Page 4 of 4
Re: .303 Modifikasie
Posted: Thu Apr 21, 2011 7:55 pm
by Biltongjagter
Gerhard, die 140gr's is te stadig na my sin.
Ek jaag deesdae 116gr's teen 3600vps - wat 'n plesier!
Tot jy dit nie probeer het nie, sal jy nie verstaan waaroor dit gaan nie.
Vrede, ou vriend!
Re: .303 Modifikasie
Posted: Thu Apr 21, 2011 8:08 pm
by Gerhard
Koos,
Soos jy se so het elke man sy eie voorsmaak oor wat vir hom werk en waarvan hy hou.
Onthou ek het in die begin gese nou dat ek boog jag jag en met die geweer die selfde as boog jag.
Vertel bietjie meer oor die 116gr punte wat jy nou skiet.
Wie maak hulle, wat se ladings gebruik jy ens???
Ek dink hier gaan beslus manne wees wat belangstel om meer uit te vind.
Alles van die beste.
Re: .303 Modifikasie
Posted: Thu Apr 21, 2011 8:34 pm
by Biltongjagter
Gerhard, nou is dit nie meer .303 nie, so sien nuwe plasing in hierdie afdeling.