie....

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 10:56 am
by Martin82
that first round of tickets should be almost done, I don't think anyone was expecting this hahaha

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 11:00 am
by Ian
EK IS STOM, EK HET NOU GEENSINS DIT VERWAG NIE.

KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

DANKIE MANNE, TREKKING 1 IS VOL

TREKKING 2 NOMMERS BESKIKBAAR

101 GERHARD D
102 W ROETS
103 W ROETS
104 W ROETS
105 W ROETS
106 W ROETS
107
108
109 KOPSKOOT
110 G JOOSTE
111 DAAN VAN RENSBURG
112 GERHARD D
113 W ROETS
114 JACQUES ROBBERTSE
115 W ROETS
116 W ROETS
117 WROETS
118 WROETS
119 KOPSKOOT
120 G JOOSTE
121 GERHARD D
122 DAAN VAN RENSBURG
123 W ROETS
124 W ROETS
125 W ROETS
126 W ROETS
127 W ROETS
128 GERHARD D
129 KOPSKOOT
130 G JOOSTE
131
132
133 DAAN VAN RENSBURG
134 JACQUES ROBBERTSE
135 FRIKKIEDBR
136
137 GERHARD D
138
139 KOPSKOOT
140 G JOOSTE
141 GERNIE
142
143 W ROETS
144 DAAN VAN RENSBURG
145 W ROETS
146 W ROETS
147 W ROETS
148 W ROETS
149 KOPSKOOT
150 G JOOSTE
151
152
153 JACQUES ROBBERTSE
154 GERHARD D
155
156 W ROETS
157
158
159 KOPSKOOT
160 G JOOSTE
161 KALAHARI
162 GERHARD D
163 W ROETS
164 W ROETS
165 W ROETS
166 W ROETS
167 W ROETS
168 W ROETS
169 KOPSKOOT
170 G JOOSTE
171
172 W ROETS
173 W ROETS
174 W ROETS
175 W ROETS
176 W ROETS
177 GERHARD D
178 W ROETS
179 KOPSKOOT
180 G JOOSTE
181 BOOGMAN
182
183
184 W ROETS
185 GERHARD D
186
187 W ROETS
188 JACQUES ROBBERTSE
189 KOPSKOOT
190 G JOOSTE
191
192
193 GERHARD D
194 W ROETS
195 W ROETS
196 W ROETS
197 W ROETS
198 W ROETS
199 KOPSKOOT
200 G JOOSTE

EK HET NIE WOORDE HOE OM VIR ALMAL DANKIE TE Sê NIE, EK HET NIE BESEF DAT DAAR NOG IN VANDAG SE WêRELD MENSE IS WAT OMGEE NIE MAAR DIT LYK MY HIER OP JARACAL IS NOG SOUT VAN DIE AARDE MENSE.

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO:62358488792
TAK KODE:250053

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 11:11 am
by GreyGhostGear
Hi Ian,

Ek sal asb nr. 72 vat op 1ste lys.
Dankie,
Petrie.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 11:46 am
by Martin82
Hi All
I was telling my buddy about this who also has a 3 year old daughter and since last night its been on my head. The money being raised here is amazing.
We wanted to find something out...My buddy TuckyTerry.270 won the second prize in that December competition for the KinderHuis (Ribbokjag, 2 x Vaalribbokke te jag + etes en verblyf ingesluit - Calvinia - Borg: Cassie van Calvinia)

Now we wanted to know if we could donate that to this little guy and all money raised can go towards him. Maybe make another raffle for the hunt

Is something like that possible?

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 11:52 am
by DWB
Martin, that is an excellent gesture.

As Ian said he will be in the field the next two days but i am sure soemthing can be arranged.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 11:53 am
by Martin82
Perfect

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 1:00 pm
by Wouter Roets
Ian

Sien nou eers die skrywe nadat Sully my attend daarop gemaak het. Destyds toe die storie onder die gebede afdeling bekend gemaak was het ek en Ann snot en trane gesit en huil die aand. n Mens kon nie anders toe as om te gedink het hoe kan n mens hierdie familie help nie. Soos die lewe maar gaan word jy dan maar net weer vasgevang in jou eie dolle gejaag. Wel hier is nou die kans om wel iets te kan doen.

Ek sal 40 kaartjies neem en die nommers is nie belangrik nie. Betaling sal nou gemaak word. Dan Ian wil ek net vir jou bedank vir die moeite en gees wat jy hier aan die dag gele het. Voorwaar iets besonders! Die belangrikste is natuurlik die Marais gesin en klein Riaan. Mense ek is nie iemand wat daarvan hou om met die Bybel op die arm rond te loop nie maar vandag sal ek hierdie hardop en duidelik se. Liewe Here neem asseblief hierdie klyne en belangrike kind van U wat soveel mense se lewens aangeraak het op U hande en genees hom! Net in U en U alleen le hierdie krag. Amen.

Groetnis en mooiloop
Wout

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 1:12 pm
by matewis
Wow, manne julle maak mooi.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 1:24 pm
by kopskoot
Tnx Wouter, geweet jy voel ook so oor die tipe dinge!

Groete

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 4:46 pm
by Gernie
Hi Ian
Betaling gemaak, gee maar enige nommer.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 4:50 pm
by Hugo
Wouter Roets wrote:Ian
Ek sal 40 kaartjies neem
Wout
Ok bulle wie gaan die ene breek!

Ge, Ronnie, julle is 31 kort om die 40 merk te breek.

Wouter, ek ken jou nie, nog nooit ontmoet nie, nog nooit gesien nie, maar iemand met so hart soos joune is min te kry.

Ek sal eendag as jy erens in die omgewing is of ek naby jou is jou n dik dop koop!

Jy is n YSTER!

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 05, 2014 11:03 pm
by Kalahari
Ian, hierdie is baie baie mooi wat gebeur. Ek wou my kaartjie vanoggend kontant inbetaal by my FNB tak............ en toe sê die dame vir my ek moet addisioneel R96 betaal, net omdat dit 'n RSA rekening is................ verbeel jou nou >:( ++>: .

So ek gaan dit met internet betaal, as die nommers 61en 81 vir die eerste trekking nog beskikbaar is, sal dit neem, anders kies sommer vir my dan enige 2 nommers. Dit maak nie saak nie.

Manne, ek het vanoggend gou my vriend Wittes gebel en gevra hoe dit met Riaan gaan: ek kon hoor aan die man se stem, dit is moeilik om oor te praat, maar hulle hou moed en dit gaan goed onder omstandighede met klein Riaan. Daar is pyn, maar soos Wittes gesê het: hulle kan dit nog hanteer. Kom ons bid nog elke dag vir hulle.

Dankie

Johan

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 06, 2014 9:05 am
by Marc
:angel: :angel: :angel:

Brood op die water...julle manne sement die Jaracal Gees

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 06, 2014 10:55 am
by Eugene
Manne, dankie vir julle onbaatsugtige opofferings en samewerking hierin!

Hier is net weer die bankbesonderhede:
EK HET NIE WOORDE HOE OM VIR ALMAL DANKIE TE Sê NIE, EK HET NIE BESEF DAT DAAR NOG IN VANDAG SE WêRELD MENSE IS WAT OMGEE NIE MAAR DIT LYK MY HIER OP JARACAL IS NOG SOUT VAN DIE AARDE MENSE.

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO:62358488792
TAK KODE:250053

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 06, 2014 11:11 am
by boogman
Ian, Gee asb 81 in altwee.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 06, 2014 11:19 am
by Gerhard
Ian,

Kies asb vir my 10 nommers...

Groete,

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 06, 2014 4:31 pm
by Martin82
Ians got his hands full here tomorrow

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 07, 2014 7:02 am
by Frikkiedbr
Ek het my betaling gemaak, die Here het ons ook gehelp, so ons kan ook so ietsie by sit.
Ian enige een nommer is reg dankie

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 07, 2014 1:37 pm
by Ian
EK IS STOM, EK HET NOU GEENSINS DIT VERWAG NIE.

KAARTJIE NOMMERS + EIENAAR

DANKIE MANNE, TREKKING 1 IS VOL

TREKKING 2 NOMMERS BESKIKBAAR

101 GERHARD D
102 W ROETS
103 W ROETS
104 W ROETS
105 W ROETS
106 W ROETS
107
108
109 KOPSKOOT
110 G JOOSTE
111 DAAN VAN RENSBURG
112 GERHARD D
113 W ROETS
114 JACQUES ROBBERTSE
115 W ROETS
116 W ROETS
117 WROETS
118 WROETS
119 KOPSKOOT
120 G JOOSTE
121 GERHARD D
122 DAAN VAN RENSBURG
123 W ROETS
124 W ROETS
125 W ROETS
126 W ROETS
127 W ROETS
128 GERHARD D
129 KOPSKOOT
130 G JOOSTE
131
132
133 DAAN VAN RENSBURG
134 JACQUES ROBBERTSE
135 FRIKKIEDBR
136
137 GERHARD D
138
139 KOPSKOOT
140 G JOOSTE
141 GERNIE
142
143 W ROETS
144 DAAN VAN RENSBURG
145 W ROETS
146 W ROETS
147 W ROETS
148 W ROETS
149 KOPSKOOT
150 G JOOSTE
151
152
153 JACQUES ROBBERTSE
154 GERHARD D
155
156 W ROETS
157
158
159 KOPSKOOT
160 G JOOSTE
161 KALAHARI
162 GERHARD D
163 W ROETS
164 W ROETS
165 W ROETS
166 W ROETS
167 W ROETS
168 W ROETS
169 KOPSKOOT
170 G JOOSTE
171
172 W ROETS
173 W ROETS
174 W ROETS
175 W ROETS
176 W ROETS
177 GERHARD D
178 W ROETS
179 KOPSKOOT
180 G JOOSTE
181 BOOGMAN
182
183
184 W ROETS
185 GERHARD D
186
187 W ROETS
188 JACQUES ROBBERTSE
189 KOPSKOOT
190 G JOOSTE
191
192
193 GERHARD D
194 W ROETS
195 W ROETS
196 W ROETS
197 W ROETS
198 W ROETS
199 KOPSKOOT
200 G JOOSTE

EK HET NIE WOORDE HOE OM VIR ALMAL DANKIE TE Sê NIE, EK HET NIE BESEF DAT DAAR NOG IN VANDAG SE WêRELD MENSE IS WAT OMGEE NIE MAAR DIT LYK MY HIER OP JARACAL IS NOG SOUT VAN DIE AARDE MENSE.

FNB
MOOIHUIL UITDAGING
REK NO:62358488792
TAK KODE:250053

SKENKINGS - R500.00 EUGENE HARMSE